Spoor Bullet Company.

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by sako 30-06 »

MyLani wrote: Tue Dec 12, 2023 4:06 pm I've been busy with load development on my 300WM using the 180gr SBC.
Did test loads yesterday with a chrony. Rudi adjusted the data and gave me a load to use.

This was the first 3 shots at 100m with a bit of a wind. These bullets are really accurateImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Damn, that's very impressive.
Well done.
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 988
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by partner »

Ai. Rudi. Ek like Jou koeel punte kwaai.Is daar nie miskien n kans dat Jy vir die 375 H+H n 250 grein punt gaan maak nie. Groot asb.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

partner wrote:Ai. Rudi. Ek like Jou koeel punte kwaai.Is daar nie miskien n kans dat Jy vir die 375 H+H n 250 grein punt gaan maak nie. Groot asb.
Dagse.

Ek het al daaraan gedink, maar die vraag is hoeveel aanvraag is daar vir n ronde neus 250gr 375 koeel ?

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Stef1274
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Stef1274 »

En groot asb .264 100gr en 120gr. Grendel ouens sal jou oopmond soen
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 988
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by partner »

Dagse.

Ek het al daaraan gedink, maar die vraag is hoeveel aanvraag is daar vir n ronde neus 250gr 375 koeel ?. Rudi. Goeie Koeel Punte soos Joune. Sal daar altyd n aanvraag voor wees. Groete.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

SBC .30 150gr en 180gr wat oppas is na hulle nuwe eienaars.

Image
Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Lategan1 »

Netjies Rudi.

Dink tog jy moet die vraag oor die 250gr of 260gr vir die .375’e ondersoek. Hier was geen reaksie op die vraag nie, waaruit mens nie enige afleidings kan maak nie.

Ek weet wel dat die 260gr Accubond ‘n koekhou uit my H&H skiet. Pryse hiervan maak dit nou onkoopbaar, veral teen die agtergrond dat‘n ligter koste kaliber dieselfde werk kan doen as ‘n .375 232-260gr pil.

Dit is ook so dat daar ‘n sterk mening is dat die swaarder kalibers beter presteer met swaarder pille, wat ek vermoed ook in jou kop dwaal.

‘n Eienskap van die .375 met ‘n 260gr is dat sy spoed en trajek dan basies dieselfde as die .308/30.06 gewere is, wat vir my baie voordele vir die jagter inhou, in die band 2600-2700fps.

Dink die skuts hier met baie meer ervaring van die swaarder kalibers as ek, kan goeie insig gee. Veral ook oor die werklike behoefte, in die hand en nie in die kluis nie!

Voorspoed met jou mooi projek.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Lategan1 wrote:Netjies Rudi.

Dagse Lategan

Hoe ek dit sien, en komentaar as ek dalk verkeert daar na kyk.

Om n 250gr te maak is nie moeilik nie, al wat ek doen is haal een band die bande uit en dan is hy 250gr. Maar om te verseker dat hy werk soos die 300gr gaan ek niks aan die neus verander nie. Nou dis waar die vraag in kom ….

Is daar n nut aan n ronde neus .375 in 250gr.

Die ligter .375 koeels is gewoonlik spitsers wat hom dan meer vaart belyn maak vir die langer skote.

Ek wou ook nie sommer van dag een af n klomp verkillende gewigte maak en dan met voorraad sit wat my kontant vloei vas maak nie.
Maar soos die besigheid groei is daar definitief sprake van meer kalibers en gewigte op die horison.

Die 6mm manne kan maar die draad begin dop hou Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Lategan1 »

Hou by jou koers, dit is die regte een.

Ek noem dit beslis as aanvullend vir wanneer die tyd reg is.

Jou beginsel van “less is more”, verstaan ek baie goed.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

Rudi Fischer wrote: Sun Feb 04, 2024 11:30 am
Lategan1 wrote:Netjies Rudi.

Dink tog jy moet die vraag oor die 250gr of 260gr vir die .375’e ondersoek. Hier was geen reaksie op die vraag nie, waaruit mens nie enige afleidings kan maak nie.

Ek weet wel dat die 260gr Accubond ‘n koekhou uit my H&H skiet. Pryse hiervan maak dit nou onkoopbaar, veral teen die agtergrond dat‘n ligter koste kaliber dieselfde werk kan doen as ‘n .375 232-260gr pil.

Dit is ook so dat daar ‘n sterk mening is dat die swaarder kalibers beter presteer met swaarder pille, wat ek vermoed ook in jou kop dwaal.

‘n Eienskap van die .375 met ‘n 260gr is dat sy spoed en trajek dan basies dieselfde as die .308/30.06 gewere is, wat vir my baie voordele vir die jagter inhou, in die band 2600-2700fps.

Dink die skuts hier met baie meer ervaring van die swaarder kalibers as ek, kan goeie insig gee. Veral ook oor die werklike behoefte, in die hand en nie in die kluis nie!

Voorspoed met jou mooi projek.

Beste.
Dagse Lategan

Hoe ek dit sien, en komentaar as ek dalk verkeert daar na kyk.

Om n 250gr te maak is nie moeilik nie, al wat ek doen is haal een band die bande uit en dan is hy 250gr. Maar om te verseker dat hy werk soos die 300gr gaan ek niks aan die neus verander nie. Nou dis waar die vraag in kom ….

Is daar n nut aan n ronde neus .375 in 250gr.

Die ligter .375 koeels is gewoonlik spitsers wat hom dan meer vaart belyn maak vir die langer skote.

Ek wou ook nie sommer van dag een af n klomp verkillende gewigte maak en dan met voorraad sit wat my kontant vloei vas maak nie.
Maar soos die besigheid groei is daar definitief sprake van meer kalibers en gewigte op die horison.

Die 6mm manne kan maar die draad begin dop hou Image

Lekker long range jag koele!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

7mm 160gr

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Frederik »

Lyk netjies ek wil so graag tyd maak om my 7mm koele te toets net besig kan nie klae net besig sal nog daar uitkom.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Diesel Dog »

Rudi ek hou dop vir die 6mm koeels ,skiet tans 108gr teen 3200fps met 50gr rel26 en matige druk van 53000 psi. Wil n groot bok op die knoppe skiet!

DD
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Dagse Julle.

Dog ek deel russeltate wat ek gister gekry het.
Ek post dit in brits want ek copy en past dit van my FB groep af.
Baie dankie aan Wynand Bezuidenhout wat die toetse gedoen het.
Wynand is tans besig om sy Doktors graad in balistik.

Got results back on my 458 450gr and 500gr tests that was done at the CSIR. (WNNR)

The 500gr impact velocity was 1823 fps to see if they open up at low velocity.
The 450gr impact velocity was 2033 fps.

The 450gr I specifically developed for the 458 Win Mag.

Next test will be at recommended impact velocity.

500gr @ 2200-2250 fps
450gr @ 2200-2250 fps

Image
Image

450gr

Image

500gr

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 457
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by JF123 »

Wat ek nogal interessant vind is dat die ligter koeël groter oopgemaak het.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

JF123 wrote:Wat ek nogal interessant vind is dat die ligter koeël groter oopgemaak het.
Hoër impak spoed (200fps vinniger) en is ontwerp om in 458 WM te werk wat oor die algemeen 100-150 fps stadiger skiet at die Lott of Express.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Frederik »

JF123 wrote: Thu Feb 22, 2024 6:24 am Wat ek nogal interessant vind is dat die ligter koeël groter oopgemaak het.
Dit is die vinniger spoed 1823fps vir die 500gr teenoor 2033fps vir die 450gr koeel.

Wat my baie verbaas is dat die koeel nogsteeds oopgemaak het teen 1823fps in 'n sagte medium as dit nou buffel was en dit het been gevang sou hy sekerlik nog meer oopmaak.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Koos Barnard »

Dagsê
Sommer net nog inligting oor Rudi se koeëls. Ek het onlangs met monometaalkoeëls gespeel om te sien of hulle oopmaak teen lae spoed en toe ook een van Rudi se .375-koeëls in die toetsmedium geskiet. Dit was 10x, 1 liter melkbottels wat met water gevul is en agter dit 'n wetpack van koerantpapier en tydskrifte wat oornag in water geweek is.

Die koeëlspoed van die Safari was 1149vps en ek het dit op 50m in die toetsmedium geskiet. Kyk hoe mooi het die koeël oopgemaak teen daardie lae snelheid.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by DWB »

Mooi so Rudi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Het laas week die van een van my kliente gekry.

Kameelperd met my SBC .423 400gr uit sy 404 Jeffery. 97% weight retention.

Image
Image
Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Frederik »

Netjies Rudi die koeels perform al die tyd dis amper boring.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by DWB »

404 en SBC jou lekker ding!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Ferdi »

Goeiemiddag,

Doen julle 303 met 'n skerper neus soos die outydse PMP punt?

Groete
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Ferdi wrote:Goeiemiddag,

Doen julle 303 met 'n skerper neus soos die outydse PMP punt?

Groete
Middag Ferdi.

Ek maak nog nie n 303 nie.
As daar genoeg navraag is sal ek na dit kyk.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Post Reply