Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het werk vir die recoil pad as hy nog beskikbaar is asb.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Ek stel so 150 7x57 PMP doppe beskikbaar. Ek is van Pietersburg.
Groete
Johan
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JacquesT (Stompe) wrote:Manne, ek het so Lee press vir 'n goeie huis. Betaal net die posgeld.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180224/f5c9a327fd0a2fbdbe6c09fb9083ab31.jpg
Dankie. Ek weet van 'n jongman hier naby my wat hom sal kan benut.
Ek sal kyk wat kan ek weer in die pot gooi.
Jacques, ek PM jou dan vat ons dit verder.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Blitzzz wrote:
Dankie Langeraat! Ek sal die los vir Baas Piet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Reg so Blitzzz.
Baas Piet, stel die baas nog belang in die doppe? Indien wel stuur asb adres dan pos ek hulle vir jou.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Dankie Langeraat was eindelik op die dorp. Het my pakkie gekry.waardeer jou moeite.
Sal iets weldra ingooi
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Raait, om my skuld te vereffen, gooi ek twee blikke S341 dryfmiddel in. Ek het dit by n oom gekry wat vir sy .308 gelaai het. Ek weet die blikke is al n hele paar jaar oud.
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Jammer manne, ek sukkel nog net Tapatalk.
Kom ek probeer weer...
Raait, om my skuld te vereffen nadat ek die press geneem het, gooi ek twee blikke S341 dryfmiddel in.
Ek het dit by n oom gekry wat vir sy .308 gelaai het. Ek weet die blikke is al n hele paar jaar oud. Daar is geen lot nommers onder op die blikke nie. Die dryfmiddel lyk steeds fine en bevat geen klonte nie. Jy is welkom om dit te kom afhaal by my of om te reël met Jaracal express. Ek mag dit ongelukkig nie pos of koerier nie. Ek het die blikke se inhoud geweeg en hulle bevat beide 500g elk.
Derik
Secunda
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Spanner wrote:Jammer manne, ek sukkel nog net Tapatalk.
Kom ek probeer weer...
Raait, om my skuld te vereffen nadat ek die press geneem het, gooi ek twee blikke S341 dryfmiddel in.
Ek het dit by n oom gekry wat vir sy .308 gelaai het. Ek weet die blikke is al n hele paar jaar oud. Daar is geen lot nommers onder op die blikke nie. Die dryfmiddel lyk steeds fine en bevat geen klonte nie. Jy is welkom om dit te kom afhaal by my of om te reël met Jaracal express. Ek mag dit ongelukkig nie pos of koerier nie. Ek het die blikke se inhoud geweeg en hulle bevat beide 500g elk.
Derik
Secunda
Foto
IMG_20180224_175150.jpg
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Dankie vir jou aandeel om die logistiek aan mekaar te sit!
WLM en sy maat sal nou die res doen glo ek....net WEER 'n bewys dat daar manne is wat letterlik uit hulle pad sal gaan om 'n ander te help. Dis wat Jaracal spesiaal maak.
Om my "skuld" te betaal gooi ek 'n stel .270 dies in die pot - posgeld vir die nemer se rek!
.270 Pacific Die set.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.