Page 17 of 24
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Apr 09, 2019 10:21 am
by Geno
Vrydag aand se thermal video.
Daar is so bietjie van n taal glips in die video.
Die kwaai vog van die reen maak die skerm effe dof so kwaliteit is nie te goed nie.
https://youtu.be/SrMrFkICCfI
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm
by pieter h
Netjies,lekker om na te kyk Geno
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Apr 09, 2019 1:16 pm
by naas222
Jou asistent lyk of hy koud kry
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Apr 10, 2019 4:25 pm
by Stoffel van Dyk
Weet jy, ek raak net nooit moeg om te kyk hoe hulle val nie.
Thanks!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sat Sep 28, 2019 9:13 pm
by Jacques1988
https://youtu.be/7nd1pKLkS4k
So maand terug die ATN 4K pro 3-14 gekry. Hier paar van die jakke wat bakkie gery het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Sep 29, 2019 12:53 pm
by wynis
Lekker video! Ek is nogal nuuskierig om te weet of julle pelse van Jakalse verkoop en wat met karkaste gedoen word.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Sep 29, 2019 12:57 pm
by BeesBreet
wynis wrote: Lekker video! Ek is nogal nuuskierig om te weet of julle pelse van Jakalse verkoop en wat met karkaste gedoen word.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die afslag en sout van pels is nie n lekker job en die waarde van die pels is maar min. Ek verkoop af en toe pelse as die prys reg is.
Karkaste word maar weg gegooi op n gepaste plek
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Sep 29, 2019 12:57 pm
by BeesBreet
Daai 4K se beeld is mooi!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Sep 29, 2019 1:37 pm
by wynis
BeesBreet wrote: wynis wrote: Lekker video! Ek is nogal nuuskierig om te weet of julle pelse van Jakalse verkoop en wat met karkaste gedoen word.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die afslag en sout van pels is nie n lekker job en die waarde van die pels is maar min. Ek verkoop af en toe pelse as die prys reg is.
Karkaste word maar weg gegooi op n gepaste plek
Dankie. Dit maak sin. Ek wil nog eendag my eie Jakkals skiet en sal graag so een pels in studeerkamer hĂȘ.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Sep 29, 2019 5:08 pm
by Capt. Yoda
Geno het jy nog daai fotos van G se werkers wat die jakals kook? Hy maak nogals n mooi karkas
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 30, 2019 2:22 pm
by Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 30, 2019 2:24 pm
by Geno
https://youtu.be/sJlLJtfLx48
Die jakkalsreun (4j oud) het my op video geantwoord op Ombu Alleen. Ek het hom terug geantwoord met Jakkals antwoord to dop hy uit vir die party.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 30, 2019 2:25 pm
by Geno
https://youtu.be/Dqu3YWXubdU
So lyk dit as man se beeste opgelei word om jakkals te jag.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 30, 2019 2:25 pm
by Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 30, 2019 4:41 pm
by Geno
Hier is n jakkals stel naby Verkeerdevlei wat ek lankal na gesoek het.
Ombu alleen + jakkals antwoord toe hul my antwoord het weereens gewerk.
https://youtu.be/uWWSs1uLQbk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Oct 02, 2019 2:57 pm
by pieter h
Netjies Geno
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Oct 02, 2019 3:01 pm
by pieter h
Geno nou net jakkals voor my oor pad 1km v huis terwyl ek op pad dorp toe ry.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Oct 02, 2019 4:11 pm
by jankraay
Ek moet ook weer aan die skiet kom. Sal die naweek uitgaan en dan met die trigger cam probeer videos maak in die aand.
Wonder of dit sal werk?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Oct 07, 2019 9:10 am
by Kallie Fernhout
Jacques1988 wrote: https://youtu.be/7nd1pKLkS4k
So maand terug die ATN 4K pro 3-14 gekry. Hier paar van die jakke wat bakkie gery het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Daai skoot op minuut 1;45 is n sitter.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Oct 07, 2019 10:20 am
by pieter h
Mooi Kallie julle het hulle goed gelooi.Word nooit moeg om na die videos te kyk nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sat Oct 12, 2019 7:00 pm
by Geno
Die antie het geklink asof sy Texan plain rook!
https://youtu.be/o59zm_9-kVk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Oct 13, 2019 8:52 am
by pieter h
Hy was omtrent haastig Geno.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Oct 31, 2019 7:35 am
by Jacques1988
https://youtu.be/DNWpMmAQQhs
So paar van Oktober se jakke wat bakkie gery het.
ATN 4K pro 3-14
Tikka Supervarmint .243
Barnes 62gr Varmint Grenades
3650 FPS
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sat Nov 30, 2019 10:20 am
by Jacques1988
https://youtu.be/F9q3kcwVgpk
Paar van die jakke wat in Nov geval het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Dec 06, 2019 12:51 pm
by Geno