Page 20 of 42
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 30, 2018 8:35 am
by JAGTERSREG-JRM
JAGTERSREG-JRM wrote:Ek het n Howa Sintetiese kolf as iemand opsoek is na een. Was op 204 Ruger, gratis vir enigeen wat hom soek
Die Howa kolf het n nuwe baas gekry.
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 30, 2018 8:48 am
by JacoJ
HennieC wrote:As JacoJ hom nie vat nie asb.
Ek sal die .22 magasyn deps ek het 'n Winchester.
Hennie jy kan maar voort gaan. Dink nie hy gaan pas nie.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 30, 2018 8:50 am
by HennieC
Dankie JacoJ
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 30, 2018 8:51 am
by J le Roux
Hallo Christo (Beer)
Ek het werk vir die recoil pad as hy nog beskikbaar is asb.
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 30, 2018 11:39 am
by Johan Nel
Ek sal graag die 9mm magasyn vat. Laat weet maar hoe reel ons.
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 30, 2018 7:43 pm
by J le Roux
Ek stel so 150 7x57 PMP doppe beskikbaar. Ek is van Pietersburg.
Groete
Johan
Re: Pay it forward
Posted: Wed Jan 31, 2018 6:25 pm
by Beer (Christo)
Beer (Christo) wrote:Ek het die volgende:
- Winchester .22 magesyn
- Magesyn - lyk soon 9mm single stack
- cz 550 recoil pad wat van een van my gewere afkom
HennieC - vat die 22. magesyn
J Le Roux - vat die recoil pad
Johan Nel - laat weet asb oor die magasyn
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 1:57 pm
by JacquesT (Stompe)
Manne, ek het so Lee press vir 'n goeie huis. Betaal net die posgeld.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180224/f5c9a327fd0a2fbdbe6c09fb9083ab31.jpg
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 1:59 pm
by Spanner
kan ek hom neem asb?
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 2:01 pm
by Langeraat
JacquesT (Stompe) wrote:Manne, ek het so Lee press vir 'n goeie huis. Betaal net die posgeld.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180224/f5c9a327fd0a2fbdbe6c09fb9083ab31.jpg
Jacques, kan ek hom asb kry. Dankie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 2:03 pm
by JacquesT (Stompe)
Spanner wrote:kan ek hom neem asb?
Jy was eerste Spanner, hy is joune.
Jammer Langeraat.
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 2:05 pm
by Spanner
Dankie. Ek weet van 'n jongman hier naby my wat hom sal kan benut.
Ek sal kyk wat kan ek weer in die pot gooi.
Jacques, ek PM jou dan vat ons dit verder.
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 2:07 pm
by Langeraat
JacquesT (Stompe) wrote:Spanner wrote:kan ek hom neem asb?
Jy was eerste Spanner, hy is joune.
Jammer Langeraat.
Alles reg. Dankie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 3:27 pm
by Baas Piet
Langeraat wrote:Blitzzz wrote:Baas Piet wrote:As Blitzzz hulle nie vat nie sal ek hulle neem
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Dankie Langeraat! Ek sal die los vir Baas Piet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Reg so Blitzzz.
Baas Piet, stel die baas nog belang in die doppe?

Indien wel stuur asb adres dan pos ek hulle vir jou.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Dankie Langeraat was eindelik op die dorp. Het my pakkie gekry.waardeer jou moeite.
Sal iets weldra ingooi
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 5:34 pm
by Langeraat
Ek is bly hulle het darem gearriveer. Geniet hulle.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 6:20 pm
by Spanner
Baas Piet wrote:Langeraat wrote:Blitzzz wrote:
Dankie Langeraat! Ek sal die los vir Baas Piet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Reg so Blitzzz.
Baas Piet, stel die baas nog belang in die doppe?

Indien wel stuur asb adres dan pos ek hulle vir jou.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Dankie Langeraat was eindelik op die dorp. Het my pakkie gekry.waardeer jou moeite.
Sal iets weldra ingooi
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Raait, om my skuld te vereffen, gooi ek twee blikke S341 dryfmiddel in. Ek het dit by n oom gekry wat vir sy .308 gelaai het. Ek weet die blikke is al n hele paar jaar oud.
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 6:29 pm
by Spanner
Jammer manne, ek sukkel nog net Tapatalk.
Kom ek probeer weer...
Raait, om my skuld te vereffen nadat ek die press geneem het, gooi ek twee blikke S341 dryfmiddel in.
Ek het dit by n oom gekry wat vir sy .308 gelaai het. Ek weet die blikke is al n hele paar jaar oud. Daar is geen lot nommers onder op die blikke nie. Die dryfmiddel lyk steeds fine en bevat geen klonte nie. Jy is welkom om dit te kom afhaal by my of om te reël met Jaracal express. Ek mag dit ongelukkig nie pos of koerier nie. Ek het die blikke se inhoud geweeg en hulle bevat beide 500g elk.
Derik
Secunda
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 6:32 pm
by Spanner
Spanner wrote:Jammer manne, ek sukkel nog net Tapatalk.
Kom ek probeer weer...
Raait, om my skuld te vereffen nadat ek die press geneem het, gooi ek twee blikke S341 dryfmiddel in.
Ek het dit by n oom gekry wat vir sy .308 gelaai het. Ek weet die blikke is al n hele paar jaar oud. Daar is geen lot nommers onder op die blikke nie. Die dryfmiddel lyk steeds fine en bevat geen klonte nie. Jy is welkom om dit te kom afhaal by my of om te reël met Jaracal express. Ek mag dit ongelukkig nie pos of koerier nie. Ek het die blikke se inhoud geweeg en hulle bevat beide 500g elk.
Derik
Secunda
Foto
IMG_20180224_175150.jpg
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 7:01 pm
by Viking
Spanner
Ek wil graag die poeier he om .303 te herlaai....hoop daar is jaracal express beskikbaar Kaap toe.
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 24, 2018 7:08 pm
by Spanner
Dis reg Viking, kyk wat jy gereel kan kry en laat my weet. Ek sal my ore ook oop hou
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 26, 2018 7:23 am
by Spanner
Viking, jy het 'n PM
Re: Pay it forward
Posted: Mon Mar 05, 2018 12:35 pm
by Viking
Spanner,
Dankie vir jou aandeel om die logistiek aan mekaar te sit!
WLM en sy maat sal nou die res doen glo ek....net WEER 'n bewys dat daar manne is wat letterlik uit hulle pad sal gaan om 'n ander te help. Dis wat Jaracal spesiaal maak.
Om my "skuld" te betaal gooi ek 'n stel .270 dies in die pot - posgeld vir die nemer se rek!
.270 Pacific Die set.jpg
Re: Pay it forward
Posted: Fri Mar 09, 2018 10:13 pm
by wlm
Viking
Ek het Dinsdag vir jou 'n verrassing!
Re: Pay it forward
Posted: Fri Mar 09, 2018 10:35 pm
by Viking
Kuier jy in Bloem die naweek?
Re: Pay it forward
Posted: Fri Mar 09, 2018 11:58 pm
by wlm
Nee, maar ek het 'n geleentheid via Kimberley van Bloem gehad. Whatsapp jou more.