Page 16 of 21

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 8:22 am
by joe rocket
Dis n Kalhes.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 8:23 am
by jankraay
LUAN wrote:
jankraay wrote:
ChristoK wrote:
Baie mooi groep Jan, watse kaliber is dit?
Hello Christo

Dit is n 6.5-284


Sent from my iPhone using Tapatalk
Watse scope is bo op?
Kahles 318i


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 8:24 am
by jankraay
Malan123 wrote:Jan, die groot vraag is. Full length size jy of neck size jy >:D

Baie mooi geskiet. Eendag as ek groot is
FL met n Redding Deluxe die...ImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 8:27 am
by Arnold
baie mooi geskiet Jan!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 8:29 am
by Capt. Yoda
Jan moet jy nie bestuur nie?

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 8:29 am
by jankraay
Capt. Oblivious wrote:Jan moet jy nie bestuur nie?
Eugene bestuurImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 10:16 am
by Diesel Dog
Mooi geskiet Jan.

Wat was die kondisies ,temp , wind en mirage?

DD

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 10:31 am
by jankraay
Dankie DD

Hier is die screenshot nog net soos hy laaste op was:

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190920/8a05bac17d8cd5d6733182abfbcc630a.jpg

Dit was in n Westelike rigting geskiet met buite temp van so 29 grade. Ek neem nie my Powder Temp in ag nie so hy bly altyd op 16.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 11:31 am
by LUAN
Lees ek reg op die screenshot staan daar rifle is a Savage?

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 11:32 am
by jankraay
LUAN wrote:Lees ek reg op die screenshot staan daar rifle is a Savage?
Jy lees reg ja


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 11:36 am
by LUAN
jankraay wrote:
LUAN wrote:Lees ek reg op die screenshot staan daar rifle is a Savage?
Jy lees reg ja


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wie sou dit nou kon glo hier hoor ons dan net hoe 11.1.11 n Savage isImage

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 11:44 am
by Andre308
jankraay wrote:Dankie DD

Hier is die screenshot nog net soos hy laaste op was:

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190920/8a05bac17d8cd5d6733182abfbcc630a.jpg

Dit was in n Westelike rigting geskiet met buite temp van so 29 grade. Ek neem nie my Powder Temp in ag nie so hy bly altyd op 16.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Etter, maar daai 140RDF het sy hardloop tekke aan...

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 3:07 pm
by Capt. Yoda
Al wat nog savage op daai roer is is die naam

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Sep 20, 2019 3:34 pm
by Diesel Dog
Capt. Oblivious wrote:Al wat nog savage op daai roer is is die naam
And the rifle shoots savage groups!

DD

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Feb 18, 2020 4:09 pm
by Eugene
Dis seker nie heeltemal 'n groepering nie, maar ek deel tog bietjie met julle.
Ek het Saterdag oggend vir die eerste keer in 2020 weer tyd gekry om bietjie die lang baan te besoek en wou op die langer afstande net my lading vir die 300NM Imp bevestig. Ek het net 12 rondtes gehad en het 2 gebruik om te zero op 100m. Na so 15min, het ek die 1400m gong aangedurf. Die skoot in Rooi gemerk, was die eerste skoot (Cold Bore). In Geel gemerk is skoot 2 en 3, na verstelling. Die skote in Groen gemerk, was skote 4 en 5 met Magneto op om die spoed te bevestig.

Na nog 'n kwartier se afkoel, het ek die 1600m gong probeer. Die skoot in Groen gemerk, was 1ste skoot (CB). Verstel toe 1moa op en 1 moa regs en resultaat was die skoot in geel gemerk. Ek stel toe 1/2 moa af en 1/2 moa links vir die skoot in blou gemerk. Toe wip ek my gat en gaan terug na die verstellings vir die eerste skoot en skiet toe die laaste 2 skote in rooi gemerk. As ek net nog 1 rondte gehad het, kon dit dalk 'n mooi groepering gewees het....

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Feb 18, 2020 4:13 pm
by Gawie(13mm)
Dit is nou wat 'm man 'n "Tack-driver" noem.
Mooi geskiet Eugene.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Feb 18, 2020 4:18 pm
by Eugene
Vir diegene wat die goed wil weet, hier is so bietjie data:

300NM Imp, met 32" 1-10" twist loop
225gr ELD-M met Retumbo en FED215 teen 3100fps (gemoly)
Wind het gewissel tussen 7-9mph uit 3uur uit
Tyd was 8h30, temp was 76grade F en ammo temp was 73grade F
Humiditeit was 70%, druk was 28,14inHG en DA was 6540

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Feb 18, 2020 4:47 pm
by Diesel Dog
[quote=Eugene post_id=803834 time=1582035539 user_id=4351]
Vir diegene wat die goed wil weet, hier is so bietjie data:

300NM Imp, met 32" 1-10" twist loop
225gr ELD-M met Retumbo en FED215 teen 3100fps (gemoly)
Wind het gewissel tussen 7-9mph uit 3uur uit
Tyd was 8h30, temp was 76grade F en ammo temp was 73grade F
Humiditeit was 70%, druk was 28,14inHG en DA was 6540
[/quote]

Dankie vir die stats dit help baie , dink jy n10 twist is voldoende vir die selfde koeel by die kus?

DD

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Wed Feb 19, 2020 11:32 am
by Drenalinjunkie
Hierdie is nou nog nie heeltemal lang afstand nie maar ek glo die geweer gaan nog mooi skiet op langer afstande.

Het die groep op 300m geskiet as lading bevestiging.

338LMAI Sako 85
28 1/4" 1:10" 5R Heavy Varmint Krieger
285gr ELD-M teen 2922fp
338.jpg

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Apr 27, 2020 4:05 pm
by jankraay
Hierdie is by vere die mooiste en kleinste groep nog ooit op lang afstand:

Image

.338 Ackley se MV gaan true met die Kestrel. Groep is op 1563m geskiet.

Image
Image

Nuwe 6.5-284 ook gaan true op dieselfde afstand van 1563m.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Apr 27, 2020 4:56 pm
by Pinkes
Daai is goed gedoen Jan!!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Apr 27, 2020 7:42 pm
by jankraay
Pinkes wrote:Daai is goed gedoen Jan!!
Baie dankie Pinkes. My sterre was weer mooi in n ry geweesImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Apr 27, 2020 8:31 pm
by PWV
jankraay wrote: Mon Apr 27, 2020 7:42 pm
Pinkes wrote:Daai is goed gedoen Jan!!
Baie dankie Pinkes. My sterre was weer mooi in n ry geweesImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
Of jou stêrre, Jan? :)

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Apr 27, 2020 10:36 pm
by Rem
Hierdie draad is baie sleg vir my bank rekening. Ek wil net gewere bou elke keer as ek kom inloer

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 28, 2020 11:04 am
by Cbird
5 Skote met 22-250 Rem, 80gr VLD's,S365 Lot 89 met Magnetospeed op die loop op 1000m. Die kol is 200mm in deursnee