Page 20 of 24
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 28, 2020 1:42 pm
by Geno
Hier is n video van 22 volwasse jakkalse en 2 bosvarke wat ek verlede week op een staanplek geskiet het in so bietjie langer as 2 ure.
https://youtu.be/_0q2MP1HcQE
Groete
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 28, 2020 1:58 pm
by Joe13
Dasy Geno, mooi!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 28, 2020 4:08 pm
by wynis
Geno wrote:Hier is n video van 22 volwasse jakkalse en 2 bosvarke wat ek verlede week op een staanplek geskiet het in so bietjie langer as 2 ure.
https://youtu.be/_0q2MP1HcQE
Groete
Mooi geskiet Geno
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 28, 2020 4:14 pm
by joe rocket
Lekker Geno!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 28, 2020 4:29 pm
by naas222
mooooi.. lyk my jou mense boer met die goed
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 28, 2020 5:22 pm
by Hennie Dreyer
Lekker Geno!!!!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 28, 2020 6:09 pm
by Eduard Venter
Netjies Geno. Jy mag maar!
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 28, 2020 6:22 pm
by projagter
JY mag.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Sep 28, 2020 8:28 pm
by Albertdwk
Daai varke is taai om te dooi
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Sep 29, 2020 11:53 am
by pieter h
Netjies Geno jy laat dit so maklik lyk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Sep 29, 2020 2:35 pm
by Methos
Baie netjies gedoen. Hoe akkuraat is die afstand meter? Was daai jak op 7:14 regtigwaar 1640yards?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Sep 29, 2020 2:58 pm
by Geno
Hy is akkuraat. Maar daardie jakkalse was hoog 300/laag 400. Die rangefinder wou hom nie raak range nie toe steek die lesing vas op 1640
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Sep 29, 2020 7:03 pm
by Arnold
Geno, my seuns vra of jy aimbot het

Mooi skote!
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Sep 30, 2020 8:45 am
by Draegan
Geno wrote: Mon Sep 28, 2020 1:42 pm
Hier is n video van 22 volwasse jakkalse en 2 bosvarke wat ek verlede week op een staanplek geskiet het in so bietjie langer as 2 ure.
https://youtu.be/_0q2MP1HcQE
Groete
Bye Felicia

Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Sep 30, 2020 10:30 am
by Geno
Arnold wrote: Tue Sep 29, 2020 7:03 pm
Geno, my seuns vra of jy aimbot het

Mooi skote!
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Hahahaha ek wens!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Nov 13, 2020 5:00 pm
by Charlie Brown
Hi Jacques, watter kruit en lading gebruik jy op daardie 55gr varmageddons in jou 243?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Nov 17, 2020 10:56 am
by Geno
Hoop julle geniet die een. Daar is baie myle en nagte ingesit in hom in!
https://youtu.be/5p4U0QFfOMM
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Nov 17, 2020 11:27 am
by naas222
He he he..... daar het jy die fabriek gekry
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Nov 17, 2020 11:39 am
by Draegan
Hjel, paar van hulle het jy geklap dat die 11.1.11 spat

Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Nov 17, 2020 1:16 pm
by Hennie Dreyer
Dit was nou lekker om te kyk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Dec 03, 2020 4:45 pm
by Geno
My nuutste bosvark video.
Gee hom 'n like en share asb.
https://youtu.be/tIjG1gnzTC8
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Dec 03, 2020 5:03 pm
by Capt. Yoda
11.1.11 hy nou

Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Dec 03, 2020 7:52 pm
by Eduard Venter
Behoorlik amok gesaai! Sal jou laat weet hoe smaak die vleis haha
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Dec 07, 2020 8:49 am
by Geno
Hierdie jakkals stel wou nie nader kom nie, toe loop haal ons hul maar daar vêr!
Hulle was in 'n vlei met baie water en lang gras, so ek reken hul kon nie nader nie.
https://youtu.be/kKmZoiFSI4c
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Dec 07, 2020 5:55 pm
by pieter h
Deksels vêr Geno altans vir my . Goed gedoen.
Sent from my LM-G910 using Tapatalk