Ek het nou my amper natgemaak - dis darem n simpel daai!
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 30, 2013 12:26 pm
by FCLoretz
En dit is hoekom ek nie Golf speel nie....
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 30, 2013 12:33 pm
by Frikkiedbr
eina vir so paar en lekker
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 30, 2013 2:33 pm
by Foxcreek
Ons buurman se plaasbestuurder het laasjaar oujaarsaand saam met 'n klomp manne ook so sports gemaak met 'n golfkarretjie. Hy het afgeval, op sy kop. Week later toe begrawe hulle hom.
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 30, 2013 2:48 pm
by Frikkiedbr
Posted: Tue Jul 30, 2013 2:58 pm
by Frikkiedbr
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 30, 2013 4:16 pm
by mariusr
FCLoretz wrote:
En dit is hoekom ek nie Golf speel nie....
Dat so klein balletjie soveel gagas kan maak!
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 30, 2013 4:26 pm
by mariusr
Frikkiedbr wrote:
Nee my magtig hulle sal die mense hart aanval gee! Ek sal hulle hof toe vat en hulle sal vir my nuwe klere koop!
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Jul 30, 2013 4:30 pm
by FCLoretz
mariusr wrote:
Frikkiedbr wrote:
Nee my magtig hulle sal die mense hart aanval gee! Ek sal hulle hof toe vat en hulle sal vir my nuwe klere koop!
mariusr wrote:Nee my magtig hulle sal die mense hart aanval gee! Ek sal hulle hof toe vat en hulle sal vir my nuwe klere koop!
Ek kan nie se wat ek sou doen nie, maar dit verseker sou ek later gedoen het. Ek wonder of iemand nie net amper die arme meisie hlaf dood gedonner het nie?
Ek het so rukkie terug op die een afgekom, dalk het jul hom al gesien. Ek ken nie die mense in die video nie, ek vra om verskoning as jy dalk self in die video is of 'n familie lid is. Kyk gerus tot op die einde en luister die kommentaar.
lekker lag
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Jul 31, 2013 12:53 pm
by Frikkiedbr
Weet nie of hy al op was nie. Vir die Toyota manne.