Page 15 of 30

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Apr 21, 2015 6:17 am
by Jassie
Christo ek sien jy het ook nie ou Louis se verantwoordelikheidsaanval oorleef nie.

Groete
JAS

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Apr 21, 2015 8:06 am
by Louis102
Hahaha ....Oom Jas.

Sien Meester Jagter Marais het gistraant alweer amok gemaak ... dini ons moet hierdie spasie dophou.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Apr 21, 2015 10:31 am
by Wayne
I am "skaam" to add my few, 3 nights ( 2 blanks ) 2 Jackals 1 Lynx, Can someone add mine in please.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Apr 21, 2015 10:40 am
by KSV
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&17&37&3 L=HennieC&6&5&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&9&36&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&6&20&2 L=Gé en Geno&10&46&1 L=Reggie&7&31&0 L=Piet en Daan&6&50&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&28&473&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&4&11&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&4&3&0 L=KSV&3&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&25&54&0 L=C.J.&5&23&0 L=Cassie&20&26&3 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&10&8&3 L=Andre Smirre&6&40&0 L=Wayne and Andrew&16&16&1 L=Merkatnw&2&3&0 L=sPRINGHAAS&3&3&0 L=Crisjan&16&25&0 L=JAS&6&17&2 L=Christo&2&3&0 L=Henry7&16&9&0 L=TOTALE&386&1596&59 L=GROOT TOTAAL&1655&&

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Apr 21, 2015 10:56 am
by Wayne
Thank you KSV

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Apr 21, 2015 12:10 pm
by Jassie
Louis102 wrote:Hahaha ....Oom Jas.

Sien Meester Jagter Marais het gistraant alweer amok gemaak ... dini ons moet hierdie spasie dophou.

Hehehe

Louis, ja nee Baas FM sal maak dat ons hier drie dae vat om net die somme klaar te maak soos hy nou aangaan.

Die ou rus seker maar tans so effens - Wors het seker ook afgevat om te help herlaai. Teen die tempo skiet hy nuwe doppe in 'n week klaar.

Groete
JAS

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Apr 21, 2015 12:21 pm
by Riaan Kriel
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&17&37&3 L=HennieC&6&5&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&9&36&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&6&20&2 L=Gé en Geno&10&46&1 L=Reggie&7&31&0 L=Piet en Daan&6&50&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&28&473&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&5&13&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&4&3&0 L=KSV&3&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&25&54&0 L=C.J.&5&23&0 L=Cassie&20&26&3 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&10&8&3 L=Andre Smirre&6&40&0 L=Wayne and Andrew&16&16&1 L=Merkatnw&2&3&0 L=sPRINGHAAS&3&3&0 L=Crisjan&16&25&0 L=JAS&6&17&2 L=Christo&2&3&0 L=Henry7&16&9&0 L=TOTALE&387&1598&59 L=GROOT TOTAAL&1657&&

Ek het darem uiteindelik weer 1 aand se sessie ingekry :)

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Apr 21, 2015 5:06 pm
by johans
Louis102 wrote:[quote="Cobus(Cobb)]
Lyk my daai ding....die manne wil maar hoë syfers wys vir min aande...
Dit is presies waaroor ek bekommerd was, Cobus. Ongelukkig meet die meeste 'n suksesvolle jakkalsjagter aan die hoeveelheid wat hy skiet ... in baie gevalle is die teendeel egter waar. Las maar intussen vir my asb 1 trotse jakkals by in 2 nagte, asb.

Vermoed egter as deelname nie verbeter nie, gaan ek ook maar awol v die onderwerp. Ek nie skaam oor die getalle wat ek skiet nie en dink die res moet ook so voel. Getalle geskiet vs aantal nagte gejag is geen refleksie op jou vernuf as jagter nie...[/quote][/quote]
dankie vir daai een oom louis,ek was te skaam om my getalle hier op te sit.so ek sal dan my 20 nagte 3jakke en 2 katte bekend maak

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Apr 22, 2015 7:01 am
by Danie01
Ek wil ook my paat ongediertes hier opsit, elke bietjie help. Sal irmand dit asb inlas, ek werk van foon af en kry dit nie reg nie.

4 nagte, 5 jakkies, 1 kat.

Van die 4 nagte was 3 blank, in een aand die 5 geskiet en die kat op n aand wat ons net in veld rondgery het.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Apr 22, 2015 8:05 am
by KSV
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&17&37&3 L=HennieC&6&5&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&9&36&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&6&20&2 L=Gé en Geno&10&46&1 L=Reggie&7&31&0 L=Piet en Daan&6&50&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&28&473&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&5&13&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&4&3&0 L=KSV&3&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&25&54&0 L=C.J.&5&23&0 L=Cassie&20&26&3 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&10&8&3 L=Andre Smirre&6&40&0 L=Wayne and Andrew&16&16&1 L=Meerkatnw&2&3&0 L=sPRINGHAAS&3&3&0 L=Crisjan&16&25&0 L=JAS&6&17&2 L=Christo&2&3&0 L=Henry7&16&9&0 L=JohanS&20&3&2 L=Danie01&4&5&1 L=TOTALE&411&1606&62 L=GROOT TOTAAL&1668&&

Johan jou en Danie opgesit.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Apr 22, 2015 10:32 am
by cassie_calvinia
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&17&37&3 L=HennieC&6&5&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&9&36&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&6&20&2 L=Gé en Geno&10&46&1 L=Reggie&7&31&0 L=Piet en Daan&6&50&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&28&473&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&5&13&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&4&3&0 L=KSV&3&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&25&54&0 L=C.J.&5&23&0 L=Cassie&22&26&4 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&10&8&3 L=Andre Smirre&6&40&0 L=Wayne and Andrew&16&16&1 L=Meerkatnw&2&3&0 L=sPRINGHAAS&3&3&0 L=Crisjan&16&25&0 L=JAS&6&17&2 L=Christo&2&3&0 L=Henry7&16&9&0 L=JohanS&20&3&2 L=Danie01&4&5&1 L=TOTALE&413&1606&63 L=GROOT TOTAAL&1669&&

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Apr 22, 2015 2:17 pm
by theedge
Manne maak weer mooi

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Apr 23, 2015 4:02 am
by Ian
Die plaas se veiling het my die afgelope tyd druk besig gehad en wat 'n verrassing toe ek hierdie POST weer oopmaak. Baie geluk Francois met daai klompie, dit wil nou gedoen gewees. Wil vir my voorkom of daai jakkalse nie meer weet wat 'n kerngebied is nie en dat kos in oorvloed is. Wil nie weet watse skade die boer al in sy lewe gehad het nie.

Welgedaan aan die ander wat ook geskiet het.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Apr 23, 2015 9:25 am
by KSV
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&17&37&3 L=HennieC&6&5&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&9&36&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&6&20&2 L=Gé en Geno&10&46&1 L=Reggie&7&31&0 L=Piet en Daan&6&50&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&29&529&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&5&13&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&4&3&0 L=KSV&3&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&25&54&0 L=C.J.&5&23&0 L=Cassie&22&26&4 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&10&8&3 L=Andre Smirre&6&40&0 L=Wayne and Andrew&16&16&1 L=Meerkatnw&2&3&0 L=sPRINGHAAS&3&3&0 L=Crisjan&16&25&0 L=JAS&6&17&2 L=Christo&2&3&0 L=Henry7&16&9&0 L=JohanS&20&3&2 L=Danie01&4&5&1 L=TOTALE&414&1662&63 L=GROOT TOTAAL&1725&&

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Apr 23, 2015 11:08 am
by Abrie Smit
Môre

Hein, sit asb vir my 2 nagte en 2 jakkalse en 1 rooikat by. Hier is 'n paar fotos van die laaste aande.
Ek stem met Louis saam. Hy het 'n punt beet. Kan ons nie aande wat niks geskiet is ook bysit nie. Ek persoonlik dink ons almal kry die aande wat jy nie iets kry nie en dit sal ook interresante statistiek wees. Een van my 2 nagte was 'n droë nag. Ek staan nou op 4 droë nagte, maar dis ingesluit by my nagte wat ek uit was. Kom ons wees eerlik met ons syfers, anders help dit niks nie.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Apr 23, 2015 11:14 am
by NicoSmit
My blanks is ook opgesit dis hoekom ek nog aan die negatiewe kant is ek hoop ek kan dit die naweek oorskuif na die positiewe

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Apr 23, 2015 11:17 am
by theedge
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&19&39&4 L=HennieC&6&5&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&9&36&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&6&20&2 L=Gé en Geno&10&46&1 L=Reggie&7&31&0 L=Piet en Daan&6&50&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&29&529&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&5&13&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&4&3&0 L=KSV&3&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&25&54&0 L=C.J.&5&23&0 L=Cassie&22&26&4 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&10&8&3 L=Andre Smirre&6&40&0 L=Wayne and Andrew&16&16&1 L=Meerkatnw&2&3&0 L=sPRINGHAAS&3&3&0 L=Crisjan&16&25&0 L=JAS&6&17&2 L=Christo&2&3&0 L=Henry7&16&9&0 L=JohanS&20&3&2 L=Danie01&4&5&1 L=TOTALE&416&1664&64 L=GROOT TOTAAL&1728&&Abrie jou inligting bygesit

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Apr 23, 2015 11:27 am
by theedge
Ek dink dit goed om die aande uitgegaan en nul jakkie ook by te sit - ek probeer net uitwerk nul uitgaan en 2 0f meer jakkies geskiet - is dit dag uitgaan - sou dit wees kom hy nie ook onder aand uitgaan nie.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Apr 23, 2015 4:26 pm
by Jakkie 321
3 nagte en 0 en 0

Kan iemand dit opsit ek nog in die veld asb.


Groette

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Apr 23, 2015 10:11 pm
by theedge
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&19&39&4 L=HennieC&6&5&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&9&36&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&6&20&2 L=Gé en Geno&10&46&1 L=Reggie&7&31&0 L=Piet en Daan&6&50&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&29&529&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&5&13&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&4&3&0 L=KSV&3&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&25&54&0 L=C.J.&5&23&0 L=Cassie&22&26&4 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&13&8&3 L=Andre Smirre&6&40&0 L=Wayne and Andrew&16&16&1 L=Meerkatnw&2&3&0 L=sPRINGHAAS&3&3&0 L=Crisjan&16&25&0 L=JAS&6&17&2 L=Christo&2&3&0 L=Henry7&16&9&0 L=JohanS&20&3&2 L=Danie01&4&5&1 L=TOTALE&419&1664&64 L=GROOT TOTAAL&1728&&Jakkie321 jou inligting is geplaas

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Apr 24, 2015 3:31 pm
by Francois Marais
Hein of iemand....

Sit vir my twee aande en 56 jakke by asb.....

Mooi loop
Francois.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Apr 24, 2015 3:37 pm
by KSV
Het klaar bygesit Francois. Is net ekstra nag wat kort da

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Apr 24, 2015 5:24 pm
by Skolla
Hein

Help asb.
25 jakkalse en ek dink so 17 aande

Skolla

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Apr 24, 2015 9:02 pm
by theedge
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&19&39&4 L=HennieC&6&5&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&11&31&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&9&36&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&6&20&2 L=Gé en Geno&10&46&1 L=Reggie&7&31&0 L=Piet en Daan&6&50&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&30&529&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&5&13&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&4&3&0 L=KSV&3&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&25&54&0 L=C.J.&5&23&0 L=Cassie&22&26&4 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&13&8&3 L=Andre Smirre&6&40&0 L=Wayne and Andrew&16&16&1 L=Meerkatnw&2&3&0 L=sPRINGHAAS&3&3&0 L=Crisjan&16&25&0 L=JAS&6&17&2 L=Christo&2&3&0 L=Henry7&16&9&0 L=JohanS&20&3&2 L=Danie01&4&5&1 L=Skolla&17&25&0 L=TOTALE&437&1689&64 L=GROOT TOTAAL&1753&&
Francois se nag bygesit. Skolla se data ook geadd

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Apr 25, 2015 10:05 am
by Francois Marais
Hein
Sit vi my nog een aand en 15 jakke by asb......my totaal moet dan lees
32 nagte. 600 jakke. 1kat
Tx
Mooiloop
Francois