Page 16 of 43
Re: Pay it forward
Posted: Mon Sep 04, 2017 6:27 pm
by Frederik
Ek plaas in die kitty 'n Howa 150 kort aksie Hogue kolf splinternuut nog nooit gebruik nie. Kom van my 204 Ruger af.
Johan ek sal graag die 9mm patrone by jou wil vat maar moet plan maak om dit hier te kry daar is dalk geleentheid van iemand wat opry hiernatoe van jou af. Wil net by jou seker maak of dit nie 9mm short is nie daar moet 9mm Luger op die boks staan.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Sep 04, 2017 7:41 pm
by Sangoma (IAN)
Kan ek asb die howa kolf vir n vriend kry? Ek sal hom kom oplaai in Pta.
Ek sit n Redding Trickler in die kitty
Re: Pay it forward
Posted: Mon Sep 04, 2017 7:48 pm
by Frederik
Hmmmm trickler of 9mm patrone Ian kan ek asb die trickler kry as ek nie lift vir die 9mm patrone kry vanaf Nelspruit nie sal oor so twee dae kan weet dan tel jy kolf op en los trickler by my.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Sep 04, 2017 8:01 pm
by Sangoma (IAN)
Dis reg met my. Ek gooi die trickler in my kar
Re: Pay it forward
Posted: Mon Sep 04, 2017 8:58 pm
by Johan Nel
Frederik wrote:Ek plaas in die kitty 'n Howa 150 kort aksie Hogue kolf splinternuut nog nooit gebruik nie. Kom van my 204 Ruger af.
Johan ek sal graag die 9mm patrone by jou wil vat maar moet plan maak om dit hier te kry daar is dalk geleentheid van iemand wat opry hiernatoe van jou af. Wil net by jou seker maak of dit nie 9mm short is nie daar moet 9mm Luger op die boks staan.
Frederik,
Dis 9mm koeëls, soos in herlaaikomponente, nie patrone nie. Die pakkie sê slegs "9mm CALIBRE Full jacket 7,45g (115gr) 100 BULLETS"

Ek hoop dit help. Ek kom die naweek Pretoria toe. Dalk kan ons 'n reeling maak indie jy wel belangstel.
Re: Pay it forward
Posted: Tue Sep 05, 2017 6:55 am
by Frederik
Johan, dankie ek dog dit is klaar gelaaide patrone ek gaan die Trickler van Ian vat.
Re: Pay it forward
Posted: Thu Sep 07, 2017 7:06 pm
by Wildeboer
Johan Nel wrote:Frederik wrote:Ek plaas in die kitty 'n Howa 150 kort aksie Hogue kolf splinternuut nog nooit gebruik nie. Kom van my 204 Ruger af.
Johan ek sal graag die 9mm patrone by jou wil vat maar moet plan maak om dit hier te kry daar is dalk geleentheid van iemand wat opry hiernatoe van jou af. Wil net by jou seker maak of dit nie 9mm short is nie daar moet 9mm Luger op die boks staan.
Frederik,
Dis 9mm koeëls, soos in herlaaikomponente, nie patrone nie. Die pakkie sê slegs "9mm CALIBRE Full jacket 7,45g (115gr) 100 BULLETS"

Ek hoop dit help. Ek kom die naweek Pretoria toe. Dalk kan ons 'n reeling maak indie jy wel belangstel.
Hi Johan,
As die 9mm "koeëls" nog beskikbaar is sal ek asb belang stel, ek sal natuurlik die posgeld betaal asb?
Ek sal more oggend weer iets in die pot gooi, ek dink hier lê nog 30mm mounts vir n 11mm rail, ideaal vir n .22 geweertjie/pcp geweer.
Baie dankie
Re: Pay it forward
Posted: Thu Sep 07, 2017 9:53 pm
by Johan Nel
Wildeboer wrote:Johan Nel wrote:Frederik wrote:Ek plaas in die kitty 'n Howa 150 kort aksie Hogue kolf splinternuut nog nooit gebruik nie. Kom van my 204 Ruger af.
Johan ek sal graag die 9mm patrone by jou wil vat maar moet plan maak om dit hier te kry daar is dalk geleentheid van iemand wat opry hiernatoe van jou af. Wil net by jou seker maak of dit nie 9mm short is nie daar moet 9mm Luger op die boks staan.
Frederik,
Dis 9mm koeëls, soos in herlaaikomponente, nie patrone nie. Die pakkie sê slegs "9mm CALIBRE Full jacket 7,45g (115gr) 100 BULLETS"

Ek hoop dit help. Ek kom die naweek Pretoria toe. Dalk kan ons 'n reeling maak indie jy wel belangstel.
Hi Johan,
As die 9mm "koeëls" nog beskikbaar is sal ek asb belang stel, ek sal natuurlik die posgeld betaal asb?
Ek sal more oggend weer iets in die pot gooi, ek dink hier lê nog 30mm mounts vir n 11mm rail, ideaal vir n .22 geweertjie/pcp geweer.
Baie dankie
Reg so. Ek is Dinsdag terug by die huis, dan reel ons die versending. Hoe stuur ek dit?
Re: Pay it forward
Posted: Fri Sep 08, 2017 8:48 am
by Wildeboer
Nikko Stirling Platinum Rifle scope ring set, high 30mm with 3/8" dovetails bases. Suitable for riflescopes with 50-60mm objective lenses.
Dis die beskrywing van die scoperinge wat ek terug gooi in die pot.
Re: Pay it forward
Posted: Fri Sep 08, 2017 6:41 pm
by Fanta300
Willeboer as niemand die ringe gevat het nie kan ek hulle kry asb. Het 'n ander stel ringe wat ek weer in die pot kan gooi.
Re: Pay it forward
Posted: Fri Sep 08, 2017 7:13 pm
by Wildeboer
Fanta300 wrote:Willeboer as niemand die ringe gevat het nie kan ek hulle kry asb. Het 'n ander stel ringe wat ek weer in die pot kan gooi.
Jy is welkom, pm my en ons vat dit van daar dan.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Sep 11, 2017 7:33 am
by Fanta300
Ek was bietjie oorhaastig met die ringe. Eers later gesien van die 3/8". Hulle sal nie pas nie so ek gee hulle weer terug
Re: Pay it forward
Posted: Mon Sep 11, 2017 8:02 am
by Wildeboer
Fanta300 wrote:Ek was bietjie oorhaastig met die ringe. Eers later gesien van die 3/8". Hulle sal nie pas nie so ek gee hulle weer terug
Geen probleem, soos ek gesê het dis ringe wat op n .22 of windbuks sal pas.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Sep 11, 2017 11:57 am
by Frederik
Ian, ek het vir jou PM gestuur vir die reelings oor die hogue kolf ook vergeet om te se dit is vir dikloop Howa.
Re: Pay it forward
Posted: Tue Sep 12, 2017 6:12 pm
by Springkudu
I
IMG_6054.JPG
IMG_6055.JPG
Ek het hierdie CZ75 Preb / B leer holster OWB. Ek het hom letterlik een keer gedra en toe verkoop ek my PreB om die CZ75 PO7 te koop. Hy is seker so 6 maande oud. Indien jy hom benodig laat weet maar. Ek sal posgeld ook dek so dit kos jou niks
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Mon Sep 18, 2017 9:23 am
by sPRINGHAAS
Ek het die volgende wat ek wil ingooi.
1) 500 pmp large pistol primers. As daar dalk iemand in Secunda omgewing is wat hulle kan gebruik.
2)2x .22 magasyne(weet glad nie waar hulle pas nie maar dalk herken iemand wat een nodig het hulle)
20170918_091836.jpg
20170918_091737.jpg
20170918_091707.jpg
Re: Pay it forward
Posted: Mon Sep 18, 2017 12:39 pm
by Pvdw
sPRINGHAAS wrote:Ek het die volgende wat ek wil ingooi.
1) 500 pmp large pistol primers. As daar dalk iemand in Secunda omgewing is wat hulle kan gebruik.
20170918_091836.jpg
20170918_091737.jpg
20170918_091707.jpg
Kan ek asb die kry!!??
Re: Pay it forward
Posted: Mon Sep 18, 2017 1:35 pm
by sPRINGHAAS
Pvdw wrote:sPRINGHAAS wrote:Ek het die volgende wat ek wil ingooi.
1) 500 pmp large pistol primers. As daar dalk iemand in Secunda omgewing is wat hulle kan gebruik.
20170918_091836.jpg
20170918_091737.jpg
20170918_091707.jpg
Kan ek asb die kry!!??
Jys welkom. PM gestuur met my nommer dan reel ons iets.
Re: Pay it forward
Posted: Tue Sep 19, 2017 6:26 am
by sPRINGHAAS
Pvdw vat die primers, maar die .22 mags is nog beskikbaar as iemand werk het vir hulle
Re: Pay it forward
Posted: Tue Sep 19, 2017 7:27 am
by Morne77
Wildeboer wrote:Nikko Stirling Platinum Rifle scope ring set, high 30mm with 3/8" dovetails bases. Suitable for riflescopes with 50-60mm objective lenses.
Dis die beskrywing van die scoperinge wat ek terug gooi in die pot.
Hi Wildeboer. Is die ringe nog beskikbaar? Sal hulle werk op n Brno mod 2 .22?
Sent from my SM-N900 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Tue Sep 19, 2017 7:44 pm
by Wildeboer
Morne77 wrote:Wildeboer wrote:Nikko Stirling Platinum Rifle scope ring set, high 30mm with 3/8" dovetails bases. Suitable for riflescopes with 50-60mm objective lenses.
Dis die beskrywing van die scoperinge wat ek terug gooi in die pot.
Hi Wildeboer. Is die ringe nog beskikbaar? Sal hulle werk op n Brno mod 2 .22?
Sent from my SM-N900 using Tapatalk
Morne,
Hul is joune, pm met jou adres en dan stuur ek hul.
ps, ons het net 'n Poskantoor in Colesberg...
Re: Pay it forward
Posted: Wed Sep 20, 2017 9:15 am
by Morne77
Baie dankie Wilde boer, Ek het die volgende magesyn wat ek ingooi. Dit is vir n .308 Steyr. Dit is nie die een met die knippies op die magesyn nie. Myne het die knippies op en hy werk nie op hom nie. Ek het die een aanlyn bestel maar was verkeerd vir my geweer. Ek heg foto's aan met afmetings, Miskien is daar iemand wat hom kan gebruik. Dit lyk asof die knippies op die geweer kant moet wees. Groete
Re: Pay it forward
Posted: Wed Sep 20, 2017 10:42 am
by Wildeboer
O gaats, jy eet seker by die Spur as jy rugby kyk.....
Re: Pay it forward
Posted: Wed Sep 20, 2017 10:51 am
by Jurgen Visser
Of hy werk dalk daar

Re: Pay it forward
Posted: Wed Sep 20, 2017 10:57 am
by Morne77