.375H&H Restorasie en herbou projek
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Wat maak daai .22 patroon daar, is hy vir specs of werk jy aan nog 'n projek.
Ek is bly om te sien dat daar nog manne is wat cobra floorwax gebruik as releasing agent. Op een van die links wat jy gepost het sien ek 'n insert vir die sneller wanneer jy bedding doen, dan hoef jy nie later te sukkel met die putty nie. Sy vorm behoort 'n mooi "moulding" job te doen in die kolf.
Beskryf asseblief die poleer proses, 'n wapensmit het dit op my 7x64 CZ gedoen en dit is soos seep om hom te werk maar my 243 brno is baie grof en voer ook nie so maklik nie. Ek sal hom graag soos die 7x64 wil kry. Ek het so tyd terug vir my 'n Dremeltipe tool gekoop maar is te skrikkerig om sommer daar in te vaar.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Christo
Nee die .22 patroon is nie op sy regte plek nie...Johan werk op verskeie gewere wat herstel moet word en die .22 patroon het daar beland so tussen die werkery deur...onthou nou ons werk is `n kolosale kluis....wat rakke met versamelde gewere, alle soorte patrone in bokse, elektriese masjiene soos staan bore, staal draaibank, graveermasjiene , baie tipes handgereedskap...wapensmit gereedskap stukke, uitstal ruimtes....en gestoorde voorraad...dit is vir enige wapen liefhebber `n paradys...om in te werk...baie manne gaan na werk in `n kroeg sit om te kuier en ontspan, party gaan gholfbaan toe, ander langs die viswaters....ek gaan kluis toe as ek die geleentheid kry...en ek maak tyd om in die kluis te gaan werk...met so goeie wapensmit soos Johan Greyling is daar altyd iets nuuts om te leer.....
Om jou geweer se kamer te poleer is heel eenvoudig...ek gebruik die klein elektriese dremmel /ruimer gereedskapstuk wat jy by Mica koop met al sy verskillende stukke gereedskap...`n poleer punt is in die stel waarmee ek dan oral in die binnekant van die kamer blinglad poleer...vir die .375H&H Magnum moet ek die dele waar ek die kamer moes ruim, die kante wat ek moes wegslyp...oral glad poleer sodat die slot maklik en glad voer....die poleer materiaal wat jy in die foto sien is `n poleer produk wat die ouens by die kragstasies gebruik om die kleppe te poleer...dan gooi hulle die gebruikte stukke weg wat Johan in die hande kry...met `n gat pons `n stukkie uitpons..op die skroefdraad -ruimer opdraai en so die binnekant van die kamer poleer...sien foto van dremmel punt met skuurmateriaal...

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Christo
net nog iets...ek het vandag my Magnum "extractor", magasyn veer, en 2x lae profiel sywaartse veiligheids knippe vir mausers bestel sodat ek teleskope kan monteer,,,,die .375H7H Magnum sal ek eers later opsit as ek nie regkom met die oopvisiere op 50-100meter nie...en `n magasyn volger-plaat...alles gaan so 159.03 Dollar of R1300 kos..my swaer sal dit dan pos vir my want ek laat dit na sy huistoe stuur nadat ek dit betaal het...ek gaan die sneller wat ek jou van verel het laat saambring as hulle Desember kom kuier...dan is daar geen posgeld betrokke nie..
http://www.brownells.com/.aspx/cid=1000 ... ifle-Parts

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Christo,
Net 'n idee wat ek by dieAamerikaners opgetel het om 'n aksie glad te maak nog nie self gebruik maar het by ten minste 3 van hulle gehoor dit werk veral met nuwe fabrieks gewere. Tandepaste sit tandepaste in daardie aksie en werk hom daar is mos fyn granules in die goed en blykbaar werk hy oorals in waar hy moet en die staal waar dit met mekaar kontak maak.
Klink vir my of dit kan werk maar nog nie self probeer nie.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Frederik
Dit klink vir my `n man behoort dan `n vars of skoon skoot te skiet na die tandepasta behandeling....

Dit klink vir my `n man behoort dan `n vars of skoon skoot te skiet na die tandepasta behandeling....
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Tandepasta werk ook om 'n krap uit 'n horlosie se glas te haal dit vat net lank om dit te doen.

- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek- afwerklaag op kolf
Ek vat Donderdag my kolf in dat Lindie by Safari Arms in Middelburg die diamant patrone op die kolf kan insny(checkering) Ek sal as ek goed genoeg kan "checker"my kolwe wat ek bou self doen...
Intussen het ek begin met die voorbereiding van die afwerk laag op my kolf....ek het in `n ou Magnum waar Koos Barnard `n artikel oor geskryf het om die afwerklaag op sy 7x57 se kolf te sit....
Hy het die resep in die Gun Digest 2001 opgespoor...ek gaan my 8x57 JS Mauser kolf so afwerk...
Ek begin met `n kolf wat al tot met 600 grein/000skuurpapier geskuur is met `n twee of drie merke in....
Ek gaan eers die duike/merke uitstoom...maak `n lap nat, plaas oor merk, stoom en stryk die yster oor die merk...
Die vog wat in die hout is sal die vesels laat lig en die merk laat uitswel...skuur die merk weer glad met 000skuurwol....as jy die hele kolf se grein wil lig...maak `n handdoek nat met kookwater...draai die kolf in die handdoek toe, plaas in die son tot die handoek droog is...die hele kolf se grein sal nou gelig wees ,grof wees en dof wees...skuur weer die kolf met 000 skuurwol...

Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 7:28 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Sommige houtsoorte reageer goed op die uitstoom tegniek, terwyl ander minder goed reageer..maar alle houtsoorte reageer goed op die lig van houtvesels...
Volgende stap: bestandele, Suiwer alkhol(apteek), byewas, suiwer" linseed" olie/vlasplant olie (kunswinkel) , suiwer minerale terpentyn(Mica kuns afdeling), Suurlemoene 3x, eierwit van twee eiers...

Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 7:29 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Magtag ek beny mense wat so kan werk.......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
WERK hoe bedoel meneer dan nou, as dit werk was het ek dit heeldag gedoenJAGTERS REG MOTIVERING wrote: Magtag ek beny mense wat so kan werk.......
JA JA vir party manne is dit seker werk (hulle verdien hulle inkomste daaruit ) vir ons ander is dit net lekker.

- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Vlakvark, nou praat jy.....
Ek is op die stadium waar net `n mooi geweer, `n mooi perd en `n mooi bakkie my opgewonde maak...
o,ja...en `n uitnodiging om met my geweer en bakkie sonder die perd te gaan jag....die bou proses is voorwaar `n groot lekkerte...daar is soveel fasette aan die bou van `n mooi jaggeweer dat ek nie maklik gaan stop na my eerste geweer voltooi is nie...ek maak dit want dit vat so baie tyd...as al die dinge reg gedoen moet word... 
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Christo
Om terug te kom na die sneller, magasyn veer, magasyn volger, sywaartse veiligheidsknip vir die mauser om `n teleskoop te kan monteer....ek het intussen die volgende lesse geleer...
.
1) `n Persoon mag nie meer as 100 dollar uit Amerika op `n slag invoer nie....posgeld uitgesluit...
2) `n Persoon mag nie enige dele van `n wapen byvoorbeeld aan familie, vriende wat in Amerika woon stuur dat hulle dit vir jou pos nie...( ek wou kyk of ek nie aan posgeld kon spaar nie....het toe nie gewerk nie) indien jy so iets wil doen word daar vorms aan jou gestuur wat jy moet teken en verklaar dat , (en die familie lid in Amerika moet ook die vorms teken)..daar nie aan die items verander sal word nie, dat jy die laaste ontvanger is van die items en dat jy dit nie mag verkoop nie....van die vorms kom van die Binnelandse veiligheid afdeling af.......antwoord op die probleem...bestel maar onder 100 Dollar, laat hulle direk na jou pos, (maatskappy)...so ek kan nie my sneller inbring nie...dit kos 174.90 Dollar....maar as `n persoon self by die winkel instap en die sneller koop, sal hy dit self kan inbring....
????.

Terug by die werk....Ek het vandag met die afwerking van my 8x57JS Mauser Imbuia kolf begin...om te kyk of dit die tipe afwerking is wat ek op my .375H&H Magnum wil sit....Ek het begin deur 2-3 x suurlemoene middeldeur te sny...en die kolf goed daarmeee te smeer...
Volgende stap: Ek het 2x eiers se wit gebruik en die kolf goed daarmee ingesmeer met my hande...nadat ek eers die kolf met die suurlemoensap laat droog word het en afgevee het...en natuurlik weer met staalwol glad geskuur het toe dit redelik droog was...volgens bronne wat weet....
reageer die suurlemoensap met die roulyn-olie later ...en word die olie binne in die hoUt hard en vorm `n beskermde laag...in die poriee...ek het die kolf nou eers gelos vir Maandag om goed droog te word...sal Maandag aangaan....

Volgende stap: Ek het 2x eiers se wit gebruik en die kolf goed daarmee ingesmeer met my hande...nadat ek eers die kolf met die suurlemoensap laat droog word het en afgevee het...en natuurlik weer met staalwol glad geskuur het toe dit redelik droog was...volgens bronne wat weet....

Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 7:31 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Jislaaik Gert dit is nou interesant, ek't nooit geweet dat suurlemoen so werk nie.
Baie dankie vir die deel, ek wag in spanning vir die eind produk
Mooiloop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
immelmanw
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
More Gert
N mens leer elke dag, die eiers em suurlemoen lyk interesant. Ek dog eers jy maak eggs bennedict. Is die effek van die eiers dieselfde as wat die manne roulynolie met n hardener gebruik?
N mens leer elke dag, die eiers em suurlemoen lyk interesant. Ek dog eers jy maak eggs bennedict. Is die effek van die eiers dieselfde as wat die manne roulynolie met n hardener gebruik?
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Manne..die teorie het ek gekry uit `n Magnum waar Koos Barnard dit op `n 7x57 kolf gesit het, hy het dit in die Gun Digest 2001 gekry van `n persoon met die naam van Karpidemos...ek het die stuk op `n ander webblad ook gelaai...dit is ongelukkig in `Engels...maar dit werk in Afrikaans dieselfde...

You must remember...the shortest way to a stock finish is varnish...with its advantages and disadvantages...an oil finish consist of many different approaches...True-oil finish, Tung-oil , olive oil, lindseed oil, raw and boiled ...and london oil finish....they all has the same application method and required a lot of time..you can not hurry theses processes....this method is proven already by Koos Barnard a long time ago...he found it in the Gun Digest 2001...and applied it to his 7x57 stock..with except -able results....I need to test this method to find an except-able method to apply a finish on my .375H&H Magnum stock....I don`t want to apply a varnish finish...it is to shining and display scratches readily....I am currently experimenting with other oil finishes as well...let us see what type of finish this method gives us....
A few points to take in account are the following:
You need to create a very fine sanded surface on the stock....(the finer the surface the better the result)
The oil based varnishes dry from the top down by reacting with oxygen. The catalysed lacquers dry from the bottom up (which is like the evaporative finishes) and the solvents migrate upwards to the film surface and then out leaving behind molecules that then crosslink.
Tung oil and linseed oil are reactive finishes that cure by reacting with oxygen, but do not really form film finishes when cured.
Lemon juice facilitates the oxidation process when inter-acting with the linseed-oil...linseed -oil cure when inter-acting with oxygen
Alcohol solidifies wood grain, wood contains "albumin" ==the alcohol harden the wood...giving it an ivory appearance...
? Albumin is obtained from egg white, which are 85% water, 12% albumin 0.2% fat and other components. It belongs
to a group of proteins that have the property of coagulating under heat. When diluted, applied in a thin coat and exposed
to the light, it acquires insolubility properties under normal humidity conditions
(http://www.howardcore.com/Catalog/fp/ol ... system.pdf)
Important- you need to de-whisker the stock after every new step...to acquire a polished appearance of the stock....because the grain is sealed with this step.
Wax is an evaporative finish because it is dissolved in turpentine or petroleum distillates to make the familiar soft paste. After these distillates evaporate all that's left is the wax.
Reactive finishes use solvents such as white spirits and naphtha. Oil varnishes and linseed oil are reactive finishes which change chemically when they cure, unlike evaporative finishes.
At cure, the solvent/thinner evaporates and the resins cluster tighter together, and then a chemical reaction occurs causing the resins to cross link in a different chemical format?like loose scaffolding that suddenly bolt together. Scuff sanding is necessary between layers of cured finish so that subsequent applied layers have something to grip onto effectively. The solvent won't re-dissolve the cured film, e.g., white spirits does not soften cured oil based varnish.
The egg-white ( albumin) rubbed into the wood react with the alcohol . by congealing in the open pores and harden, creating solidity in the wood...OLD WOOD recommends that you begin by isolating the wood, applying a 2-3% gelatine
solution, and adding a small amount of albumin (egg white). For spruce, apply three coats of
this solution; for maple, one is enough.
(It is best to apply the solution with a piece of sponge, and to use a hair dryer to dry each coat, in
order to avoid internal tension in the wood. If the gelatine solution is increased with albumin,
then when it is dry the instrument should be exposed to sunlight or ultraviolet light in order to
boost the albumin?s properties of coagulation and insolubility.)
sanding the stock down with very fine sanding paper or steel-wool is important because sanding means polishing a stock....
Now the pores are sealed...and it is time to apply the final finish..pure artistic linseed-oil obtained from the art shop....very thin layers...about six to eight...rub in with palm of your hand...leave stock to dry over night ...repeat next day...
Buff the stock using burnishing compound..to create a shine in the wood...mix linseed oil, beeswax, and pure /distilled mineral turpentine apply the soluble mix and polish with a soft cloth to obtain a satin finish.
Finally the surface may be polished or buffed using steel wool, pumice, rotten stone and other polishing or rubbing compounds depending on the shine desired. Often, a final coat of wax can be applied over the finish to add a slight amount of protection.
..that is the whole process...according to Koos Barnard as obtained from the Gun Digest..2001/ follow these steps as I progress...maybe we all will learn something from this...and be able to apply a acceptable finish to your stock., have a little faith old friends....

Last edited by Gert Odendaal on Sat Aug 04, 2012 3:34 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
WAARSKUWING... jy moet die lappe wat jy gebruik het om die "linseed oil/flasplant olie aan te wend in `n buite -asblik gooi...of dit begrawe, of die lappe met seep-water uitspoel...die olie is hoogs ontflambaar as die lappe op `n bondel le...jy kan jou werkswinkel of huis afbrand....

Last edited by Gert Odendaal on Sat Aug 04, 2012 3:28 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Volgende stap...Aansmeer van eierwit:
Wanneer jy die suurlemoen oppervlakte klaar afgekuur het met staalwol of 1000gn skuurpapier...smeer alkhol op `n lap en vee die afgeskuurde oppervlakte skoon....
Breek `n eier en skei die eierwit en geel van mekaar...druk jou vingers in die eierwit en smeer dit oor die hele kolf...smeer dit diep in die poriee in...laat dit droog word..
Skuur met 1000gn skuurpapier af...wit poeier vorm op die oppervlakte...moenie afvee nie...as jy nou die kolf met `n alkhol lap afvee sal die wit poeier in die poriee verdik en `n gladde oppervlakte verseker as jy nou die kolf weer met 1000gn skuur...hou aan tot jy seker is al die poriee is gevul...`n gladde oppervlakte sal verseker dat jy na die volgende stap kan beweeg....
Ek het `n foto van die Magnum opgelaai waarin die artikel is....en `n piering wat wys hoe eiergeel dik word as jy alkhol ingooi...

Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 7:33 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Volgende stap: Aansmeer van die flasplant olie/Linseed oil(pure)
Nadat die eierwit afgeskuur is met 1000gn .die wit poeier sal op die kolf wees...(nou het ek die witstof afgevee) die oppervlakte voel soos wat Koos Barnard dit beskryf...(gepoleerde ivoor) ...dan het ek die suiwer "Linseed oil/flasplant olie) gevat ,`n klein hoeveelheid in `n houer gegooi, my vingers daarin gedruk en dit dan in `n baie dun laag oor die kolf ingesmeer...my handpalm gebruik om dit so hard en vinnig as moontlik in die kolf in te smeer...daar moet hitte tussen jou handpalm en kolf ontstaan...as jy so `n paar baie dun lae ingesmeer het ...daar moet nie enige oortollige olie op die kolf le nie...plaas die kolf in `n droe plek en lod vir die volgende dag......

Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 7:34 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Die blink van die kolf wat ek gekry het direk nadat ek die olie op gesmmer het ..het na `n half uur..begin verdof...ek het toe die kolf met `n droee lap opgevryf wat vir my `n diep mdonker glans gegee het...en dit is nog maar net twee dun lae olie...ek sal more nog so twee lae opsmeer en weer poleer ...`n paar fotos om die verskil te wys...

Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 7:37 pm, edited 2 times in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Bitterlik mooi
-
404Jeff
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Gert jy maak baie werk, gebruik TRU OIL 5 lagies met staalwol tussen in en jy kry die beste aronding, een van my kolwe is in 1982 gedoen en vandag nog pragtig!
223
303Epps
404Jeff
450 straight
303Epps
404Jeff
450 straight
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Ek het ook so gedink tot so 3maande terug toe ek dit skoongemaak het en schafol olie opgesit het. Nou besig met die 2de geweer en gaan almal terug vat na olie toe.404Jeff wrote: Gert jy maak baie werk, gebruik TRU OIL 5 lagies met staalwol tussen in en jy kry die beste aronding, een van my kolwe is in 1982 gedoen en vandag nog pragtig!
Daar is 'n hars in Tru Oil wat ek nie van hou nie. Dit is nie so natuurlik soos die schafol olie.
Gert vat dit natuurlik tot 'n heel ander vlak.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Joe/Christo
Ek het op die kolf wat ek as eksperiment gebruik(Imbuia) True oil opgesit..so `n jaar gelede...maar die True-oil is te blink vir my...dit gee amper `n afwerking soos `n vernis....ek is opsoek na `n satyn/dowwe glans afwerking...dit is hoekom ek die afwerking probeer...onthou dit is nou eers die voorlaaste stap waarmee ek nou besig is...die laaste stap gaan ek byewas/suiwer minerale terpentyn/flasplant olie meng wat ek gaan insmeer en poleer met burnishing compound....dan behoort ek `n mooi afwerking te kry...`n diep satyn gloei laag wat in die hout is , nie op die hout nie...ek dink dit is die grootste verskil tussen die afwerkings wat `n mens op die kolf wil sit..die bonus is dat die kolf waterdig gaan wees....
..Joe ...
wat praat jy nou van baie werk...hierdie is nie werk nie dit is plesier en baie pret...
Dink hoe gaan daardie .375H&H Magnum van my lyk as hy die afwerking op het wat so mooi is dit laat jou oe traan???
Die fotos wys hoe die True Oil blink....ek soek daardie satyn afwerking in die hout....

Ek het op die kolf wat ek as eksperiment gebruik(Imbuia) True oil opgesit..so `n jaar gelede...maar die True-oil is te blink vir my...dit gee amper `n afwerking soos `n vernis....ek is opsoek na `n satyn/dowwe glans afwerking...dit is hoekom ek die afwerking probeer...onthou dit is nou eers die voorlaaste stap waarmee ek nou besig is...die laaste stap gaan ek byewas/suiwer minerale terpentyn/flasplant olie meng wat ek gaan insmeer en poleer met burnishing compound....dan behoort ek `n mooi afwerking te kry...`n diep satyn gloei laag wat in die hout is , nie op die hout nie...ek dink dit is die grootste verskil tussen die afwerkings wat `n mens op die kolf wil sit..die bonus is dat die kolf waterdig gaan wees....
..Joe ...
Die fotos wys hoe die True Oil blink....ek soek daardie satyn afwerking in die hout....

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .375H&H Restorasie en herbou projek
Magtag dis mooi 