Page 14 of 31

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Wed Oct 04, 2023 2:36 pm
by Frederik
Geno wrote: Wed Oct 04, 2023 7:26 am My Pel het 'n klompie 500gr SBC softs deur my gekoop vir sy .458Lott.
Gister het hy die fotos aangestuur na hy 'n klient opgeback het op 'n groot buffelbul.
Spoed is onbekend, maar ek vermoed dit sal rondom 2250fps wees.

Image

Image
En hier is my 500gr met die Lott teen 2200fps ook uit 'n buffel baie mooi vergelyking.

Image

Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Oct 05, 2023 11:01 pm
by Pappabeer
Nee, ek sien dit glad nie dat jy die A-frame afskiet nie, ek noem dit bloot vir interresantheid en konteks. As ek nie tussen 2015&2020 genoeg koeels gekoop het om my vir my lewe te hou nie, het ek beslis my groot gewere met SBC gelaai. Miskien kry ek nog n sotlike offer vir van my koeels by ‘n VSA jagter dan koop ek wel n klomp by jou

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Oct 15, 2023 5:55 pm
by MyLani
Zebra shot at 290m with a 180gr SBC @2990fps from a 300 win Mag. Almost no meat damage. Shot behind the shoulder and recovered in the opposite shoulder ImageImageImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Oct 15, 2023 6:04 pm
by MyLani
Red Hartebeest shot at 270m with a 180gr SBC @2990fps from a 300 win mag. Shot on the left shoulder, exited on the right shoulder, showing expansion. Zero meat damageImageImageImageImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


ImageImage

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Oct 21, 2023 4:28 pm
by Rudi Fischer
470NE 500gr

Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Wed Nov 01, 2023 5:25 pm
by ThinusS
Frontale skoot op 'n blouwildebees.
Afstand 200m.
150gr .308" SBC uit 'n .30-'06, trompsnelheid ±2900vps.
Wildebees het ±50m gehardloop en toe geval.
Goeie bloedspoor danksy bloeding uit inskietwond.
Die koeël is deur die bopunt van die hart.

Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Nov 02, 2023 7:02 am
by Frederik
Dis nou weer die lang wag tot volgende jaar om paar diere om te gooi vir my, met wat ek weet die boring resultate gaan wees van die SBC koeels maar ek sal my self besig hou met die 160gr 7mm SBC koeel en lading ontwikkeling in die 7x57 een van die dae.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Nov 02, 2023 9:33 am
by ThinusS
Frederik wrote: Thu Nov 02, 2023 7:02 am Dis nou weer die lang wag tot volgende jaar om paar diere om te gooi vir my, met wat ek weet die boring resultate gaan wees van die SBC koeels maar ek sal my self besig hou met die 160gr 7mm SBC koeel en lading ontwikkeling in die 7x57 een van die dae.
Ek wag self vir die 7mm SBC koeëls, wil hulle in my vrou se 7x57 probeer.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Nov 02, 2023 7:41 pm
by Glocked
Frederik wrote: Thu Nov 02, 2023 7:02 am Dis nou weer die lang wag tot volgende jaar om paar diere om te gooi vir my, met wat ek weet die boring resultate gaan wees van die SBC koeels maar ek sal my self besig hou met die 160gr 7mm SBC koeel en lading ontwikkeling in die 7x57 een van die dae.
Daai gaan 'n gevaarlike kombinasie maak as ek die dinge so kyk

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Nov 09, 2023 6:57 pm
by Rudi Fischer
7mm 160gr

Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Nov 09, 2023 7:38 pm
by Carlc
Laat weet wanneer ons kan bestel.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Nov 09, 2023 8:22 pm
by Rudi Fischer
Carlc wrote:Laat weet wanneer ons kan bestel.
Sal almal laat weet sodra dit in voorraad is.
Het die naweek n paar gemaak, het nog n klein dingetjie wat ek moet uitsorteer maar behoort nou reg te wees

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Nov 09, 2023 8:39 pm
by Pvdw
Die 7x64Bren gaan mos die 160gr koeëls baie geniet.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 12, 2023 12:05 pm
by Bennie Bester
More Rudi,
Ek hou hierdie draad met belangstelling dop. Hou baie van wat ek sien.
Nou wonder ek maar of jy die reeks gaan uitbrei na ander kalibers ook. Indien jy sou sal ek beslis by jou koop.
Ek sal my twee voortande gee vir n 277 kaliber 155gr punt om in my 270 WSM te laai.
Groetnis
Bennie Bester

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 12, 2023 1:12 pm
by Rudi Fischer
Bennie Bester wrote:More Rudi,
Ek hou hierdie draad met belangstelling dop. Hou baie van wat ek sien.
Nou wonder ek maar of jy die reeks gaan uitbrei na ander kalibers ook. Indien jy sou sal ek beslis by jou koop.
Ek sal my twee voortande gee vir n 277 kaliber 155gr punt om in my 270 WSM te laai.
Groetnis
Bennie Bester
Middag Bennie.

Jong, en sal verseker nog kalibers uit bring.
Maar dink ek moet net eers die kalibers wat ek nou uit het lekker vestig en baie voorraad op bou.

Ek het wel n .338 en 8mm in gedagte en dan het ek gedink om dalk n 85gr 6mm uit te bring. Maar dit vir die toekoms.

As ek n .277 gaan maak gaan dit dalk n 130gr moet wees agv my koeels se lengte.
n 150/155gr gaan soos n 170gr lyk en dan gaan baie min mense hom kan skiet.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 12, 2023 2:18 pm
by tripodmvr
Synde hierdie koper projektiel langer is as gewone koeëls sou my keuse 'n 140/145gr wees vir die 277 kaliber. Genoegsame penetrasie en spoed om redelik vêr nog te kan ontplooi. Onthou dat selfs die gewone 130gr kopermantelkoeëls nog al die jare effektief gewerk het in jagtoestande en selfs op groter wild.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 12, 2023 4:08 pm
by Capt. Yoda
Moet julle nie eder kyk na 100gr koele om honde me te skiet met die 270s nie….

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 12, 2023 4:42 pm
by JF123
Weet iemand dalk wat die verwagte trompspoed is van die 150gr en 180gr uit 'n 24" .308 met poeier soos Varget of N140?

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 12, 2023 7:28 pm
by Apie
JF123 wrote:Weet iemand dalk wat die verwagte trompspoed is van die 150gr en 180gr uit 'n 24" .308 met poeier soos Varget of N140?
150gr so rofweg 2750-2800 maar ek dink Varget kan bietjie stadig wees vir 150greiners

180gr 2550-2600fps met Varget


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Nov 12, 2023 7:47 pm
by Rudi Fischer
150gr
N140 kan 2850 vps raak maar is baie naby aan maks druk. Node 5 sit sit op 2650fps

180gr
N140 kan 2528 vps teen 56574 psi
Varget 2539 vps teen 55763 psi

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Nov 13, 2023 2:54 pm
by tau
Rudi Fischer wrote: Thu Nov 09, 2023 6:57 pm 7mm 160gr

Image
YUM YUM YUM!!!!!!!

Daai koeel gaan sing uit 'n 28" 7mm RM loop.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Nov 18, 2023 10:13 am
by Rudi Fischer
SBC se .510 570gr koeele

Image

Image
L-R .30 150gr, .510 570gr, .375 300gr

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Nov 18, 2023 10:46 am
by Frederik
Lyk al te pragtig en seker sit sal dodelik wees en raakskiet.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Nov 18, 2023 3:38 pm
by DWB
Nice!!!! Een van die dae kan ek ook van daai bestel!!!

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Nov 20, 2023 9:35 am
by VictorG
Rudi die 160gr 7mm wat jy eersdaags gaan adverteer - is dit vir n 7x57 ?