Vleisprysse
-
Willie_calvinia
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Tue May 21, 2013 2:07 pm
Re: Vleisprysse
Watse brandewyn drink jy oom cassie?
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Vleisprysse
ek sien ons is darm nou weer skoon van bek en klou so ons mag weer vleis uitvoer,hopelik help dit bietjie
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Vleisprysse
Cassie, hier in Witbank is die manne wat hulle beeste vendusie toe ry net so moedeloos, die beeste word vir `n appel en ui verkoop, daar het nou die dag mooi koeie vir R2300 gegaan, `n baie mooi skaap ram vir R600, my ou vriend Chris Moolman is moedeloos, hulle maak die beeste vet en voer dat dit bars maar wanneer dit by verkope kom word die beeste letterlik "verniet" verkoop....dit is sekerlik net die abbatoir/slaghuise wat baat by die verkope.... 
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Vleisprysse
Slagbees prys: 9 April 2014
A2-4 R34.50
AB2-4 R28.00
B2-4 R26.00
C2-6 R23.50
Bulle R23.50
Lekker dag.
Flip
A2-4 R34.50
AB2-4 R28.00
B2-4 R26.00
C2-6 R23.50
Bulle R23.50
Lekker dag.
Flip
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Vleisprysse
Manne Speenkalwer prys is nooi darem mooi. Net jammer my goed is te klein. Laasweek so deurglip bulletjie gaan aflaai op 250kg R19.20/kg. Hoop dit bly daar.
http://www.vleisprys.co.za/vleisprys/report/show
Intersant om die webwerf se pryse te kyk. Die Kaap se pryse kom darem nader aan die noorde se pryse.
http://www.vleisprys.co.za/vleisprys/report/show
Intersant om die webwerf se pryse te kyk. Die Kaap se pryse kom darem nader aan die noorde se pryse.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Vleisprysse
yes lanklaas hier gewees, sommer vir interassantheid, hier rond Middelburg en omgewing prys so R54 vir lam en R37 vir ooie
smaak my speenkalf R20
groetnis
smaak my speenkalf R20
groetnis
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Vleisprysse
Het gister R19.92/kg vir 270kg gemiddeld bulletjies gekry. Kan nie kla nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Vleisprysse
Ek het gister so paar bulle laat slag A2 R32.50 en AB2 R27.00
Hoop die pryse hou, die veld raak nou droog hier om Vryburg
Hoop die pryse hou, die veld raak nou droog hier om Vryburg
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
tau wrote:Het gister R19.92/kg vir 270kg gemiddeld bulletjies gekry. Kan nie kla nie.
Ons het donderdag R18 gekry vir ons bulletjies pryse het bietjie afgegaan teenoor 2 weke terug waar hulle so R20 gegaan het by ons. Darem goeie pryse gekry vir verse wat ons verkoop het vir iemand wat begin boer.
- StadBobejaan
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Fri Mar 06, 2015 9:44 am
Re: Vleisprysse
My kakebeen hang op die grond, daar is maar n helse verskil tussen boer en Spar se pryse, hel man hoe hou julle moed.
Dink ek gaan ma n klomp vrieskaste koop, en met die boere hier gesels om hom vol te hou.
Ek lief darm maar n skaap choppie.
Sal graag wil weet of boere wat hier kuier, self slag geriewe het.
Dink ek gaan ma n klomp vrieskaste koop, en met die boere hier gesels om hom vol te hou.
Ek lief darm maar n skaap choppie.
Sal graag wil weet of boere wat hier kuier, self slag geriewe het.
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Vleisprysse
Het gister R20.41/kg gekry 240kg bulletjies.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Weet jy dalk wat het die 200kg bulletjies gegaan min of meer? Asook groot koeie.tau wrote:Het gister R20.41/kg gekry 240kg bulletjies.
Groete
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Vleisprysse
Sorry sine nou eers.Eduard Venter wrote:Weet jy dalk wat het die 200kg bulletjies gegaan min of meer? Asook groot koeie.tau wrote:Het gister R20.41/kg gekry 240kg bulletjies.
Groete
Weet nie van die 200kg kalwers nie, maar ek het wel 'n 12 jaar oue koei verkoop wat maar swak was en het R11.66/kg gekry.Sy was wel nie vet nie het laasjaar gesukkel om te kalf en het maar swaar gekry die laaste tyd.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Dankie waardeer.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
2 weke terug R22.20 gekry vir 216 kg bulletjies.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Donderdag weer so net oor die R22 gekry vir 170kg bulletjies
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Dwaalboom
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
6 koeie 512kg R7500 (vet)
3 koeie 507kg R5700 (bietjie maer kalwers gespeen 2 weke terug)
4 koeie 464kg R5300 (oud)
3 koeie 507kg R5700 (bietjie maer kalwers gespeen 2 weke terug)
4 koeie 464kg R5300 (oud)
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Vleisprysse
Goeie naand
Het iemand al pryse vir die week op afgeskeerde vet lammers sowel as stoorlammers?
Groete
Het iemand al pryse vir die week op afgeskeerde vet lammers sowel as stoorlammers?
Groete
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
10 tollies 170kg R21
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Ons verse 221kg het gegaan R19,80 en koeie 460kg was R15,10 donderdag op veiling
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Vleisprysse
Eduard sal julle beeste aan ons kan verkoop?
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Goeie middag.Citfield wrote:Eduard sal julle beeste aan ons kan verkoop?
Waar is julle gelee? Ons het nou baie verkoop maar sal kyk hoe lyk die situasie met die reen. Soek julle koeie, verse of bulletjies? Ek sal hoor wat se my pa.
Groete
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Vleisprysse
Ek is in Pta. Ons sal graag bietjie iets wil kry om te slag.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver