Page 19 of 31
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu May 23, 2024 6:21 am
by Lategan1
Dankie Frederik, baie netjies.
Beste.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu May 23, 2024 11:13 am
by LoopSoosStroop
Ek wil eendag as ek groot is ook so kan jag!
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu May 23, 2024 11:20 am
by Frederik
LoopSoosStroop wrote: Thu May 23, 2024 11:13 am
Ek wil eendag as ek groot is ook so kan jag!
Ek was baie gelukkig gewees het bestelling gehad vir vleis plus my vrieskaste is leeg toe vat ek maar die eland en rooibok huistoe.
My plan was om die twee koedoes te vat maar toe is ek baie gelukkig om in die eland vas te loop.

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu May 30, 2024 8:48 am
by Rudi Fischer
Julle het gevra, so ek het geluister
Die 7mm 140gr sal van maandag af beskikbaar wees.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu May 30, 2024 10:45 am
by Basjan123
Rudi Fischer wrote: Thu May 30, 2024 8:48 am
Julle het gevra, so ek het geluister
Die 7mm 140gr sal van maandag af beskikbaar wees.
Ek hoop jy luister weer ...

120 gr 6.5 vir die Grendel wat moet mooi oopmaak op +- 2350 ftps. Dankie vir die 308 150 gr , daar is toe 50 per pak!!

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu May 30, 2024 10:57 am
by Rudi Fischer
Basjan123 wrote:Rudi Fischer wrote: Thu May 30, 2024 8:48 am
Julle het gevra, so ek het geluister
Die 7mm 140gr sal van maandag af beskikbaar wees.
Ek hoop jy luister weer ...

120 gr 6.5 vir die Grendel wat moet mooi oopmaak op +- 2350 ftps. Dankie vir die 308 150 gr , daar is toe 50 per pak!!

Aai Basjan123
Daai Grendel skiet so stadig, hy slaan net n blou kol op n meerkat se blad.
SST sal werk vir hom




Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri May 31, 2024 11:47 am
by Rudi Fischer
Dagse Julle.
Was gou op die baan van oggend met die 6.5CM en 270 Win om wet packs en groepe te skiet.
Dink die 270 kon n beter groep geskiet het as ek dalk n beter scope op hom gehad het, Kruis maak die oranje kol toe op 100m
SBC 140gr 6.5 teen 2778 fps
SBC 270 150gr win teen 2885 fps
6.5 L-R 100m, 200m, 300m
270 L-R 100m, 200m, 300m

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri May 31, 2024 12:07 pm
by Capt. Yoda
Al die 270 manne val seker oor hul voete nou om te kom betsel
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri May 31, 2024 12:37 pm
by Frederik
Raait, stuur maar pakkie 6.5's as jy gereed is na my toe kan hulle gaan toets op 'n jag 12 Julie.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri May 31, 2024 12:43 pm
by jdpretorius
Daai 270's lyk tegtig smart !
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri May 31, 2024 1:07 pm
by tripodmvr
Daardie 150's in 270 met normale 1 in 10 groefdraai geskiet?
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri May 31, 2024 1:23 pm
by Rudi Fischer
tripodmvr wrote:Daardie 150's in 270 met normale 1 in 10 groefdraai geskiet?
Ja Oom.
Standaard Winchester Classic Feather weight.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu Jun 06, 2024 9:53 am
by Rudi Fischer
Nuwe gewig is beskikbaar vir die 7mm manne.
SBC .284 140gr

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu Jun 06, 2024 10:15 am
by Frederik
Sal die 140gr ook moet gaan toets en kyk of hulle sal werk in my CZ550 twist sal bietjie vuur agter hulle gat sit.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu Jun 06, 2024 12:51 pm
by partner
Rudi.Wil Jy nie asb. Jou sel. no opsit sodat ek jou kan bel asb.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu Jun 06, 2024 12:57 pm
by ThinusS
SBC 150gr .308" koeël uit 'n .30-06 teen ±2900vps.
Rooibokram op ±150m. Bok het skuins na die skut toe gestaan. Koeël het op die punt van die skouer getref en is in die oorkantste lies herwin.
Gewig: 133.8gr (89.2gr)

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu Jun 06, 2024 1:01 pm
by ThinusS
SBC 400gr, .416" koeël uit 'n .416 rem mag teen ±2300fps.
Opvolg skoot op 'n gekweste blouwildebees op ±200m. Wildebees het skuins weg gehardloop. Koeël het in linkerboud getref en is teen regter ribbekas herwin.
Gewig: 387.5gr (96.9%)

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu Jun 06, 2024 1:01 pm
by Rudi Fischer
partner wrote:Rudi.Wil Jy nie asb. Jou sel. no opsit sodat ek jou kan bel asb.
Sal vanmiddag my nuwe (meer volledige pryslys op sit.)
My nommer sal daarop wees.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu Jun 06, 2024 1:40 pm
by Supacow
Klink na n komkykskoot op daai wildebees
Mooi gegooi!
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu Jun 06, 2024 2:21 pm
by ThinusS
Supacow wrote: Thu Jun 06, 2024 1:40 pm
Klink na n komkykskoot op daai wildebees
Mooi gegooi!
Desperaatheid dryf 'n mens na nuwe hoogtes. Daar was natuurlik ook 'n ruim skoot geluk by betrokke.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Jun 07, 2024 10:04 am
by Nella
Ja nee kyk daai wil gedoen wees!
Hoeveel hoër moes jy vat op 200m vir daai blouwildebees?
Ek is werklik baie beindruk met die SBC koeëls..hulle doen hulle werk.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Jun 07, 2024 11:21 am
by ThinusS
Nella wrote: Fri Jun 07, 2024 10:04 am
Hoeveel hoër moes jy vat op 200m vir daai blouwildebees?
Hy val so 10" op 200m.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Jun 10, 2024 6:53 pm
by Zane de Beer
Ons was gelukkig om 'n paar bokke te kry in die veld die jaar. Rudi se pille het mooi gewerk!
Beide is 150gn geskiet uit my vrou se .308 teen 2700fps
Mooi groot Koedoe bul op so 120m (op die blad in, deur die hart, punt was onder die vel agter die oorkantste blad herwin)
149.1.jpg
Rooibok op 35m (quartering-to skoot, deur die blad, punt was in die pens gekry)
143.8.jpg
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Tue Jun 11, 2024 11:00 am
by Rudi Fischer
Zane de Beer wrote:Ons was gelukkig om 'n paar bokke te kry in die veld die jaar. Rudi se pille het mooi gewerk!
Beide is 150gn geskiet uit my vrou se .308 teen 2700fps
Mooi groot Koedoe bul op so 120m (op die blad in, deur die hart, punt was onder die vel agter die oorkantste blad herwin)
149.1.jpg
Rooibok op 35m (quartering-to skoot, deur die blad, punt was in die pens gekry)
143.8.jpg
Baie geluk julle.
Dankie vir die ondersteuning.
Nou is dit jou beurt Zane …. Moet jou 375 en 308 reg kry

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Tue Jun 11, 2024 11:06 am
by Rudi Fischer