Page 20 of 21

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Oct 30, 2016 9:26 am
by Eduard Venter
Ok dankie BeesBreet

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Oct 30, 2016 10:56 am
by Parker
Eduard Venter wrote:
BeesBreet wrote:Vet C graad loop nou tussen R17 en R18 by ons
Dis nie sleg nie. Wat gaan speenkalwers nou by julle? Ekt so paar tollies (+-200kg) wat ek kan verkoop maar ek wil hulle nog bietjie terughou aangesien ons nog redelik weiding het en ek glo dit gaan 'n mooi reënjaar wees.


Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Eduard speenkallers onder 250 kg so om en by R22.00 en swaarder hier by die R20.50. Dan moet jy maar nog jou kommisie ook afstaan. Waar loop jou tollies? Ras? Hoekom ek vra is omdat ek kallers aankoop om in n voerkraal te sit.

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Oct 30, 2016 11:03 am
by Eduard Venter
Hulle loop so 30km anderkant Dwaalboom. Hulle is wit brahamane maar nie geregistreer as stoet nie.

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Nov 02, 2016 11:34 am
by BeesBreet
Brahman kalwers 221kg gemiddeld nou gegaan vir R23.50

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Nov 02, 2016 12:39 pm
by Eduard Venter
Dankie bees. Dit lyk goed

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Vleisprysse

Posted: Thu Nov 10, 2016 8:57 pm
by Eduard Venter
Brahaman tollies so 230kg veiling toe gevat vandag R23. Kan nie kla nie

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Vleisprysse

Posted: Thu Nov 10, 2016 9:19 pm
by nols
Hi Eduart , na watter veiling toe was jy? Northam of Dwaalboom ?

Re: Vleisprysse

Posted: Thu Nov 10, 2016 9:32 pm
by Eduard Venter
Ons het beeste verkoop op Dwaalboom maar ek was nie self daar nie.

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Vleisprysse

Posted: Mon Feb 06, 2017 4:44 pm
by Eduard Venter
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170206/38d1252ee50a9cfbe1dc4f60780ea672.jpg

Bees pryse lyk baie goed! Ongelukkig het ek nou niks om veiling toe te vat nie. Laat weet bietjie watse pryse het jy gekry as jy onlangs verkoop het.

Groete

Re: Vleisprysse

Posted: Mon Feb 06, 2017 5:42 pm
by LDV
Ons slag A-graad bees vir R43/kg. Desember prys was R38.50/kg

Re: Vleisprysse

Posted: Thu Feb 09, 2017 7:39 am
by Flip Fouche
Hier by ons slag A grade R44.00 - R45.00 en C grade R36.50 vir 2/6.

Groete

Flip

Re: Vleisprysse

Posted: Thu Feb 09, 2017 7:48 am
by Flip Fouche
Speenkalfprys ook baie goed. Kalwers van 240 kg R28.50.

Os en bul kalwers van 240 kg + R30.00

Groete

Flip

Re: Vleisprysse

Posted: Thu Feb 09, 2017 9:12 am
by savage(P Coetzer)
Lammers vir R70 laat slag laas week

Re: Vleisprysse

Posted: Thu Feb 09, 2017 11:37 am
by joe rocket
' n Skoongemaakte afval van Tomi's by Spar is R95/kg.

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Feb 22, 2017 12:03 pm
by Capt. Yoda
Ou bel my nou en se hy het 25 Bonsmara koeie wat dragtig is vir R17 000 elk. Het my so 3min gevat om uit te figure hy maak nie n grappie nie

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Feb 22, 2017 1:37 pm
by BeesBreet
Ek het n mooi klomp dragtige bovelders te koop. Gaan kalf nou maart/april. Ek vra R12500 stuk excluding

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Feb 22, 2017 1:38 pm
by BeesBreet
Bul kalwers gaan ook nou al R29/kg hier

Vleisprysse

Posted: Mon Feb 27, 2017 9:52 am
by BeesBreet
Bul kalwers van 201kg nou net R6300 gegaan... (Lions River KZN)

Mooi bul kalwer draai almal om die R30/kg merk

Vet C graad Koeie en bulle gaan R20/kg

Re: Vleisprysse

Posted: Fri Mar 31, 2017 10:50 pm
by BeesBreet
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170331/e9786debb07e0fc6d1868da6b7b7ff39.jpg

Ek kry die foto per whatsapp... hom nogal geniet!

Onthou net gewig klop altyd prys!!!

Re: Vleisprysse

Posted: Sat Apr 01, 2017 6:28 am
by dorsland
Maar ek dog dan "eksotiese" wild sou die wêreld van ondergang red ;)

Re: Vleisprysse

Posted: Fri May 12, 2017 2:49 pm
by koos 2
dorsland wrote:Maar ek dog dan "eksotiese" wild sou die wêreld van ondergang red ;)
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Vleisprysse

Posted: Thu May 18, 2017 3:15 pm
by Chevvy SS
Skaap.jpg

Re: Vleisprysse

Posted: Mon May 22, 2017 6:11 pm
by Eduard Venter
Speenkalf pryse lyk nog baie mooi

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170522/c67eea04377b7f578f853ea1eab3451b.jpg

Re: Vleisprysse

Posted: Thu Dec 14, 2017 9:14 pm
by Eduard Venter
Vandag op Dwaalboom verkoop. Brahaman tollies 214kg net oor R42 en groot koeie so R21 tot R24 afhangende van kondisie.

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Vleisprysse

Posted: Fri Dec 15, 2017 8:01 am
by wlm
Teen R42 en R24 stuk sal ek alles vat wat beskikbaar is. :-[
Grappies eenkant, dis wild. Die min diere beskikbaar gaan die jaar maak dat pryse hoog gaan bly,