Stem met jou maat - het daai een so tydjie opgemerk.Louis102 wrote:Hier moet heelwat jagters wees wat nie hul statistieke byhou nie, as ek so na die aande gejag kyk .... dis jammer, want ons mis alweer die punt, is dit nie, Kabous?
Jakkalse vir 2015
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jakkalse vir 2015
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Hein
Las tog daar by my...
3 nagte. 82 jakkalse
Mooi loop
Francois
Las tog daar by my...
3 nagte. 82 jakkalse
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Cois. Jy mag maar laasnag se foto post, getalle per staanplek noem en die storie vertel. Ek dink jy het amptelik laasnag die meeste jakkalse ooit per nag geskiet. Wel gedaan ou Yster!
Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Geno....janee....gisteraand dink ek was een vir die boeke......so 3000 ha gejag met net 3 staanplekke...waarvan een amper op die boer se stoep....1ste stand....uur en n half....32 jakke....tweede stand.....by pos....uur en n half.....21 jakke......stand by huis....uur en n half.....8 jakke.....61 vir die aand en ek was 1uur in die bed.....toe is alles so nat gedou....my broek was tot by die knië nat van die 8 jakkies loop haal....gras staan kniehoogte....jakke skree so op 4/500 m maar kom nie in nie.....maar bly n belewenis....
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Het jy iemand huistoe gestuur om nog ammo te gaan haal baie mooi dit wil gedoen word
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Liewe genade. Was daar al ooit op jakkalse geskiet. Met wat boer hulle.
EK HOOP DAAR IS VIDOE GEMAAK.
Groette
EK HOOP DAAR IS VIDOE GEMAAK.
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13618
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Sal self wil weet hoe daai man boer.Baie goed gedoen FM!Jakkie 321 wrote:Liewe genade. Was daar al ooit op jakkalse geskiet. Met wat boer hulle.
EK HOOP DAAR IS VIDOE GEMAAK.
Groette
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Lyk my daai ding....die manne wil maar hoë syfers wys vir min aande....Louis102 wrote:Hier moet heelwat jagters wees wat nie hul statistieke byhou nie, as ek so na die aande gejag kyk .... dis jammer, want ons mis alweer die punt, is dit nie, Kabous?
Ek sit gou my 1 van gisteraand by..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jakkalse vir 2015
KSV wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&17&37&3 L=HennieC&5&5&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&9&36&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&6&20&2 L=Gé en Geno&10&46&1 L=Reggie&7&31&0 L=Piet en Daan&6&50&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&22&293&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&4&11&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&4&3&0 L=KSV&3&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&23&53&0 L=C.J.&5&23&0 L=Cassie&20&26&3 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&10&8&3 L=Andre Smirre&6&40&0 L=Wayne and Andrew&13&14&0 L=Merkatnw&2&3&0 L=sPRINGHAAS&3&3&0 L=Crisjan&16&25&0 L=TOTALE&349&1383&56 L=GROOT TOTAAL&1439&&
Opgesit Chrisjan
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Jakki, he farms with Jackals, a lot less now. Mooi FM, I am glad that is not near me
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Jakkalse vir 2015
Cobus(Cobb) wrote:KSV wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&17&37&3 L=HennieC&6&5&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&9&36&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&6&20&2 L=Gé en Geno&10&46&1 L=Reggie&7&31&0 L=Piet en Daan&6&50&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&22&293&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&4&11&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&4&3&0 L=KSV&3&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&23&53&0 L=C.J.&5&23&0 L=Cassie&20&26&3 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&10&8&3 L=Andre Smirre&6&40&0 L=Wayne and Andrew&13&14&0 L=Merkatnw&2&3&0 L=sPRINGHAAS&3&3&0 L=Crisjan&16&25&0 L=TOTALE&349&1383&56 L=GROOT TOTAAL&1439&&
Opgesit Chrisjan
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Jakkalse vir 2015
[quote="Cobus(Cobb)]
Lyk my daai ding....die manne wil maar hoë syfers wys vir min aande...[/quote]
Dit is presies waaroor ek bekommerd was, Cobus. Ongelukkig meet die meeste 'n suksesvolle jakkalsjagter aan die hoeveelheid wat hy skiet ... in baie gevalle is die teendeel egter waar. Las maar intussen vir my asb 1 trotse jakkals by in 2 nagte, asb.
Vermoed egter as deelname nie verbeter nie, gaan ek ook maar awol v die onderwerp. Ek nie skaam oor die getalle wat ek skiet nie en dink die res moet ook so voel. Getalle geskiet vs aantal nagte gejag is geen refleksie op jou vernuf as jagter nie...
Lyk my daai ding....die manne wil maar hoë syfers wys vir min aande...[/quote]
Dit is presies waaroor ek bekommerd was, Cobus. Ongelukkig meet die meeste 'n suksesvolle jakkalsjagter aan die hoeveelheid wat hy skiet ... in baie gevalle is die teendeel egter waar. Las maar intussen vir my asb 1 trotse jakkals by in 2 nagte, asb.
Vermoed egter as deelname nie verbeter nie, gaan ek ook maar awol v die onderwerp. Ek nie skaam oor die getalle wat ek skiet nie en dink die res moet ook so voel. Getalle geskiet vs aantal nagte gejag is geen refleksie op jou vernuf as jagter nie...
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Ns. Getalle geskiet vs Nagte gejag sou slegs vergelyk kon word as almal op presies die selfde plaas en in die selfde omstandighede (weer, seisoen ens) gejag het
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Jakkalse vir 2015
Baie mooi Francois!-soos Wayne sê--met wat boer daai ou?
Louis,ja jy is doodreg dis hoekom ek nie getalle opsit nie--lyk mos of ek ##### beteken!
7 geskiet vir die jaar in so +- 15 nagte.
Ek het nou boek begin vanaf April met wind,klanke,temp,ens. om beter rekord te hou.
Henry
Louis,ja jy is doodreg dis hoekom ek nie getalle opsit nie--lyk mos of ek ##### beteken!
7 geskiet vir die jaar in so +- 15 nagte.
Ek het nou boek begin vanaf April met wind,klanke,temp,ens. om beter rekord te hou.
Henry
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jakkalse vir 2015
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal
L=Abrie Smit&17&37&3
L=HennieC&6&5&0
L=Marius Marais&0&4&0
L=SakoTrippel2&4&14&0
L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2
L=Platjak&0&17&0
L=Ian&9&36&2
L=Rikus&0&12&0
L=Vaaljas&16&18&2
L=Henrie_270&3&7&0
L=Gerrit Nightro &8&40&1
L=Henry Griffiths&0&4&0
L=Theedge&6&20&2
L=Gé en Geno&10&46&1
L=Reggie&7&31&0
L=Piet en Daan&6&50&0
L=Dewitt&2&7&0
L=GrOoTjAgtEr&0&3&0
L=uitenwaj&9&38&0
L=pieter h&1&1&0
L=FM&25&375&1
L=stephan2&3&19&4
L=Boshond&3&11&0
L=Roland&2&2&0
L=Dewitt&2&3&2
L=Dirkie&13&26&4
L=Duracell&4&11&0
L=SP en Jason Varminting&25&193&11
L=Johan B&29&129&8
L=Nico smit&4&3&0
L=KSV&3&2&0
L=Foxhound&13&63&4
L=Louis102&25&54&0
L=C.J.&5&23&0
L=Cassie&20&26&3
L=Jak101&15&13&3
L=Jakkie321&10&8&3
L=Andre Smirre&6&40&0
L=Wayne and Andrew&13&14&0
L=Merkatnw&2&3&0
L=sPRINGHAAS&3&3&0
L=Crisjan&16&25&0
L=TOTALE&356&1467&56
L=GROOT TOTAAL&1523&&
FM en Louis102 se getalle bygesit en ook net weer die totale reggemaak.
FM en Louis102 se getalle bygesit en ook net weer die totale reggemaak.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jakkalse vir 2015
Moet se maat dit wil gedoen word en ek dink dit baie netjies en mooi werk baie geluk.Francois Marais wrote:Geno....janee....gisteraand dink ek was een vir die boeke......so 3000 ha gejag met net 3 staanplekke...waarvan een amper op die boer se stoep....1ste stand....uur en n half....32 jakke....tweede stand.....by pos....uur en n half.....21 jakke......stand by huis....uur en n half.....8 jakke.....61 vir die aand en ek was 1uur in die bed.....toe is alles so nat gedou....my broek was tot by die knië nat van die 8 jakkies loop haal....gras staan kniehoogte....jakke skree so op 4/500 m maar kom nie in nie.....maar bly n belewenis....
Mooi loop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Edge...dankie mater.....
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Hein
Update my daar met 2 nagte en 38 jakkalse asb........
Mooi loop
Francois.
Update my daar met 2 nagte en 38 jakkalse asb........
Mooi loop
Francois.
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Louis - van die manne kyk nie meer so gereeld op die forum nie en van daar die swak bywoningL=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&17&37&3 L=HennieC&6&5&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&9&36&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&6&20&2 L=Gé en Geno&10&46&1 L=Reggie&7&31&0 L=Piet en Daan&6&50&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&27&413&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&4&11&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&4&3&0 L=KSV&3&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&25&54&0 L=C.J.&5&23&0 L=Cassie&20&26&3 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&10&8&3 L=Andre Smirre&6&40&0 L=Wayne and Andrew&13&14&0 L=Merkatnw&2&3&0 L=sPRINGHAAS&3&3&0 L=Crisjan&16&25&0 L=JAS&6&17&2 L=TOTALE&364&1522&58 L=GROOT TOTAAL&1580&&
Louis laat mens mos sleg voel met sy lugpratery.Sweis se oorlog is nou ook op datum.
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Francois mooi gegooi! Net n vragie: Hoe kry jy al die jakkalse as jy begin optel, en tel jy maar so in jou kop terwyl hulle val? Mooi oorlog gemaak!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jakkalse vir 2015
Armand FM tel sy doppe. haha
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jakkalse vir 2015
Daar nie fout nie maat - plesier - en weer mooi gegooiFrancois Marais wrote:Edge...dankie mater.....
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Kan my ook opsit vir 1 nag en 1 dagroep met 3 jakkalse.
Dankie.
Dankie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jakkalse vir 2015
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal
L=Abrie Smit&17&37&3
L=HennieC&6&5&0
L=Marius Marais&0&4&0
L=SakoTrippel2&4&14&0
L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2
L=Platjak&0&17&0
L=Ian&9&36&2
L=Rikus&0&12&0
L=Vaaljas&16&18&2
L=Henrie_270&3&7&0
L=Gerrit Nightro &8&40&1
L=Henry Griffiths&0&4&0
L=Theedge&6&20&2
L=Gé en Geno&10&46&1
L=Reggie&7&31&0
L=Piet en Daan&6&50&0
L=Dewitt&2&7&0
L=GrOoTjAgtEr&0&3&0
L=uitenwaj&9&38&0
L=pieter h&1&1&0
L=FM&27&413&1
L=stephan2&3&19&4
L=Boshond&3&11&0
L=Roland&2&2&0
L=Dewitt&2&3&2
L=Dirkie&13&26&4
L=Duracell&4&11&0
L=SP en Jason Varminting&25&193&11
L=Johan B&29&129&8
L=Nico smit&4&3&0
L=KSV&3&2&0
L=Foxhound&13&63&4
L=Louis102&25&54&0
L=C.J.&5&23&0
L=Cassie&20&26&3
L=Jak101&15&13&3
L=Jakkie321&10&8&3
L=Andre Smirre&6&40&0
L=Wayne and Andrew&13&14&0
L=Merkatnw&2&3&0
L=sPRINGHAAS&3&3&0
L=Crisjan&16&25&0
L=JAS&6&17&2
L=Christo&2&3&0
L=TOTALE&366&1525&58
L=GROOT TOTAAL&1583&&
Christo jy is op gesit
Christo jy is op gesit
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Jakkalse vir 2015
16 nagte-9 jakke

