Page 19 of 43
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 22, 2018 11:20 am
by Langeraat
Ek het 'n paar odds-n-ends wat iemand dalk nuttig kan gebruik. Dit is die drie holsters en die magasyn soos op die foto. Ek ken ongelukkig nie die details van enige van hierdie items nie. Die inskripsies op hulle is as volg:
Holsters van links na regs:
1) 7.65 Auto -
Geneem Wildeboer
2) .32 Auto
3) Onbekend
Die magasyn is wat lyk na ' n 15 rondte magasyn vir 'n .380 ACP. Hy is gemaak van metaal en "Made in Brazil" -
Geneem Jurgen
Ek het nog ook hierdie klompie doppe oor van 'n vorige plasing. Smaak my mens kry nie eers .270 doppe weggee nie...
* 100 x .308 doppe - Prvi
* 80 x .270 doppe - PMP
Alles 1 keer gevuur ex fabrieks ammunisie.
Posgeld (indien nodig) vir die ontvanger.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 22, 2018 11:28 am
by Viking
Langeraat wrote:
Ek het nog ook hierdie klompie doppe oor van 'n vorige plasing. Smaak my mens kry nie eers .270 doppe weggee nie...
* 100 x .308 doppe - Prvi
* 80 x .270 doppe - PMP
Alles 1 keer gevuur ex fabrieks ammunisie.
Posgeld (indien nodig) vir die ontvanger.
Hi Langeraat,
Ek was nog nooit skaam om 'n .270 te besit nie....laat kom die doppe!
Ek het reeds 30-06 hierbo opgesit...maar kry hulle ook nie weggegee nie

Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 22, 2018 11:38 am
by Blitzzz
Sal ek daai 308 prvi doppe kan herlaai? Is die primer gat in die middel? Of twee soos die army ammo?
Hoor graag van julle
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 22, 2018 11:41 am
by Viking
Blitzzz wrote:Sal ek daai 308 prvi doppe kan herlaai? Is die primer gat in die middel? Of twee soos die army ammo?
Hoor graag van julle
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die .308 behoort boxer primers te vat...dan is die gat in die middel!
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 22, 2018 11:46 am
by Langeraat
Viking wrote:Hi Langeraat,
Ek was nog nooit skaam om 'n .270 te besit nie....laat kom die doppe!
Ek het reeds 30-06 hierbo opgesit...maar kry hulle ook nie weggegee nie

Viking, stuur vir my jou adres details dan stuur ek hulle vir jou. Sterkte met daai 30-06 doppe...

Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 22, 2018 11:50 am
by Langeraat
Blitzzz wrote:Sal ek daai 308 prvi doppe kan herlaai? Is die primer gat in die middel? Of twee soos die army ammo?
Hoor graag van julle
Blitzzz, dit is inderdaad soos Viking se wel boxer primer doppe (enkel vlamgat) en jy behoort dit sonder enige verdere moeite te kan herlaai. Laat weet maar of jy belangstel.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 22, 2018 12:05 pm
by Baas Piet
Langeraat wrote:Blitzzz wrote:Sal ek daai 308 prvi doppe kan herlaai? Is die primer gat in die middel? Of twee soos die army ammo?
Hoor graag van julle
Blitzzz, dit is inderdaad soos Viking se wel boxer primer doppe (enkel vlamgat) en jy behoort dit sonder enige verdere moeite te kan herlaai. Laat weet maar of jy belangstel.
As Blitzzz hulle nie vat nie sal ek hulle neem
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk

Posted: Mon Jan 22, 2018 12:09 pm
by Supacow
Ek kan n swart leer holster vir n 4'' rollie in die pot gooi
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 22, 2018 6:42 pm
by Viking
Langeraat
Daai 30-06 doppe het baas gekry, maar dis nie n forum lid nie!
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 22, 2018 10:26 pm
by Langeraat
Viking wrote:Langeraat
Daai 30-06 doppe het baas gekry, maar dis nie n forum lid nie!

Mooi so, bly jy is darem ontslae van die goed...

As alles reg loop dan gooi ek jou pakkie more in die pos.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 22, 2018 11:56 pm
by Blitzzz
Baas Piet wrote:Langeraat wrote:Blitzzz wrote:Sal ek daai 308 prvi doppe kan herlaai? Is die primer gat in die middel? Of twee soos die army ammo?
Hoor graag van julle
Blitzzz, dit is inderdaad soos Viking se wel boxer primer doppe (enkel vlamgat) en jy behoort dit sonder enige verdere moeite te kan herlaai. Laat weet maar of jy belangstel.
As Blitzzz hulle nie vat nie sal ek hulle neem
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Dankie Langeraat! Ek sal die los vir Baas Piet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 23, 2018 8:09 am
by Langeraat
Blitzzz wrote:Baas Piet wrote:Langeraat wrote:
Blitzzz, dit is inderdaad soos Viking se wel boxer primer doppe (enkel vlamgat) en jy behoort dit sonder enige verdere moeite te kan herlaai. Laat weet maar of jy belangstel.
As Blitzzz hulle nie vat nie sal ek hulle neem
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Dankie Langeraat! Ek sal die los vir Baas Piet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Reg so Blitzzz.
Baas Piet, stel die baas nog belang in die doppe?

Indien wel stuur asb adres dan pos ek hulle vir jou.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 23, 2018 8:38 am
by Baas Piet
Posbus 105 calvinia
8190
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 23, 2018 10:44 am
by JAGTERSREG-JRM
Ek het n Howa Sintetiese kolf as iemand opsoek is na een. Was op 204 Ruger, gratis vir enigeen wat hom soek
Re: Pay it forward
Posted: Wed Jan 24, 2018 3:36 pm
by Jurgen Visser
Jurgen Visser wrote:Langeraat wrote:Ek het 'n paar odds-n-ends wat iemand dalk nuttig kan gebruik. Dit is die drie holsters en die magasyn soos op die foto. Ek ken ongelukkig nie die details van enige van hierdie items nie. Die inskripsies op hulle is as volg:
Holsters van links na regs:
1) 7.65 Auto
2) .32 Auto
3) Onbekend
Die magasyn is wat lyk na ' n 15 rondte magasyn vir 'n .380 ACP. Hy is gemaak van metaal en "Made in Brazil"
Posgeld (indien nodig) vir die ontvanger.
As daai magasyn vir .380 Auto is , sal ek hom graag vat asb
Groete
Jurgen
Jis manne , het die magasyn gekry , Dankie Langeraat , hy gaan ongelukkig nie werk vir my nie , as iemand hom soek , ek sit hom weer op PIF
Groete
Re: Pay it forward
Posted: Wed Jan 24, 2018 3:46 pm
by Wildeboer
Ek het 'n regte Tasco 4x40 vir n .22 geweertjie indien iemand sou belang stel. Ek het egter net Poskantoor in Colesberg...
Re: Pay it forward
Posted: Wed Jan 24, 2018 4:01 pm
by Will101
JAGTERSREG-JRM wrote:Ek het n Howa Sintetiese kolf as iemand opsoek is na een. Was op 204 Ruger, gratis vir enigeen wat hom soek
Ek sal hom vat asb. As dit is vir dikloop?
Ek het 'n Lee balkie skaal wat iemand kan kry. Nog net een keer gebruik om te vergelyk met elektroniese skaal.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 29, 2018 10:17 pm
by Beer (Christo)
Ek het die volgende:
- Winchester .22 magesyn
- Magesyn - lyk soon 9mm single stack
- cz 550 recoil pad wat van een van my gewere afkom
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 29, 2018 10:19 pm
by JacoJ
Beer (Christo) wrote:Ek het die volgende:
- Winchester .22 magesyn
- Magesyn - lyk soon 9mm single stack
- cz 550 recoil pad wat van een van my gewere afkom
Hi is jy seker daardie .22 magesein is nie dalk n brno nie? Lyk baie soos my brno sin. As dit wel n brno is sal ek beslis belang stel!
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 29, 2018 10:24 pm
by Beer (Christo)
JacoJ wrote:Beer (Christo) wrote:Ek het die volgende:
- Winchester .22 magesyn
- Magesyn - lyk soon 9mm single stack
- cz 550 recoil pad wat van een van my gewere afkom
Hi is jy seker daardie .22 magesein is nie dalk n brno nie? Lyk baie soos my brno sin. As dit wel n brno is sal ek beslis belang stel!
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Doodseker. Die Winchester logo is op die bottom metal
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 29, 2018 10:29 pm
by JacoJ
Beer (Christo) wrote:JacoJ wrote:Beer (Christo) wrote:Ek het die volgende:
- Winchester .22 magesyn
- Magesyn - lyk soon 9mm single stack
- cz 550 recoil pad wat van een van my gewere afkom
Hi is jy seker daardie .22 magesein is nie dalk n brno nie? Lyk baie soos my brno sin. As dit wel n brno is sal ek beslis belang stel!
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Doodseker. Die Winchester logo is op die bottom metal
Damm! Jy weet nie dalk of dit in die brno sal pas nie?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 29, 2018 10:31 pm
by Beer (Christo)
Het nie idee nie. Het dit lank terug saam met ‘n klomp 22 ammo by iemand gekry. Jammer
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 29, 2018 10:54 pm
by Jurgen Visser
Daai 9mm magasyn lyk vir my na Star DK short .380 auto
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 30, 2018 5:59 am
by HennieC
As JacoJ hom nie vat nie asb.
Ek sal die .22 magasyn deps ek het 'n Winchester.