Page 19 of 35
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Jul 02, 2014 9:23 am
by chrisman
Geno.
Dankie.
Lekker lag ek nou, die ander ouens by die werk dink ek is van looitjie getik.......
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Jul 02, 2014 3:00 pm
by Geno
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Jul 02, 2014 3:44 pm
by Sarel
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Jul 02, 2014 4:52 pm
by Gawie(13mm)
Behalwe vir Victor is dit die slimste "blou bul" wat ek nog gesien het.
Re: Youtube Videos
Posted: Thu Jul 03, 2014 9:39 am
by Chevvy SS
Behalwé? Ag nee JD; gedink jy het meer insig as dit.....
Re: Youtube Videos
Posted: Fri Jul 04, 2014 1:19 pm
by Geno
Re: Youtube Videos
Posted: Fri Jul 04, 2014 1:42 pm
by BRNO (Pierre)
Flippen cool video Geens!!!
Re: Youtube Videos
Posted: Fri Jul 04, 2014 1:53 pm
by Capt. Yoda
en my werk stuur my op n kursus as hul wil he ek moet "oefen"
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 08, 2014 9:07 am
by musgrave270
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Jul 09, 2014 7:05 am
by Frikkiedbr
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Jul 09, 2014 7:17 am
by Cobus(Cobb)
waar is daai "jagbakkie" se tralies????
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Jul 09, 2014 9:04 am
by Geno
Sukkel julle met call centres?
Dis hoekom!
(taal)
http://youtu.be/nbVbZ0Oyr88
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Jul 09, 2014 12:26 pm
by DawieKotze
Geno - dit is seker die mees frustrerendste ding op dees aarde om met 'n call center te probeer praat. Ek drink gewoonlik sommer by voorbaat 'n kalmeerpillitjie voordat ek bel!!
Die ergste vir my is, dat nadat jy uiteindelik by iemand uitkom om te praat en hy jou probeer deursit na iemand anders toe en dan word jy afgesny! Ek raak be#$k!!!!
Die mense wat jou ook so ewig bel en iets probeer verkoop GRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRR!!
Die is 'n voorbeeld van hoe ek partymaal voel... LW PG vir taal!!
https://www.youtube.com/watch?v=Yj2oXMdZ4sk
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Jul 09, 2014 2:59 pm
by Chevvy SS
Re: Youtube Videos
Posted: Fri Jul 11, 2014 9:59 am
by Geno
Dankie Tau vir die video.
So vang mens beeste in Aussieland.
https://www.youtube.com/watch?v=Wcvniz19HpA
Re: Youtube Videos
Posted: Sun Jul 13, 2014 8:27 am
by Marc
Tenderised
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 15, 2014 3:33 pm
by FCLoretz
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 15, 2014 3:36 pm
by Chevvy SS
The Stig (Jnr)!
Re: Youtube Videos
Posted: Thu Jul 17, 2014 8:40 am
by henried
Re: Youtube Videos
Posted: Thu Jul 17, 2014 11:05 am
by Capt. Yoda
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 22, 2014 6:31 pm
by Cobus(Cobb)
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Jul 23, 2014 9:41 am
by andre007
Hyt die laaste ondier van daai plaas af weg geraas
Re: Youtube Videos
Posted: Fri Jul 25, 2014 5:33 pm
by Johan Reyneke
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 29, 2014 10:40 am
by Frikkiedbr
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 29, 2014 11:16 am
by Frikkiedbr