Page 15 of 24
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Fri May 17, 2019 8:48 pm
by joe rocket
Capt. Oblivious wrote:Ek en Stompe ry more vir bq blesbokke, springbokke en dalk nog iets anders wat die veld vir ons wil gee. Met die hoeveeheid gewere wat ons saam vat gaan dit soos army lyk.
Dink ek sien die meeste uit om net bq om n vuur te sit en rum te drink sonder werk goed
Lekke man. Lekke. Geniet daai besegheid.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon May 20, 2019 10:08 pm
by Mellies
Woensdag is dit sulke tyd. Ons moet gaan minder maak.
4 x Sebras
40 x bokke tussen Eland, Waterbok, Gensbok en Rooihartebees.
Met n vleisie...
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon May 20, 2019 11:03 pm
by jankraay
7-13 Junie is dit Melmoth toe vir my , Eugene Tau en Pappabeer(nog manne wat nie op die forum is nie gaan saam). Menu is soos volg:
Rooibokke op bestelling
Koedoe(so groot soos oupoot vir my) dalk nog een op bestelling.
Bosbok
3-7 Julie is dit Noord-Kaap toe by Tierkop.
Menu is soos volg:
5 Sprinbokke (LA jag)
Gemsbok (LA jag)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon May 20, 2019 11:13 pm
by Cobus(Cobb)
13 June....Queenstown toe.
Dewald soek sy eerste Koedoe bul...op sy eie.
Ek sit biki hide met stok en tou....rooibok ooi, verdwaalde varkie....niks the ernstig nie.....net lekker jag met lekker maats.
Cheers
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue May 21, 2019 6:23 am
by EtienneA
Ek ry more oggend Vaalwater toe vir 'n eland jag.

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue May 21, 2019 7:22 am
by Heinz Petersen
jankraay wrote:7-13 Junie is dit Melmoth toe vir my , Eugene Tau en Pappabeer(nog manne wat nie op die forum is nie gaan saam). Menu is soos volg:
Rooibokke op bestelling
Koedoe(so groot soos oupoot vir my) dalk nog een op bestelling.
Bosbok
3-7 Julie is dit Noord-Kaap toe by Tierkop.
Menu is soos volg:
5 Sprinbokke (LA jag)
Gemsbok (LA jag)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jan, daai springbokke en Gemsbokke LA jag. Is daai afstande tot 400m 500m?
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 30, 2019 7:00 pm
by Dale SH
On Wednesday our group is off to the Cradock area.
Springbuck, Mountain Reedbuck and Kudu are on the Menu.
Looking forward to it.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 30, 2019 9:19 pm
by JPS
More oggend vroeg slaan ek teer Vaalwater toe.
Dis een van daai “korporatiewe” tiepe jagte. So daar gaan nie ‘n storie wees nie.

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 30, 2019 9:32 pm
by Gawie(13mm)
JPS wrote:More oggend vroeg slaan ek teer Vaalwater toe.
Dis een van daai “korporatiewe” tiepe jagte. So daar gaan nie ‘n storie wees nie.

Onthou jou Jagtrip CD!

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 30, 2019 9:40 pm
by JPS
Gawie(13mm) wrote:JPS wrote:More oggend vroeg slaan ek teer Vaalwater toe.
Dis een van daai “korporatiewe” tiepe jagte. So daar gaan nie ‘n storie wees nie.

Onthou jou Jagtrip CD!

Jis Gawie was net te besig gewees om een te gaan soek

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 30, 2019 9:46 pm
by Diesel Dog
JPS wrote:Gawie(13mm) wrote:JPS wrote:More oggend vroeg slaan ek teer Vaalwater toe.
Dis een van daai “korporatiewe” tiepe jagte. So daar gaan nie ‘n storie wees nie.

Onthou jou Jagtrip CD!

Jis Gawie was net te besig gewees om een te gaan soek

Ek dog julle manne is tegnologies gevorderd,kyk en "loop" hom sommer op youtube ,jy het mos n slim foon.
DD
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 30, 2019 9:49 pm
by JPS

Foon is dalk slim ek nie
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 30, 2019 9:52 pm
by jankraay
Heinz Petersen wrote:jankraay wrote:7-13 Junie is dit Melmoth toe vir my , Eugene Tau en Pappabeer(nog manne wat nie op die forum is nie gaan saam). Menu is soos volg:
Rooibokke op bestelling
Koedoe(so groot soos oupoot vir my) dalk nog een op bestelling.
Bosbok
3-7 Julie is dit Noord-Kaap toe by Tierkop.
Menu is soos volg:
5 Sprinbokke (LA jag)
Gemsbok (LA jag)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jan, daai springbokke en Gemsbokke LA jag. Is daai afstande tot 400m 500m?
As ek daai afstande kry gaan ek hulle vat Oom. Gaan n paar so op 1000m ook skiet en die Gemsbok ook so 1000m.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 30, 2019 9:55 pm
by Diesel Dog
JPS wrote:
Foon is dalk slim ek nie
Geniet die jag
"What happens in Vegas stays in Vegas"
DD
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 30, 2019 10:05 pm
by JPS
Diesel Dog wrote:JPS wrote:
Foon is dalk slim ek nie
Geniet die jag
"What happens in Vegas stays in Vegas"
DD
Dankie DD,
Die ‘n self gevondsde jag so dit is darm heel beskaaf.
Maar na lekker harde dag se jag as die gunne in die kluis is maak die manne mekaar maar bymekaar met die jaar se opgehoopde strawwe wat noukeurig op boek gehou is en natuurlik die wat so op die ingewing van die oomblik bygebring word.
Na so aand is dit vir my lekker rustig in die bos want heeltwat van die manne bly gewoonlik eerder in die kamp om die Super Rugby te kyk

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 30, 2019 10:08 pm
by Morkel
JPS wrote:Gawie(13mm) wrote:JPS wrote:More oggend vroeg slaan ek teer Vaalwater toe.
Dis een van daai “korporatiewe” tiepe jagte. So daar gaan nie ‘n storie wees nie.

Onthou jou Jagtrip CD!

Jis Gawie was net te besig gewees om een te gaan soek

Weet wat moenie worry nie, ek weet van n grt CD wat jou “ in die mood “ gaan sit. Sal die IT ouens vra om die link hier te sit dan click jy net op hom en jy gaan party
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Fri May 31, 2019 6:32 am
by cobusvh
Ry more-oggend vroeg uit die Kaap na Bedford. Koedoe, blouwildebees, takbok en springbok.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Fri May 31, 2019 7:53 am
by Askari
Ek het verlede Donderdag 12 blesse en 9 springbokke gaan afhaal op Jagersfontein. Was meer van 'n "diesel stalk" as "jag". Gaan vlge maand nog 20 blesse afhaal. Vir "plesier" gaan ek middel Junie eland jag Fauresmith se kant toe en dan het ek nog 'n takbok en blesbok wat ek einde vd winter gaan jag in Cradock distrik.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Fri May 31, 2019 9:36 am
by andre007
Cobus(Cobb) wrote:13 June....Queenstown toe.
Dewald soek sy eerste Koedoe bul...op sy eie.
Ek sit biki hide met stok en tou....rooibok ooi, verdwaalde varkie....niks the ernstig nie.....net lekker jag met lekker maats.
Cheers
Kabous, gaan ons weer 1 aand geloofmaak?
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed Jun 05, 2019 11:25 pm
by Morkel
More oggend 6:50 boek Milo in by Pet lounge en ek 7:05 by BA van PE na JHB. Die hond loop nou agter my aan vir die laaste twee weke asof hy weet ons gaan jag. Twee dae van meetings en check hoe gaan dit by die werk. Dan Saterdag doen ek en Nico bietjie shopping tel Werner wat invlieg van UK op en 13:00 draai die wiele rigting N1 noord. 200km draai af na Naboom en dan wes tot binne middel die water berge. Sondag sluit Derick, Eddy,Dale en sy skoon seun en Navi aan. Sondag aand groot kerrie pot tradisioneel wat oomBig Al vir ons maak en Maandag begin die jag. 2 sessies met 4 man in die veld op voet. Rooi bok, BwB en Kudu so veel soos ons kan en n vark of 4 mik so na 12 -15 rooibok, 6-10bwb en so 4-8 kudu. 5dae van daai een maal n jaar vriende kring wat opvang en dan 14-6 kom my beter helfte en twee laaities en dan jag Pa en Seuns vir 4 dae.
IMG_8295.jpg
IMG_8296.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu Jun 06, 2019 6:34 am
by Mellies
Blazer wrote:More oggend 6:50 boek Milo in by Pet lounge en ek 7:05 by BA van PE na JHB. Die hond loop nou agter my aan vir die laaste twee weke asof hy weet ons gaan jag. Twee dae van meetings en check hoe gaan dit by die werk. Dan Saterdag doen ek en Nico bietjie shopping tel Werner wat invlieg van UK op en 13:00 draai die wiele rigting N1 noord. 200km draai af na Naboom en dan wes tot binne middel die water berge. Sondag sluit Derick, Eddy,Dale en sy skoon seun en Navi aan. Sondag aand groot kerrie pot tradisioneel wat oomBig Al vir ons maak en Maandag begin die jag. 2 sessies met 4 man in die veld op voet. Rooi bok, BwB en Kudu so veel soos ons kan en n vark of 4 mik so na 12 -15 rooibok, 6-10bwb en so 4-8 kudu. 5dae van daai een maal n jaar vriende kring wat opvang en dan 14-6 kom my beter helfte en twee laaities en dan jag Pa en Seuns vir 4 dae.
IMG_8295.jpg
IMG_8296.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hierdie klink soos n trip en n half!!
Met n vleisie...
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu Jun 06, 2019 8:03 am
by Morkel
Die trip loop nou al vir 9 jaar - ons is 3 van die oorspronklike groep en het gegroei na tien toe. Ek ry recovery vir 4 dae en dan saam met seuns. Oom het nooit laat jag nie en toe hom bevriend en nou skiet ons alleen op daai plaas. Hou sy nommers in check en ons kry n grt deal. 5 ster akkommodasie en elke ou sorg vir een aand se ete. Nog net 1 ou gefire nou maak hy nie meer kos nie maar hy sorg dat ons warm langs vuur kuier. So hy is nou ons Gaffer boy. Reen lekker hier in PE waar ek in vliegtuig sit. Die oosKaap het dit brood nodig.
Cappie sou saam kom miskien word hy siek en kan dan die ervaringe pen net soos hy kan. En Donderdag aand is fines night. Eddy is fines master van jaar 1 en dis waar ons goeie herhineringe bou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu Jun 06, 2019 8:33 am
by Capt. Yoda
Ek en jy sal more praat
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu Jun 06, 2019 12:09 pm
by jooste
More jagters
Ons ry saterdag oggen vroeg uit pretoria na Murraysburg en dan Colesberg tot volgende week vrydag.
Daar is 40 springbokke op die menu tussen 3 jagters.
sien baie uit.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Fri Jun 07, 2019 7:47 pm
by Morkel
Getting ready, Capt is besig om homself te oorreed om saam te kom. Nico vryf Milo wonder wat dink hy, dis nou Nico. En so begin die jag
IMG_8306.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk