DawieKotze wrote:
Hoeveel jakkelse is die meeste al wat jy in een aand op 'n plaas geskiet het?
40x Oom
Dooi magtag! Daar was seker nie meer baie skaap op daai plaas oor nie! Hoe bereik 'n boer daai punt sonder om plan te maak?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Dec 20, 2018 12:26 pm
by Geno
Dis n beesboer. Ek dink ons staan nou op 167 in 9x nagte daar. Ons het vir 2 jaar nie daar gejag nie oor hy ander planne gehad het en 2 weke gelede die 40 geskiet.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Dec 20, 2018 12:40 pm
by jankraay
Geno wrote:Dis n beesboer. Ek dink ons staan nou op 167 in 9x nagte daar. Ons het vir 2 jaar nie daar gejag nie oor hy ander planne gehad het en 2 weke gelede die 40 geskiet.
Haha ander planne...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Dec 20, 2018 12:41 pm
by Geno
jankraay wrote:
Haha ander planne...
Jip. Sy ore uitgeleen aan die ou wat sy lande huur. "Jakkalse vang die muise" en so aan.
Wel, sy jakkalse het mielies gevreet toe al die kleinwild grondvoels en ander diere opgevreet was.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Dec 20, 2018 12:42 pm
by jankraay
Geno wrote:
jankraay wrote:
Haha ander planne...
Jip. Sy ore uitgeleen aan die ou wat sy lande huur. "Jakkalse vang die muise" en so aan.
Wel, sy jakkalse het mielies gevreet toe al die kleinwild grondvoels en ander diere opgevreet was.
Hahaha dit is hoekom ek so lekker lag
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Dec 20, 2018 5:41 pm
by Pappabeer
Dis wat gebeur as jy gaan vir n 2e opinie by Dr Smuts...
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Dec 20, 2018 9:48 pm
by theedge
Geno wrote:Dis n beesboer. Ek dink ons staan nou op 167 in 9x nagte daar. Ons het vir 2 jaar nie daar gejag nie oor hy ander planne gehad het en 2 weke gelede die 40 geskiet.
Dit n geweldige klomp, nee kyk julle mag maar hoor
Mooi.. lyk my jy moes vér skiet.. was hul bietjie roep sku... ?
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jan 15, 2019 4:29 pm
by partner
Goed gedoen. Dankie vir die deel.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jan 15, 2019 4:37 pm
by Geno
naas222 wrote:Mooi.. lyk my jy moes vér skiet.. was hul bietjie roep sku... ?
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Daardie jakkalse word gereeld geroep en rondgejaag. Hul is maar sku vir enige ding.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jan 15, 2019 8:17 pm
by naas222
Dis nou waar nagsig en thermal tot sy reg kom...
Dink jy witlig/ kleur lens en dimmer sou jy almal geskiet gekry het ...% gewys
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jan 15, 2019 8:29 pm
by Geno
Ek sou seker so 60% van hul geskiet het met lig en dimmer. Dis nou as ek na ons kills per nag kyk voor en na thermal.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jan 15, 2019 8:33 pm
by naas222
En so betaal die thermal hom so stadig maar seker self af... eendag is eendag gaat ek jou bel en thermal koop
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Jan 21, 2019 7:41 pm
by JBS
Francois Marais wrote:Manne
Dankie, soos julle like om dit te kyk, smaak ek dit om hulle te maak.....
Roger
Dis n wit lig met n dimmer, die kamera het nightshot, en as jy so afneem gee hy nie kleur nie.
Mooi loop
Francois
Ek sien die video is al 'n wyle terug geplaas. Gee asb raad oor die tipe kamera en die opstelling.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jan 22, 2019 6:44 pm
by JBS
Lyk my ek het nou verwys na van die eerste plasings op die onderwerp. Jammer as die inligting al gedeel is.
Word daar nog videos gemaak met witlig jagte of is die hele lot oor na NV en Thermal.
Laat weet asb watter kamera mooi werk. My samsung probeer die hele nag fokus en neem maar power videos.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jan 22, 2019 7:19 pm
by ChristoK
JBS wrote:Lyk my ek het nou verwys na van die eerste plasings op die onderwerp. Jammer as die inligting al gedeel is.
Word daar nog videos gemaak met witlig jagte of is die hele lot oor na NV en Thermal.
Laat weet asb watter kamera mooi werk. My samsung probeer die hele nag fokus en neem maar power videos.
Ek sal ook graag wil weet hoe om videos te maak van witlig jagte.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Mar 17, 2019 11:58 am
by SakoTrippel2
Ek praat nou uit my beurt uit maar.... BeesBreet kom in... Of reël laat Geno daai Rietbok video oplaai iewers... Dis werklik iets besonders.
Groete
Frans
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Mar 17, 2019 12:58 pm
by BeesBreet
SakoTrippel2 wrote:Ek praat nou uit my beurt uit maar.... BeesBreet kom in... Of reël laat Geno daai Rietbok video oplaai iewers... Dis werklik iets besonders.