Page 16 of 35
Re: Youtube Videos
Posted: Wed May 14, 2014 7:44 am
by PaulM
Leon Schuster se liedjie sĂȘ mos iets soos: "speel liewer klavier of jy kry op jou ...... Haak Vrystaat Haak!"
Re: Youtube Videos
Posted: Wed May 14, 2014 7:48 am
by FCLoretz
Dit herhinner my aan die ou van Canada in die London 7's die naweek wat ook so lekker die bal verloor het in doel area
Re: Youtube Videos
Posted: Thu May 15, 2014 8:34 am
by Geno
Re: Youtube Videos
Posted: Thu May 15, 2014 8:38 am
by NEGE3
black-sam. Gee mens hoendervleis.

Re: Youtube Videos
Posted: Thu May 15, 2014 9:34 am
by Geno
Re: Youtube Videos
Posted: Fri May 16, 2014 10:37 am
by FCLoretz
Re: Youtube Videos
Posted: Fri May 16, 2014 11:42 am
by Marc
Daai AR het eintlik vrek goed gedoen Geno, die skut het niks oorgekom nie !
Re: Youtube Videos
Posted: Sun May 18, 2014 7:16 pm
by Dawie
Re: Youtube Videos
Posted: Mon May 19, 2014 9:52 am
by Gawie(13mm)
Re: Youtube Videos
Posted: Mon May 19, 2014 9:57 am
by Triple2
Re: Youtube Videos
Posted: Mon May 19, 2014 10:04 am
by Triple2
Re: Youtube Videos
Posted: Tue May 20, 2014 12:34 pm
by Geno
Re: Youtube Videos
Posted: Tue May 20, 2014 12:56 pm
by FCLoretz
Re: Youtube Videos
Posted: Tue May 20, 2014 1:14 pm
by Johan Reyneke
Wonder wat die vrou bedoel met "That is sick".
Daai groot lyf is met grasie deur die lug agter daai blesbok aan
Re: Youtube Videos
Posted: Tue May 20, 2014 1:39 pm
by BRNO (Pierre)
FC, as jy nie omgee nie, verduidelik asb aan my hoekom het jy die video opgesit.
Re: Youtube Videos
Posted: Tue May 20, 2014 2:37 pm
by FCLoretz
Die man jag op grond waar hy nie mag jag nie. Die land het 'n lokval area waar die oortreder dan met verf geskiet word. Het dit net interessant gevind, maar sou eintlik wou sien hoe die hele verf skiet ding werk.
Re: Youtube Videos
Posted: Tue May 20, 2014 2:52 pm
by BRNO (Pierre)
FCLoretz wrote:Die man jag op grond waar hy nie mag jag nie. Die land het 'n lokval area waar die oortreder dan met verf geskiet word. Het dit net interessant gevind, maar sou eintlik wou sien hoe die hele verf skiet ding werk.
Dankie FC. Ek kan nie die verf sien skiet nie, daarom my vraag.
Re: Youtube Videos
Posted: Tue May 20, 2014 3:05 pm
by FCLoretz
Alles reg Pierre.
Re: Youtube Videos
Posted: Tue May 20, 2014 3:09 pm
by Cobus(Cobb)
Johan Reyneke wrote:Wonder wat die vrou bedoel met "That is sick".
Daai groot lyf is met grasie deur die lug agter daai blesbok aan
Sy het nie geweet vleis kom van bokke en ander diere af nie....sy dog dit kom van Pick&Pay af.....
Re: Youtube Videos
Posted: Tue May 20, 2014 3:11 pm
by FCLoretz
Onthou die vleis word in Pick n Pay in die stoor kamer gegroei
Re: Youtube Videos
Posted: Tue May 20, 2014 3:12 pm
by Johan Reyneke
Cobus(Cobb) wrote:
Sy het nie geweet vleis kom van bokke en ander diere af nie....sy dog dit kom van Pick&Pay af.....
Soos vandag se kinders glo melk kom uit 'n bottel,boks of sakkie

Re: Youtube Videos
Posted: Wed May 21, 2014 9:37 am
by FCLoretz
Re: Youtube Videos
Posted: Wed May 21, 2014 3:35 pm
by Frikkiedbr
Re: Youtube Videos
Posted: Thu May 22, 2014 3:16 pm
by FCLoretz
Re: Youtube Videos
Posted: Thu May 22, 2014 9:20 pm
by chrisman