Page 14 of 30
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sat Apr 18, 2015 2:47 am
by theedge
Louis102 wrote:Hier moet heelwat jagters wees wat nie hul statistieke byhou nie, as ek so na die aande gejag kyk .... dis jammer, want ons mis alweer die punt, is dit nie, Kabous?
Stem met jou maat - het daai een so tydjie opgemerk.
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sat Apr 18, 2015 11:13 am
by Francois Marais
Hein
Las tog daar by my...
3 nagte. 82 jakkalse
Mooi loop
Francois
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sat Apr 18, 2015 11:17 am
by Geno
Cois. Jy mag maar laasnag se foto post, getalle per staanplek noem en die storie vertel. Ek dink jy het amptelik laasnag die meeste jakkalse ooit per nag geskiet. Wel gedaan ou Yster!
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sat Apr 18, 2015 11:58 am
by Francois Marais
Geno....janee....gisteraand dink ek was een vir die boeke......so 3000 ha gejag met net 3 staanplekke...waarvan een amper op die boer se stoep....1ste stand....uur en n half....32 jakke....tweede stand.....by pos....uur en n half.....21 jakke......stand by huis....uur en n half.....8 jakke.....61 vir die aand en ek was 1uur in die bed.....toe is alles so nat gedou....my broek was tot by die knië nat van die 8 jakkies loop haal....gras staan kniehoogte....jakke skree so op 4/500 m maar kom nie in nie.....maar bly n belewenis....
Mooi loop
Francois
aviary_1429349066083.jpg
20150418_010703.jpg
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sat Apr 18, 2015 12:42 pm
by NicoSmit
Het jy iemand huistoe gestuur om nog ammo te gaan haal baie mooi dit wil gedoen word
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sat Apr 18, 2015 1:44 pm
by Jakkie 321
Liewe genade. Was daar al ooit op jakkalse geskiet. Met wat boer hulle.
EK HOOP DAAR IS VIDOE GEMAAK.
Groette
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sat Apr 18, 2015 5:24 pm
by Capt. Yoda
Jakkie 321 wrote:Liewe genade. Was daar al ooit op jakkalse geskiet. Met wat boer hulle.
EK HOOP DAAR IS VIDOE GEMAAK.
Groette
Sal self wil weet hoe daai man boer.Baie goed gedoen FM!
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sat Apr 18, 2015 5:40 pm
by Cobus(Cobb)
Louis102 wrote:Hier moet heelwat jagters wees wat nie hul statistieke byhou nie, as ek so na die aande gejag kyk .... dis jammer, want ons mis alweer die punt, is dit nie, Kabous?
Lyk my daai ding....die manne wil maar hoë syfers wys vir min aande....
Ek sit gou my 1 van gisteraand by..
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sat Apr 18, 2015 5:41 pm
by Cobus(Cobb)
KSV wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal
L=Abrie Smit&17&37&3
L=HennieC&5&5&0
L=Marius Marais&0&4&0
L=SakoTrippel2&4&14&0
L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2
L=Platjak&0&17&0
L=Ian&9&36&2
L=Rikus&0&12&0
L=Vaaljas&16&18&2
L=Henrie_270&3&7&0
L=Gerrit Nightro &8&40&1
L=Henry Griffiths&0&4&0
L=Theedge&6&20&2
L=Gé en Geno&10&46&1
L=Reggie&7&31&0
L=Piet en Daan&6&50&0
L=Dewitt&2&7&0
L=GrOoTjAgtEr&0&3&0
L=uitenwaj&9&38&0
L=pieter h&1&1&0
L=FM&22&293&1
L=stephan2&3&19&4
L=Boshond&3&11&0
L=Roland&2&2&0
L=Dewitt&2&3&2
L=Dirkie&13&26&4
L=Duracell&4&11&0
L=SP en Jason Varminting&25&193&11
L=Johan B&29&129&8
L=Nico smit&4&3&0
L=KSV&3&2&0
L=Foxhound&13&63&4
L=Louis102&23&53&0
L=C.J.&5&23&0
L=Cassie&20&26&3
L=Jak101&15&13&3
L=Jakkie321&10&8&3
L=Andre Smirre&6&40&0
L=Wayne and Andrew&13&14&0
L=Merkatnw&2&3&0
L=sPRINGHAAS&3&3&0
L=Crisjan&16&25&0
L=TOTALE&349&1383&56
L=GROOT TOTAAL&1439&&
Opgesit Chrisjan
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sat Apr 18, 2015 6:57 pm
by Wayne
Jakki, he farms with Jackals, a lot less now. Mooi FM, I am glad that is not near me
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sun Apr 19, 2015 8:05 am
by HennieC
Cobus(Cobb) wrote:KSV wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal
L=Abrie Smit&17&37&3
L=HennieC&6&5&0
L=Marius Marais&0&4&0
L=SakoTrippel2&4&14&0
L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2
L=Platjak&0&17&0
L=Ian&9&36&2
L=Rikus&0&12&0
L=Vaaljas&16&18&2
L=Henrie_270&3&7&0
L=Gerrit Nightro &8&40&1
L=Henry Griffiths&0&4&0
L=Theedge&6&20&2
L=Gé en Geno&10&46&1
L=Reggie&7&31&0
L=Piet en Daan&6&50&0
L=Dewitt&2&7&0
L=GrOoTjAgtEr&0&3&0
L=uitenwaj&9&38&0
L=pieter h&1&1&0
L=FM&22&293&1
L=stephan2&3&19&4
L=Boshond&3&11&0
L=Roland&2&2&0
L=Dewitt&2&3&2
L=Dirkie&13&26&4
L=Duracell&4&11&0
L=SP en Jason Varminting&25&193&11
L=Johan B&29&129&8
L=Nico smit&4&3&0
L=KSV&3&2&0
L=Foxhound&13&63&4
L=Louis102&23&53&0
L=C.J.&5&23&0
L=Cassie&20&26&3
L=Jak101&15&13&3
L=Jakkie321&10&8&3
L=Andre Smirre&6&40&0
L=Wayne and Andrew&13&14&0
L=Merkatnw&2&3&0
L=sPRINGHAAS&3&3&0
L=Crisjan&16&25&0
L=TOTALE&349&1383&56
L=GROOT TOTAAL&1439&&
Opgesit Chrisjan
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sun Apr 19, 2015 9:02 am
by Louis102
[quote="Cobus(Cobb)]
Lyk my daai ding....die manne wil maar hoë syfers wys vir min aande...[/quote]
Dit is presies waaroor ek bekommerd was, Cobus. Ongelukkig meet die meeste 'n suksesvolle jakkalsjagter aan die hoeveelheid wat hy skiet ... in baie gevalle is die teendeel egter waar. Las maar intussen vir my asb 1 trotse jakkals by in 2 nagte, asb.
Vermoed egter as deelname nie verbeter nie, gaan ek ook maar awol v die onderwerp. Ek nie skaam oor die getalle wat ek skiet nie en dink die res moet ook so voel. Getalle geskiet vs aantal nagte gejag is geen refleksie op jou vernuf as jagter nie...
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sun Apr 19, 2015 9:07 am
by Louis102
Ns. Getalle geskiet vs Nagte gejag sou slegs vergelyk kon word as almal op presies die selfde plaas en in die selfde omstandighede (weer, seisoen ens) gejag het
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sun Apr 19, 2015 10:51 am
by Henry 7
Baie mooi Francois!-soos Wayne sê--met wat boer daai ou?
Louis,ja jy is doodreg dis hoekom ek nie getalle opsit nie--lyk mos of ek ##### beteken!
7 geskiet vir die jaar in so +- 15 nagte.
Ek het nou boek begin vanaf April met wind,klanke,temp,ens. om beter rekord te hou.
Henry
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sun Apr 19, 2015 8:57 pm
by theedge
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal
L=Abrie Smit&17&37&3
L=HennieC&6&5&0
L=Marius Marais&0&4&0
L=SakoTrippel2&4&14&0
L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2
L=Platjak&0&17&0
L=Ian&9&36&2
L=Rikus&0&12&0
L=Vaaljas&16&18&2
L=Henrie_270&3&7&0
L=Gerrit Nightro &8&40&1
L=Henry Griffiths&0&4&0
L=Theedge&6&20&2
L=Gé en Geno&10&46&1
L=Reggie&7&31&0
L=Piet en Daan&6&50&0
L=Dewitt&2&7&0
L=GrOoTjAgtEr&0&3&0
L=uitenwaj&9&38&0
L=pieter h&1&1&0
L=FM&25&375&1
L=stephan2&3&19&4
L=Boshond&3&11&0
L=Roland&2&2&0
L=Dewitt&2&3&2
L=Dirkie&13&26&4
L=Duracell&4&11&0
L=SP en Jason Varminting&25&193&11
L=Johan B&29&129&8
L=Nico smit&4&3&0
L=KSV&3&2&0
L=Foxhound&13&63&4
L=Louis102&25&54&0
L=C.J.&5&23&0
L=Cassie&20&26&3
L=Jak101&15&13&3
L=Jakkie321&10&8&3
L=Andre Smirre&6&40&0
L=Wayne and Andrew&13&14&0
L=Merkatnw&2&3&0
L=sPRINGHAAS&3&3&0
L=Crisjan&16&25&0
L=TOTALE&356&1467&56
L=GROOT TOTAAL&1523&&
FM en Louis102 se getalle bygesit en ook net weer die totale reggemaak.
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Sun Apr 19, 2015 9:07 pm
by theedge
Francois Marais wrote:Geno....janee....gisteraand dink ek was een vir die boeke......so 3000 ha gejag met net 3 staanplekke...waarvan een amper op die boer se stoep....1ste stand....uur en n half....32 jakke....tweede stand.....by pos....uur en n half.....21 jakke......stand by huis....uur en n half.....8 jakke.....61 vir die aand en ek was 1uur in die bed.....toe is alles so nat gedou....my broek was tot by die knië nat van die 8 jakkies loop haal....gras staan kniehoogte....jakke skree so op 4/500 m maar kom nie in nie.....maar bly n belewenis....
Mooi loop
Francois
aviary_1429349066083.jpg
20150418_010703.jpg
Moet se maat dit wil gedoen word en ek dink dit baie netjies en mooi werk baie geluk.
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Mon Apr 20, 2015 1:12 am
by Francois Marais
Edge...dankie mater.....
Mooi loop
Francois
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Mon Apr 20, 2015 1:34 am
by Francois Marais
Hein
Update my daar met 2 nagte en 38 jakkalse asb........
Mooi loop
Francois.
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Mon Apr 20, 2015 5:47 am
by Jassie
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal
L=Abrie Smit&17&37&3
L=HennieC&6&5&0
L=Marius Marais&0&4&0
L=SakoTrippel2&4&14&0
L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2
L=Platjak&0&17&0
L=Ian&9&36&2
L=Rikus&0&12&0
L=Vaaljas&16&18&2
L=Henrie_270&3&7&0
L=Gerrit Nightro &8&40&1
L=Henry Griffiths&0&4&0
L=Theedge&6&20&2
L=Gé en Geno&10&46&1
L=Reggie&7&31&0
L=Piet en Daan&6&50&0
L=Dewitt&2&7&0
L=GrOoTjAgtEr&0&3&0
L=uitenwaj&9&38&0
L=pieter h&1&1&0
L=FM&27&413&1
L=stephan2&3&19&4
L=Boshond&3&11&0
L=Roland&2&2&0
L=Dewitt&2&3&2
L=Dirkie&13&26&4
L=Duracell&4&11&0
L=SP en Jason Varminting&25&193&11
L=Johan B&29&129&8
L=Nico smit&4&3&0
L=KSV&3&2&0
L=Foxhound&13&63&4
L=Louis102&25&54&0
L=C.J.&5&23&0
L=Cassie&20&26&3
L=Jak101&15&13&3
L=Jakkie321&10&8&3
L=Andre Smirre&6&40&0
L=Wayne and Andrew&13&14&0
L=Merkatnw&2&3&0
L=sPRINGHAAS&3&3&0
L=Crisjan&16&25&0
L=JAS&6&17&2
L=TOTALE&364&1522&58
L=GROOT TOTAAL&1580&&
Louis laat mens mos sleg voel met sy lugpratery.

Sweis se oorlog is nou ook op datum.
Louis - van die manne kyk nie meer so gereeld op die forum nie en van daar die swak bywoning
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Mon Apr 20, 2015 8:23 am
by Armand9
Francois mooi gegooi! Net n vragie: Hoe kry jy al die jakkalse as jy begin optel, en tel jy maar so in jou kop terwyl hulle val? Mooi oorlog gemaak!
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Mon Apr 20, 2015 2:27 pm
by KSV
Armand FM tel sy doppe. haha
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Mon Apr 20, 2015 8:38 pm
by theedge
Francois Marais wrote:Edge...dankie mater.....
Mooi loop
Francois
Daar nie fout nie maat - plesier - en weer mooi gegooi
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Mon Apr 20, 2015 9:27 pm
by Christo
Kan my ook opsit vir 1 nag en 1 dagroep met 3 jakkalse.
Dankie.
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Mon Apr 20, 2015 11:01 pm
by theedge
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal
L=Abrie Smit&17&37&3
L=HennieC&6&5&0
L=Marius Marais&0&4&0
L=SakoTrippel2&4&14&0
L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2
L=Platjak&0&17&0
L=Ian&9&36&2
L=Rikus&0&12&0
L=Vaaljas&16&18&2
L=Henrie_270&3&7&0
L=Gerrit Nightro &8&40&1
L=Henry Griffiths&0&4&0
L=Theedge&6&20&2
L=Gé en Geno&10&46&1
L=Reggie&7&31&0
L=Piet en Daan&6&50&0
L=Dewitt&2&7&0
L=GrOoTjAgtEr&0&3&0
L=uitenwaj&9&38&0
L=pieter h&1&1&0
L=FM&27&413&1
L=stephan2&3&19&4
L=Boshond&3&11&0
L=Roland&2&2&0
L=Dewitt&2&3&2
L=Dirkie&13&26&4
L=Duracell&4&11&0
L=SP en Jason Varminting&25&193&11
L=Johan B&29&129&8
L=Nico smit&4&3&0
L=KSV&3&2&0
L=Foxhound&13&63&4
L=Louis102&25&54&0
L=C.J.&5&23&0
L=Cassie&20&26&3
L=Jak101&15&13&3
L=Jakkie321&10&8&3
L=Andre Smirre&6&40&0
L=Wayne and Andrew&13&14&0
L=Merkatnw&2&3&0
L=sPRINGHAAS&3&3&0
L=Crisjan&16&25&0
L=JAS&6&17&2
L=Christo&2&3&0
L=TOTALE&366&1525&58
L=GROOT TOTAAL&1583&&
Christo jy is op gesit
Re: Jakkalse vir 2015
Posted: Tue Apr 21, 2015 5:57 am
by Henry 7
16 nagte-9 jakke