Page 15 of 41
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Nov 14, 2016 4:13 pm
by Johan Nel
Mooi so Henning,
Jy is my ook voor.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Nov 14, 2016 11:06 pm
by JTM
Nog so bietjie aan my ontwerp geskaaf en dit lyk nou goed. Soos dit is, behalwe vir die twee wielle soos getoon, kan ek die chassis myself plaaslik bou vir aansienlik goedkoper as om die kit by KMTS te koop. Dan het ek boonop nog die delux platten opsie ook by.
Als en als gaan dit nogsteeds 'n paar Rand wees om te voltooi, maar gaan ek ordentlike masjien hê en nogsteed 'n besparing toon. Kan daai geld weer op belde en materiaal spandeer.
14791570785281.jpg
14791571037912.jpg
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Nov 15, 2016 8:00 pm
by Johan Nel
Lyk goed Jannie.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Nov 15, 2016 8:06 pm
by Johan Nel
Bump_100713A-web.jpg
Sal ons dalk eendag so goed kan wees? Bruce Bump is 'n Amerikaanse mesmaker oftewel "Master Bladesmith" en het hierdie pistool en mes self gebou.
Sien sy draad op Knifedogs:
http://knifedogs.com/showthread.php?225 ... ont-loader
Re: Maak jou eie mes
Posted: Wed Nov 16, 2016 12:14 am
by theedge
Paar mooi messe
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sun Nov 20, 2016 10:59 am
by JTM
Ok, die naweek eers weer my hande vuil gemaak en paar takies aangevat. Terwyl ek nog spaar om die groot grinder te bou, het ek in tussen die klein grinder aangepas.
Ek het die platten verander deur flatbar te vat en op die gesig te monteer van die ou platten. Die nuwe stuk is langer en loop van naby die dryfwiel onder tot amper by die boonste roller. Ek het ook die bed verleng na beide kante uit 'n stuk 100x75mm angle iron. Het dit 400mm in totale lengte gemaak.
14796314688240.jpg
Dan het ek 'n nuwe bevel jig gebou. Dit is nou makliker verstelbaar vir hoeke.
14796315205831.jpg
14796315498312.jpg
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sun Nov 20, 2016 11:05 am
by JTM
Met die nuwe modifikasies in plek is ek terug na my eerste twee lemme en hey ek tyd spandeer om die foute aan te spreek en te probeer regstel.
Ek is gelukkig met die resultaat tot dusvêr en het ek baie geleer uit die proses. Nou jeuk ek vir die ander twee blanks se bevels en dan die handvatsels.
14796316661113.jpg
14796317189334.jpg
14796317743765.jpg
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sun Nov 20, 2016 1:54 pm
by Viking
Jannie ek laaik jou bevel jig...en jy kry goeie resultate!!!
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sun Nov 20, 2016 3:58 pm
by Johan Nel
Lyk regtig goed Jannie.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Nov 22, 2016 11:50 am
by Johan Nel
http://www.ebay.com/itm/Belt-Grinder-2x ... 3d0601bb4b
Jannie,
Kyk gerus na hierdie wiele vir jou belt grinder wat jy wil bou. Sien die man hieronder se link oor die wiele.
http://dcknives.blogspot.co.za/2016/11/ ... l-set.html
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Nov 22, 2016 3:31 pm
by JTM
Dankie Johan. Lyk heel interessant. Sal my projek nog paar pitte spaar.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Nov 22, 2016 8:18 pm
by JJV
Hallo
Help asb;
Ek het gister N690 gekoop om ordentlike mes van te maak, anders as die saaglemme, (hulle het gehelp met die hand vaardighede!) wil net graag hoor hoe glad moet jou surface finish wees as jy instuur vir verharding? Lekker aand JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Wed Nov 23, 2016 7:25 am
by Dries101
JJV wrote:Hallo
Help asb;
Ek het gister N690 gekoop om ordentlike mes van te maak, anders as die saaglemme, (hulle het gehelp met die hand vaardighede!) wil net graag hoor hoe glad moet jou surface finish wees as jy instuur vir verharding? Lekker aand JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tricky een- ek grind redelik OK en plat so myne doen ek op 60 grit.....maar vir eerste probeer sou ek se 180 sal meer as veilig wees
Re: Maak jou eie mes
Posted: Wed Nov 23, 2016 9:10 am
by JJV
Dankie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Wed Nov 23, 2016 9:40 pm
by JJV
Nakiri mes vir groente, N690.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Thu Nov 24, 2016 7:06 am
by JTM
JJV wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20161123/c5dad3b061fe9df1f049a186f3b68e47.jpg
Nakiri mes vir groente, N690.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Mooi werk daar JJV! Jy sal moet pasop vir jou vingers saam met daai groente
p.s. as jou fotos nie toon nie, verander die IMG in vierkants haakies na IMAGE.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Fri Nov 25, 2016 7:16 pm
by JJV
N690 3.25 dik, hoe "dun" kan ek die lem afwerk voor heat treatment? Ek het gehoor die lem brand as hy te dun is.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161125/d5b2b8619bace40a1d36d60e2b2cdc10.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Fri Nov 25, 2016 7:58 pm
by theedge
Looking good
Re: Maak jou eie mes
Posted: Fri Nov 25, 2016 8:07 pm
by henning
JJV wrote:Hallo
Help asb;
Ek het gister N690 gekoop om ordentlike mes van te maak, anders as die saaglemme, (hulle het gehelp met die hand vaardighede!) wil net graag hoor hoe glad moet jou surface finish wees as jy instuur vir verharding? Lekker aand JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sorg dat jou afwerking so na as moontlike aan klaar is want as hy eers verhard is gaan jy bars om klaar te skuur.
Klaar daai les geleer.
Groete
Henning
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sat Nov 26, 2016 9:36 pm
by JJV
10% vd original dikte?? Maw 0.3?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Nov 28, 2016 8:34 pm
by Hardyman
Hier is die begin van my coffee can forge
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Nov 28, 2016 8:36 pm
by Hardyman
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Nov 28, 2016 10:04 pm
by JTM
Wat gaan jy vir jou refractory materiaal gebruik?
Het toevallig plek hier in Gemini straat gesien genaamd Cape Refactory Industries wat sulke tipe materiale kan verskaf.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Nov 29, 2016 8:15 am
by Hardyman
Ek soek nog rond. Dit lyk of die manne op Youtube Plaster of Paris en Sand meng en dit gebruik.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Wed Nov 30, 2016 10:42 pm
by JTM
Gou vanaand so tydjie gehad om my derde blank se bevel te skuur. Die een het ek besluit om net so 80% flatgrind te doen. Mooi die lem met marking blue gespuit en senterlyne asook bevel se hoogte lyne gescribe. Moet sê ek voel al meer gemaklik met die skuurder en kon mooi tot op my lyne afwerk.
14805381460260.jpg
14805381591571.jpg