Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Theunodb wrote:Gemaak deur DS knives

- 5mm K460 Bohlers Gauge Plate
- Black Ivory Handsvatsel
- Loveless bolts
- Full tang
- Flat grind v-edge

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/fef8c4d130bd3a919b7d36f70c104a49.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/eb0427e45d9eb791d4f6d8c0f6a00f4b.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/4f378800ecfc430779b5d2ff3c5d7315.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Theunodb wrote:Gemaak deur DS knives

- 5mm K460 Bohlers Gauge Plate
- Black Ivory Handsvatsel
- Loveless bolts
- Full tang
- Flat grind v-edge

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/7d5f06c004500627bae1d1d694bfc414.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/6b09d3eda057a46fc6b8b2ba063f6a00.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/98f902725d70d368fb896fcb66c3e9eb.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/7238146d044884e2bfe2af80c2f0f624.jpg



Sent from my iPhone using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Goeie dag vrinne. Ek het lanklaas kom gesêls. Julle handewerk is regtig netjies, geluk.

Ek mik mik so motorhuis toe agter my lêmme aan, maar dan kom daar weer stem van agter wat my in my spore laat omdraai.


Vandag met die span winkels toe kon ek uiteindelik 'n klein mes verwante projek aanpak.

Ek mik al lank vir 'n tipe Lansky slyper en het al so paar stene aangeskaf. Ek besluit toe om plan te maak om my eie een te maak. Ek het my lêm vyl jig gaan uitgrawe, wat ek so paar bladsye in die verlede terug gemaak het, en beloer. Saam met so paar van die afdak staal brackets wat ek bymekaar gemaak het en 'n Stainless swys staaf het ek weggespring.

Met die lansky ontwerp in gedagte het ek my eie weergawe prakseer. So vêr werk dit lekker en kon ek my ou Buck se snyvlak oordoen en hom slag weer kry om papier te kêrf.
15002037309950.jpg
15002037503251.jpg
15002037946362.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Hallo Jannie,
Ek het nogals in die week getob oor die feit dat ek lanklaas enige posts van jou gesien het. Die jig lyk oulik.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Pieter_Brink »

Viking wrote:ZKK

Hitte is die enigste manier om die horing tot 'n "plaat" te vervorm, MAAR die proses is nie in jou vrou se Defy nie!!

Sny die horing in die lengte wat jy gaan nodig kry en halveer die stuk - nou sit jy 'n koffieblik of pot op 'n gasstoof en gooi water in en die horing en KOOK die spulletjie. Dis horingpot maak se ding!!!!

So 2 en half uur later is die horing al besig om soepel en sag te raak. Nou vat jy 2 stukke hout of metaal plate (laasgenoemde kan roeskolle op die horing veroorsaak) en jy knyp die horing in jou bankskroef vas tussen die hout.

Die doelwit is om die horing "reguit" te maak....moenie haastig raak nie! As die horing nog nie sag genoeg is nie gaan dit kraak so beoefen geduld en pers die horing - indien nodig gaan terug kookproses toe.

Sodra jy tevrede is dat die horing plat gepers is los jy die spulletjie vir 'n week om uit te droog in die pers.

Daarna kan jy dit uithaal en dan steeds onder 'n swaar voorwerp laat le totdat jy seker is die horing is uitgedroog en steeds reguit.

Nou moet dit gestabiliseer word - dis 'n verdere proses!! Lees op en ekspeimenteer met verskillende stabiliseerders.

Sterkte

NS. ek het die mes se hef (kuduhoring) deur bogenoemde proses gesit
20160730_100017.jpg

Viking ek het jou horingpot probeer met n beeskloutjie maar ek het ongeduldig geraak en toe trek ek my vrou se drukkoker nader. Net 20 minute toe is daai kloutjie sag. Ek het gemsbok horing hier wat ek later gaan probeer. Sy wanddikte is egter meer as die beeskloutjie en ek aanvaar hy gaan langer in die drukkoker moet bly. Ek het in die verlede met kookolie die job gedoen maar dan moet jy versigtig wees om die olie nie te warm te maak nie want dan skroei jy die horing maklik. Dis egter baie vinniger (sowat 2 minute)

Groetnis

Pieter
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

dogmatix wrote:
Viking ek het jou horingpot probeer met n beeskloutjie maar ek het ongeduldig geraak en toe trek ek my vrou se drukkoker nader. Net 20 minute toe is daai kloutjie sag. Ek het gemsbok horing hier wat ek later gaan probeer. Sy wanddikte is egter meer as die beeskloutjie en ek aanvaar hy gaan langer in die drukkoker moet bly. Ek het in die verlede met kookolie die job gedoen maar dan moet jy versigtig wees om die olie nie te warm te maak nie want dan skroei jy die horing maklik. Dis egter baie vinniger (sowat 2 minute)

Groetnis

Pieter
Pieter jy is 'n brawe outjie om jou vrou se drukkoker aan te tree!!!

Ek weet nie of die "vinnige" drukkoker dieselfde uitkoms gee as die stadige proses nie - ek sou bang wees, omdat jy nie die sagword proses kan "beheer" nie. Ek wil nie die horing KOOK nie!!

Olie is glad nie 'n opsie nie, want gebraaide horing sal nie werk nie!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Pieter_Brink »

Viking,

Is die stabilisering waarna jy verwys dieselfde proses as om hout of kameelperdbeen te stabiliseer (vacuum proses mest hars of akriel impregnasie)

Pieter
User avatar
Faffa
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Wed Jul 06, 2016 8:49 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Faffa »

Julle manne het my geïnspireer. Volg nou al vir 'n tyd lank die draad en het so tyd terug vir my 'n rolsaaglem eenkant toe gesit. Het uiteindelik tyd gekry om dit aan te pak en het dit bitter baie geniet. Hier is die resultaat:[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... e76a0d.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 9e5431.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 3ad4f4.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 70bb63.jpg[/IMG]

Sent from my S60 using Tapatalk
User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Theunodb »

Faffa wrote:Julle manne het my geïnspireer. Volg nou al vir 'n tyd lank die draad en het so tyd terug vir my 'n rolsaaglem eenkant toe gesit. Het uiteindelik tyd gekry om dit aan te pak en het dit bitter baie geniet. Hier is die resultaat:

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170720/86262544a804f07c39122506a8e76a0d.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170720/5a9d1cefa2c8640ccab5f992e49e5431.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170720/1bbd557e4528809d56ca0ace763ad4f4.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170720/e494264166c5d7c9d8c10778f170bb63.jpg

Sent from my S60 using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

dogmatix wrote:Viking,

Is die stabilisering waarna jy verwys dieselfde proses as om hout of kameelperdbeen te stabiliseer (vacuum proses mest hars of akriel impregnasie)

Pieter

Ja Pieter - dis 'n proses wat die "beweging" in hout of horing wat deur humiditeit veroorsaak word, help vertraag en stop.

As 'n ou kla sy geweerkolf is getrek beteken dit nie die hout is gesuip nie - dis juis omdat die hout nie gestabiliseer is voor die kolf gemaak is nie dat die hout reageer op temperatuur verwisseling of humiditeit.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

ZKK wrote:Hier is so paar van my laaste projekte
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170720/3f9301b5cd9d5a0de4109e5ef8aa92bd.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170720/e947a386ce19c4395c1d8515843535db.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170720/272e55cd78ae6373f66003ac0a085dac.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170720/dcc55f079d07fd6b331c52b845bd3634.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170720/edb21036a3a60ed4655eb994eea30051.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170720/fe2c8822b155d2b683c3581029dde8ab.jpg

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Welgedaan kêrels!
Mens maak net een keer jou eerste mes, Faffa. Geniet hom!
ZKK, dit is 'n paar ernstige groot en mooi messe wat jy daar het. Ek hou egter nogal van die friction folder. Wanneer ek my eerste folder bou, gaan dit 'n friction folder wees. Ek hou van die botteloopmaker daaraan. Dis nogal 'n handige byvoeging... ++>:
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Johan Nel wrote:Welgedaan kêrels!
Mens maak net een keer jou eerste mes, Faffa. Geniet hom!
ZKK, dit is 'n paar ernstige groot en mooi messe wat jy daar het. Ek hou egter nogal van die friction folder. Wanneer ek my eerste folder bou, gaan dit 'n friction folder wees. Ek hou van die botteloopmaker daaraan. Dis nogal 'n handige byvoeging... ++>:
Laat my weet, dan mail ek vir jou n template vir die friction folders.
Ja ek geniet op die stadium nogal die groot messe. Daardie een is n copy van die Battle mistress. Dis 6mm 5160 en hy is nogal n lekker kampmes. Van hout kap tot blikke oopmaak. My vriende het vir 3 dae lank gekyk of hulle hom kan breek maar hy makeer niks. 5160 is vrek taai

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by mossie »

Ai tog - ek het n snaakse amperse perversie vir n Kukri. n Kukri het n paar netelige situasies al vir my gered. Daai een laat my rughare tril!
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JJV »

Watse staal gebruik vir die Kukri mes? Saaglem??


Sent from my iPhone using Tapatalk
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Nee daai was L4528, wat basies dieselfde is as N690.

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
User avatar
cecilgreeff
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Fri Feb 05, 2016 4:35 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by cecilgreeff »

Hier is my 1ste. Koedoe leer skede. Ou steak mes het die staal geskenk.[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... d4713d.jpg[/IMG]

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Groetnis,

.177
.22lr
.243
30-06
9mm
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

cecilgreeff wrote:Hier is my 1ste. Koedoe leer skede. Ou steak mes het die staal geskenk.//uploads.tapatalk-cdn.com/20170731/f57015984d23dbcd5ebc325a5cd4713d.jpg

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Pieter_Brink »

zkk se folder.jpg
Watse sluitaksie het jy in die mes gebruik zkk? Dis nie n backlock nie en ook nie n slipback (fricksion folder) nie. Kan miskien n liner lock wees. Dis n baie mooi mes.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

dogmatix wrote:
zkk se folder.jpg
Watse sluitaksie het jy in die mes gebruik zkk? Dis nie n backlock nie en ook nie n slipback (fricksion folder) nie. Kan miskien n liner lock wees. Dis n baie mooi mes.
dogmatix,
Hierdie is 'n sogenaamde 'friction folder'. Dit het nie 'n sluitaksie nie, die lem stuit teen metaalpennetjies in die oop of geslote posisie. Hieronder is 'n skakel met meer detail:
https://www.knife-depot.com/blog/what-i ... on-folder/
Last edited by Johan Nel on Sun Aug 13, 2017 11:33 am, edited 1 time in total.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Nes soos Johan hierbo se.
Dis n baie eenvoudige meganisme.
Die eerste knipmesse is so gemaak
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Hier is my nuutste kampmes.
Met kameelperd been en 5160 staal

[C360_2017-08-06-18-50-48-551.jpg]
[C360_2017-08-06-16-46-22-692.jpg]
[C360_2017-08-06-16-45-51-753.jpg]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Dit lyk baie netjies en uiters stewig. Ek is nuuskierig oor die kameelperdbeen. Dis duidelik dat dit gekleur is en ek vermoed gestabiliseer moet wees. Het jy dit aangekoop of self gekleur/gestabiliseer?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Ja ek het dit blou gekleur
Post Reply