Page 18 of 24
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Dec 06, 2019 4:00 pm
by Geno
Nog n video saam PietSkiet en die Legionnaire manne.
https://youtu.be/i27LLQlu3I0
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Dec 06, 2019 7:10 pm
by Hansieslim
Merkwaardige nag. Mooi so julle.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sat Dec 07, 2019 7:49 am
by cobusvh
Ongelooflik. Mens kan nie glo dat daar nog enigiets anders as jakkalse in daardie omgewing lewe nie.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sat Dec 07, 2019 2:58 pm
by wynis
Goeie werk manne!
Geno as daar soveel Jakkalse in een aand gejag is, gaan julle weer terug vir nog op die plaas? Indien so, hoeveel keer sodat die plaag onder beheer bly?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sat Dec 07, 2019 4:01 pm
by NicoSmit
My eerste poging volgende keer vat ek die GoPro ook saam
https://www.youtube.com/watch?v=i7OxJMmmSns
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Dec 11, 2019 8:20 am
by Geno
wynis wrote: Sat Dec 07, 2019 2:58 pm
Goeie werk manne!
Geno as daar soveel Jakkalse in een aand gejag is, gaan julle weer terug vir nog op die plaas? Indien so, hoeveel keer sodat die plaag onder beheer bly?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ons het vir lank daardie plaas onder beheer gehad, maar toe begin die ou wat die lande huur briek omrede hy glo die jakkalse sy muise vang.
2 jaar later, toe bel hul my weer toe is dit chaos. Ons sal oor 3 maande teruggaan en weer in Augustus en Desember dan glo ek nie ou sal sommer oor 10 of so skiet per nag nie.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Dec 11, 2019 9:08 am
by wynis
Geno wrote:wynis wrote: Sat Dec 07, 2019 2:58 pm
Goeie werk manne!
Geno as daar soveel Jakkalse in een aand gejag is, gaan julle weer terug vir nog op die plaas? Indien so, hoeveel keer sodat die plaag onder beheer bly?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ons het vir lank daardie plaas onder beheer gehad, maar toe begin die ou wat die lande huur briek omrede hy glo die jakkalse sy muise vang.
2 jaar later, toe bel hul my weer toe is dit chaos. Ons sal oor 3 maande teruggaan en weer in Augustus en Desember dan glo ek nie ou sal sommer oor 10 of so skiet per nag nie.
Dankie Geno. Dit wys net dat die beheer van diere ‘n aanhoudende proses is. Ongelooflik hoe vinnig die probleem weer kan ontstaan! Twee jaar is nie ‘n lang tyd nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Jan 13, 2020 9:58 am
by Geno
Vrydag aand se video.
Ek het gou n draai by my broer daar rondom hom gery.
Ons kon 14 jakkalse afdek, maar meerderheid met glas teleskoop.
Die laaste een in die video het ek drooggemaak mee. My scope was in meter gestel, nie yards nie, toe skiet ek 2 duim laer as wat ek beplan. Darm lelik doppies gemaak
https://www.youtube.com/watch?v=cPLUPKzOEcY
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jan 14, 2020 5:24 am
by Schalk van Wyk
Geno wrote:Vrydag aand se video.
Ek het gou n draai by my broer daar rondom hom gery.
Ons kon 14 jakkalse afdek, maar meerderheid met glas teleskoop.
Die laaste een in die video het ek drooggemaak mee. My scope was in meter gestel, nie yards nie, toe skiet ek 2 duim laer as wat ek beplan. Darm lelik doppies gemaak
https://www.youtube.com/watch?v=cPLUPKzOEcY
Goeie werk Geno. Wat is model van jou ATN?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jan 14, 2020 7:00 am
by Geno
Die die ATN Mars4 384x288 4.5-18x met 50mm lens.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jan 14, 2020 7:05 am
by pieter h
Goed gedoen Geno.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jan 14, 2020 7:08 am
by jankraay
Geno wrote:Vrydag aand se video.
Ek het gou n draai by my broer daar rondom hom gery.
Ons kon 14 jakkalse afdek, maar meerderheid met glas teleskoop.
Die laaste een in die video het ek drooggemaak mee. My scope was in meter gestel, nie yards nie, toe skiet ek 2 duim laer as wat ek beplan. Darm lelik doppies gemaak
https://www.youtube.com/watch?v=cPLUPKzOEcY
Baie mooi Geno. Daai roer onder daai scope maak dinge lekker gemaklik
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Jan 16, 2020 1:57 pm
by Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 04, 2020 9:11 am
by pieter h
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 04, 2020 9:13 am
by pieter h
Jong teef slegs Elsneus eenmaal geroep en in stilte gewag.Sy het rustig in gekom.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 04, 2020 12:12 pm
by Geno
Netjies Pieter!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 04, 2020 12:15 pm
by Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 04, 2020 12:17 pm
by pieter h
Dankie Geno laaste ruk stil by my.Die teef het verlede week saam met n reun in die betrokke kamp geroep.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 04, 2020 12:26 pm
by pieter h
Geno daardie Thermal scope maak mooi.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 04, 2020 12:57 pm
by Eduard Venter
Is hy toe dood op die ou end?
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 04, 2020 1:24 pm
by THOMAST
stuk stuk, ja
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Mar 05, 2020 8:42 pm
by naas222
geno... hoe akuraat is daai thermal se rangefinder..
jy like van lang skoote gooi
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Mar 05, 2020 8:43 pm
by naas222
pieter jy kap hulle so een een.. mooi gedoen
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Mar 31, 2020 3:26 pm
by Geno
Youtube wil nie die video upload nie oor die musiek kopiereg op het.
Laat weet gerus indien die FB weergawe ook sonder klank is...
https://www.facebook.com/thevarminter/v ... 369731994/
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Mar 31, 2020 3:49 pm
by pieter h
Mooi video Geno.Plaas se grense is gelukkig wyer as n dorp/stads erf so ek kan in die tyd darem beweeg.
Sent from my iPhone using Tapatalk