Page 18 of 21

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sun May 03, 2020 10:06 pm
by jankraay
tau wrote:
jankraay wrote:
JPS wrote:Tau,

Netjies geskiet op die langpad
Jy dalk daai gun mooiskoon gemaak gedurende lockdown?
Truckers maak nie hulle guns skoon nie naamgenoot...

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek skiet hulle mos skoon
Net soImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue May 05, 2020 10:26 pm
by Vlakvark Soldaat
tau wrote: Sun May 03, 2020 9:56 pm
jankraay wrote:
JPS wrote:Tau,

Netjies geskiet op die langpad
Jy dalk daai gun mooiskoon gemaak gedurende lockdown?
Truckers maak nie hulle guns skoon nie naamgenoot...

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek skiet hulle mos skoon
Lekker, jou lorrie drywer!! Hahaha! Jy kry darem geleentheid om te skiet...

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Wed May 06, 2020 7:51 pm
by J.A.N
Ek het ñ dag voor die lockdown my nuwe 308 Howa gekry. Het gister kans gekry om hom te toets op my baas se privaat skietbaan. Daar is tien skote op 300m 147gr FNM surplus ammunisie. Ek kan nie wag om te sien hoe die groeperings gaan lyk na ek behoorlike lading ontwikkeling gedoen het nie.
20200506_193547.jpg

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Aug 08, 2020 6:11 pm
by Smith223
500meter met 'n 50gr BT uit 'n 223 in 20km/h wind tel seker langafstand? ;D
117295032_1959820207485475_1063489350854067900_o.jpg
Was gister oggend by Krokodilspuit skietbaan, ek het intussen my PST gen2 op my 223 gesit en lekker gespeel.
Die wind uit die ooste het nie teleur gestel nie en het gereeld tot 25km/h gegust. EK moes 2.5Mrad hou vir wind.
Kon darem op die 2MOA gong bevestig ek tref centre voor ek die klein een aangepak het.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Aug 28, 2020 12:07 pm
by Wouter Roets
Manne

Loer gou na hierdie groep wat Erik skiet. https://www.youtube.com/watch?v=f5j7VzBX7GU
Natuurlik is skoot no 5 weer die vark in die verhaal.

Groetnis
Wouter

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Aug 28, 2020 1:25 pm
by Swede
Ja nee ........

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Aug 28, 2020 1:28 pm
by jankraay
Image

Skoot no 4 was my dood op die een. 1006m

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Mar 27, 2021 9:01 pm
by Jarred
3 shot group measured 2 inches at 850m with 140 grain bergers.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Mar 29, 2021 7:17 am
by Toyrsi
10 skote op 900m.
3 skote regs, stel toe 0.1mrad links skiet 4 skote en kom toe 0.1mrad op en skiet weer 3 skote.
147eld
6.5CImage

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Mar 29, 2021 7:19 am
by Toyrsi
Tel seker nie as longrange nie maar dis darem n 204 op 350m
5 skoteImage

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Mar 29, 2021 9:06 am
by Ysterkat
Toyrsi wrote: Mon Mar 29, 2021 7:17 am 10 skote op 900m.
3 skote regs, stel toe 0.1mrad links skiet 4 skote en kom toe 0.1mrad op en skiet weer 3 skote.
147eld
6.5CImage

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk
Manne en die is met 'n standaard Howa 6.5Creed met swart rubberkolf. Mooi geskiet ou mater

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Mar 29, 2021 10:02 am
by joe rocket
Jarred wrote: Sat Mar 27, 2021 9:01 pm 3 shot group measured 2 inches at 850m with 140 grain bergers.
Needmore mos. Is hy ook for sale?

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Apr 02, 2021 8:24 pm
by Bern
Weet nie of dit as lang afstand kwalifiseer nie,maar tog vêr vir my.690mImage

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 06, 2021 8:32 am
by Wouter Roets
Baie mooi geskiet daar Bern!

Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Apr 06, 2021 2:08 pm
by Apie
Tpl ladder geskiet.

Node rondom 5-8

300meter
6.5x47

Wydste 3 skote
Image

Node

Image

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Wed Jun 30, 2021 1:28 pm
by Joe13
Van julle groepe is balaglik goed. Mooi gemaak

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Wed Jun 30, 2021 2:00 pm
by Capt. Yoda
Ons laaste Super League.
2 sighters en 5 vir score op 700m, daai een stoute punt gedrop op skoot 3. Loshande die meeste pret wat jy met jou klere aan kan he, ek kan nie wag vir die volgende een nie

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Wed Jun 30, 2021 2:45 pm
by Lategan1
Wat is volgende van jou kant.... met klere aan!! :laugh: :laugh:

Mooi geskiet.

Beste.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Wed Jun 30, 2021 4:14 pm
by Joe13
Capt. Oblivious wrote: Wed Jun 30, 2021 2:00 pm Ons laaste Super League.
2 sighters en 5 vir score op 700m, daai een stoute punt gedrop op skoot 3. Loshande die meeste pret wat jy met jou klere aan kan he, ek kan nie wag vir die volgende een nie
Hoe de blik***
Impressive kaptein.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Wed Jun 30, 2021 5:57 pm
by joe rocket
Capt. Oblivious wrote: Wed Jun 30, 2021 2:00 pm Ons laaste Super League.
2 sighters en 5 vir score op 700m, daai een stoute punt gedrop op skoot 3. Loshande die meeste pret wat jy met jou klere aan kan he, ek kan nie wag vir die volgende een nie

Baie mooi Siebie. Slr loop mooi.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Wed Jun 30, 2021 6:53 pm
by Capt. Yoda
Lategan1 wrote: Wed Jun 30, 2021 2:45 pm Wat is volgende van jou kant.... met klere aan!! :laugh: :laugh:

Mooi geskiet.

Beste.
Na die trek ons klere uit

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Thu Jul 01, 2021 8:45 am
by Wouter Roets
Blikkies Cappy, daai is nou wragtig mooi gegooi! Darem maar eienaardig hoe die goed werk, jy kry dit reg om op 700m die klein bull te kry, maar nie jou kamer 40m weg nie... Jy bly maar eenvoudig net n ongelooflike spesiale persoon.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Thu Jul 01, 2021 10:25 am
by joe rocket
Wouter Roets wrote: Thu Jul 01, 2021 8:45 am Blikkies Cappy, daai is nou wragtig mooi gegooi! Darem maar eienaardig hoe die goed werk, jy kry dit reg om op 700m die klein bull te kry, maar nie jou kamer 40m weg nie... Jy bly maar eenvoudig net n ongelooflike spesiale persoon.
Ons spesiale maaitjie...

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Thu Jul 01, 2021 10:33 am
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote: Thu Jul 01, 2021 8:45 am Blikkies Cappy, daai is nou wragtig mooi gegooi! Darem maar eienaardig hoe die goed werk, jy kry dit reg om op 700m die klein bull te kry, maar nie jou kamer 40m weg nie... Jy bly maar eenvoudig net n ongelooflike spesiale persoon.
++>: ++>: ek het hom gekry na die trappe my vinnig af gehelp het

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Thu Jul 01, 2021 10:51 am
by Ajviljoen260rem

🤣🤣