Page 17 of 42

Re: Pay it forward

Posted: Wed Sep 20, 2017 12:45 pm
by bishop3006
Hy luister seker Jacaranda by die Spur ja... ;D ;D ;D

Re: Pay it forward

Posted: Wed Sep 20, 2017 1:02 pm
by Wildeboer
Man, dit kan hy seker verduidelik maar solank hy net nie 'n .270 skiet ook nog nie.... >:+ >:+ >:+

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 21, 2017 6:57 pm
by basie
Naand Springhaas, is die .22 magesyne nog beskikbaar? Sal hulle graag oorvat by jou.

Dankie
Basie

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 21, 2017 7:02 pm
by Wildeboer
Scroll bietjie terug asb, dis n ander man wat dit aanbied. Ek's net hier om tjol te praat...

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 21, 2017 7:15 pm
by Pvdw
Manne vir daai primers wat ek geneem het het ek 2x100mm gonge wat in die pot gegooi word.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 21, 2017 7:22 pm
by airhunter
Ek gooi 100 Hornady 6.5mm 140grein match punte in as ek die Styer mag mag gaps asb? Ek cover die posgeld van beide mag na my en punte na wie ookal die punte vat.
Laat weet asb of jy happy is met dit?
Groete.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 21, 2017 7:26 pm
by Arnold
Airhunter, ek sal daai Hornady koeëls by jou vat. Gaan krap nou nou vir iets om in die pot te gooi.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 21, 2017 7:27 pm
by Morne77
Hi Airhunter jy is welkom om hom te neem pm my dan reel ons verder. Het jy die afmetings gesien. Want hy is kleiner as my steyr sin.

Sent from my SM-N900 using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 21, 2017 7:45 pm
by airhunter
Dankie Morne.

Ek gaan more net seker maak dan sien ons maar ek is pretty seker.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 21, 2017 7:53 pm
by Ockert1992
Pvdw wrote:Manne vir daai primers wat ek geneem het het ek 2x100mm gonge wat in die pot gegooi word.
Wat weeg die twee gonge saam? As hulle nog beskikbaar is en kwalifiseer vir die Postnet sal ek hulle graag neem.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 21, 2017 8:16 pm
by Morne77
airhunter wrote:Dankie Morne.

Ek gaan more net seker maak dan sien ons maar ek is pretty seker.
Reg so. Dan wag ek vir jou.

Sent from my SM-N900 using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 21, 2017 8:37 pm
by Pvdw
Ockert1992 wrote:
Pvdw wrote:Manne vir daai primers wat ek geneem het het ek 2x100mm gonge wat in die pot gegooi word.
Wat weeg die twee gonge saam? As hulle nog beskikbaar is en kwalifiseer vir die Postnet sal ek hulle graag neem.
Hulle sal met gemak die Postnet ding kan doen.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 21, 2017 8:41 pm
by Ockert1992
Dankie, dan gesels ons môre verder!

Re: Pay it forward

Posted: Fri Sep 22, 2017 7:14 am
by ZKK
Iemand het nie dalks .458 win mag dies nie?
Of enige .357, .375 of .458 win mag cast bullet moulds of lubrisizer dies nie?
Groete

Re: Pay it forward

Posted: Tue Sep 26, 2017 8:28 am
by airhunter
Die Styer mag gaan nie pas nie.
Dankie vir die geleentheid.

Groete

Re: Pay it forward

Posted: Wed Oct 04, 2017 8:34 am
by Apie
Nikko Sterling gratis vir n goeie huis...
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171004/cad735cc663cf5261cbac7fcfa6c0cf5.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20171004/22d552afafe7558766b480efd50111ef.jpg


Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Wed Oct 04, 2017 8:36 am
by J le Roux
Apie, die Nikko vir my dogter se windbuks asb.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Oct 04, 2017 8:43 am
by Ockert1992
Môre julle,

Ek het die gonge van Pvdw geneem. Ek moet net so ver kom om in my kas te gaan krap vir iets om in die pot te gooi.

Sal vanaand opsit.

Groete

Re: Pay it forward

Posted: Wed Oct 04, 2017 9:20 am
by J le Roux
Miskien was ek te haastig, ek ken nie die Nikko Stirling Silwer Crown nie. Kan iemand insette lewer of hy sal hou op 'n nekbreker windbuks?

Re: Pay it forward

Posted: Wed Oct 04, 2017 9:26 am
by sPRINGHAAS
basie wrote:Naand Springhaas, is die .22 magesyne nog beskikbaar? Sal hulle graag oorvat by jou.

Dankie
Basie
Hi Basie. Jammer ek sien nou eers. Ja hulle is nog beskikbaar. Ek PM vir jou ny nommer.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Oct 04, 2017 2:01 pm
by Wildeboer
J le Roux wrote:Miskien was ek te haastig, ek ken nie die Nikko Stirling Silwer Crown nie. Kan iemand insette lewer of hy sal hou op 'n nekbreker windbuks?
Die Airking reeks is bedoel vir windbukse, die veer se slag(recoil) breek gewoonlik 'n gewone teleskoop binne 'n paar skote.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Oct 04, 2017 2:09 pm
by J le Roux
Wildeboer wrote:
J le Roux wrote:Miskien was ek te haastig, ek ken nie die Nikko Stirling Silwer Crown nie. Kan iemand insette lewer of hy sal hou op 'n nekbreker windbuks?
Die Airking reeks is bedoel vir windbukse, die veer se slag(recoil) breek gewoonlik 'n gewone teleskoop binne 'n paar skote.
Dankie Wildstes.

Dan laat ek die geleentheid vir iemand anders.

Groete
Johan

Re: Pay it forward

Posted: Wed Oct 04, 2017 2:31 pm
by PWV
Apie
Is die Nikko Sterling nou weer beskikbaar?
Sal belangstel, asseblief.
Groetnis

Re: Pay it forward

Posted: Wed Oct 04, 2017 2:37 pm
by J le Roux
Ek gaan nie meer die scope vat nie Oom.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Oct 04, 2017 4:02 pm
by wlm
PWV wrote:Apie
Is die Nikko Sterling nou weer beskikbaar?
Sal belangstel, asseblief.
Groetnis
Oom Pieter
Ek skenk jou 'n 4x 32 scope. Sal saam bring as ek volgende week Kaap toe kom.