Maak jou eie mes
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Maak jou eie mes
netjies Jannie een van die dae sal ek n JTM Custom moet bestel
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Thx Ruaan. As ek eendag meer handig is met die storie kan ons plan maak.
Jannie Welman
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Maak jou eie mes
Dink ek sal ook nader staan
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Ek het my laaste blank se bevel gegrind vanmiddag. Nou is ek op die stadium...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
My laaste twee messe
Ek het my eie carbon fibre gemaak. Dit was n beproewing want die vesels val uit mekaar as jy dit met die sker knip toe regte groote
Ek eksperimenteer nog om die handvatsel te polleer.
Groete
Henning

300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Nog n mes wat ek vir vroutjie gemaak het. Handvatsel is "buck eye " burl.
Groete
Henning
Groete
Henning
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie netjies Henning wanneer neem joy bestellings?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Joe, ek is maar versigtig om bestellings te neem want my afronding van die messe is nog nie op standaard nie.joe rocket wrote:Baie netjies Henning wanneer neem joy bestellings?
Ek het nog baie oefening nodig.
Ek kan wel n mes maak as die nuwe eienaar nie te vol nonsense is nie. Ek gebruik wel net van die beste meteriaale.
Die N690 is baie hard en nie maklik om skerp te maak nie.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Jy maak al mooi Henning. Ek haal my hoed af vir jou wat nog boonop jou eie hef materiaal ook vervaardig.
Jannie Welman
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Maak jou eie mes
Verhard en temper jy self ook.henning wrote:Joe, ek is maar versigtig om bestellings te neem want my afronding van die messe is nog nie op standaard nie.joe rocket wrote:Baie netjies Henning wanneer neem joy bestellings?
Ek het nog baie oefening nodig.
Ek kan wel n mes maak as die nuwe eienaar nie te vol nonsense is nie. Ek gebruik wel net van die beste meteriaale.
Die N690 is baie hard en nie maklik om skerp te maak nie.
Groete
Henning
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Het nou die handskuur proses begin. Het nou al tot 120 grit geskuur. Dis tydrowend en nie die lekkerste werk nie, maar tog aan een kant ietwat bevredigend om te sien die merke verdwyn.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Jannie jy sal moet SKUUR as daai messe vir Kersfees moet klaar wees!!
Goeie werk so ver!
Goeie werk so ver!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Dit is van nuuskierigheid en interesantheid dat ek self probeer.JTM wrote:Jy maak al mooi Henning. Ek haal my hoed af vir jou wat nog boonop jou eie hef materiaal ook vervaardig.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Ja ek verhard en temper self want ek is skrik gemaak toe ek lees dat die groot maatskappye sit verskillende tipe staal saam in dieselfde oond. Nou weet ek wat ek kry.LongWolf wrote:Verhard en temper jy self ook.henning wrote:Joe, ek is maar versigtig om bestellings te neem want my afronding van die messe is nog nie op standaard nie.joe rocket wrote:Baie netjies Henning wanneer neem joy bestellings?
Ek het nog baie oefening nodig.
Ek kan wel n mes maak as die nuwe eienaar nie te vol nonsense is nie. Ek gebruik wel net van die beste meteriaale.
Die N690 is baie hard en nie maklik om skerp te maak nie.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie mooi messe Henning. Maak jy net een soort mes of ander ook? Ek het nou al rond gekyk vir my vir 'n werk jag mes. My probleem is dat die meeste messe nie lekker in my hand pas nie. Die handvatsel is te kort.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Maak jou eie mes
Hier is my eerste mes wat ek in Mei gemaak het van n concrete cutting disk met minimaal tools, het net n Dremel gekry en wou speel en iets maak.
Het die lem met asyn chemies geblue. En met n single bevel geslyp.

Ek is tans besig om een uit n staal fyl te maak. Ek gaan bietjie meer tyd op hom spandeer en nie weer n hef met n knipmes uitkerf nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Philip
Daar is niks verkeerd met daai probeerslag nie. Baie van die manne gaan jou afgunstig bekyk oor daai funksionele mes!
PWV het hoeka navraag gedoen oor daardie profile...
Daar is niks verkeerd met daai probeerslag nie. Baie van die manne gaan jou afgunstig bekyk oor daai funksionele mes!
PWV het hoeka navraag gedoen oor daardie profile...
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie Viking, ek sal die eerste een wees om te sê hy kort baie werk. Maar vir 'n eerste keer werk hy, en het al 2 rooibokke self met hom geslag.
Ek het nog 'n profiel wat ek wil probeer met 'n guthook vir oom PW, maar dit sal net 'n slag mes en nie iets anders wees nie. Het hom destyds gemerk op 'n stuk cutting disk maar nadat ek op die eerste een 7 dremel disks gebruik het om die profiel uit te sny het ek nog nie weer probeer met die dremel sulke kurwes sny nie.

Sent from my iPad using Tapatalk
Ek het nog 'n profiel wat ek wil probeer met 'n guthook vir oom PW, maar dit sal net 'n slag mes en nie iets anders wees nie. Het hom destyds gemerk op 'n stuk cutting disk maar nadat ek op die eerste een 7 dremel disks gebruik het om die profiel uit te sny het ek nog nie weer probeer met die dremel sulke kurwes sny nie.

Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Maak jou eie mes
Paar mooi messe hier!
Ek het my eie mes geteken en oom Dries van Dyk gevra om hom vir my te maak. Ek is baie in my noppies oor hoe hy uitgekom het.
Ek sal seker nog eendag daarby uitkom om my eie messe te maak....
Ek het my eie mes geteken en oom Dries van Dyk gevra om hom vir my te maak. Ek is baie in my noppies oor hoe hy uitgekom het.
Ek sal seker nog eendag daarby uitkom om my eie messe te maak....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Maak jou eie mes
Hier is die sheath wat ek geteken het...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Maak jou eie mes
Hennie dit is baie netjies, dra jy hom horisontaal op jou belt?
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Fancy foto van my nuutste mes
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie dankie Philip,Philip_R wrote:Hennie dit is baie netjies, dra jy hom horisontaal op jou belt?
Sent from my iPad using Tapatalk
Ja ek dra hom horisontaal op my belt agter op my rug. Ek weet nie eers hy is daar nie.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Die is weereens 'n pragstuk Andries. Baie mooi fotos ook.Dries101 wrote:Fancy foto van my nuutste mes
Jannie Welman
-
Vasbrand
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie netjies!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk