9.3 x 62 herlaai data
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Oom Jannie,
Hier ook asb!!!
Groete, Deon
Hier ook asb!!!
Groete, Deon
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

-
Skier
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Fri Apr 15, 2011 11:02 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Manne,
Die 9.3x62 is 'n uitstekende kaliber, by uitstek geskik vir die bosveld, van die kleinste tot grootste, nietemin kan jy hom baie goed aanwend vir verder skote ook, so rukkie gelede self twee gemsbokke in Namibie se suide geklop met Woodleigh 286gr PP koeels, die verste op 230 meter. Ek het Norma, RWS, PMP & PRVI P once fired doppe, nuwe PRVI doppe, 9.3mm/.366" Stewart Hi-Performer 286 gr RNSP koeels en Lyman dies te koop beskikbaar, PM my sou jul belangstel.
Mooiloop,
Die 9.3x62 is 'n uitstekende kaliber, by uitstek geskik vir die bosveld, van die kleinste tot grootste, nietemin kan jy hom baie goed aanwend vir verder skote ook, so rukkie gelede self twee gemsbokke in Namibie se suide geklop met Woodleigh 286gr PP koeels, die verste op 230 meter. Ek het Norma, RWS, PMP & PRVI P once fired doppe, nuwe PRVI doppe, 9.3mm/.366" Stewart Hi-Performer 286 gr RNSP koeels en Lyman dies te koop beskikbaar, PM my sou jul belangstel.
Mooiloop,
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Skier!
Kyk jou PM!!!!
Ek soek daai Stewardts!!!
Kyk jou PM!!!!
Ek soek daai Stewardts!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Skier
Stuur bietjie n PM met pryse en getalle
Ek reken ek is reg met Norma doppe maar mag dalk na van die PMP kyk net om te toets ens
Henk

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Skier, jy moenie sulke goed adverteer en dan net verdwyn nie!!!! 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
waar kan mens Claw bullets kry in Pretoria?
Is daar n website erens waarna mens kan gaan om die koeels te bestel?

junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
skakel vir andre-043 736 9519 of 072 146 2658 hy vervaardig die claws.hy behoort jou te verwys na n handelaar of miskien kan jy direk by hul koop.
groette!
groette!
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Mmmmmmmmmmmmmmm stem dit IS n kaliber wat jou erger byt as fietsry!Skier wrote: Manne,
Die 9.3x62 is 'n uitstekende kaliber, by uitstek geskik vir die bosveld, van die kleinste tot grootste, nietemin kan jy hom baie goed aanwend vir verder skote ook, so rukkie gelede self twee gemsbokke in Namibie se suide geklop met Woodleigh 286gr PP koeels, die verste op 230 meter. Ek het Norma, RWS, PMP & PRVI P once fired doppe, nuwe PRVI doppe, 9.3mm/.366" Stewart Hi-Performer 286 gr RNSP koeels en Lyman dies te koop beskikbaar, PM my sou jul belangstel.
Mooiloop,
-
Tinusvrey
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Jul 09, 2012 9:39 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hi Skier.
Sal jy my n PM stuur met die dop pryse
Dankie
Sal jy my n PM stuur met die dop pryse
Dankie
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Mnre
Ek het Saterdag my eerste klompie ladings gaan toets op die skietbaan
Ek het nie nou hier op kantoor al die info nie, maar ek kan noem dat ek die volgende kombinasie probeer het
Claw 286gr (round nose)
S341
CCI 250 (magnum) primers
Norma doppe
Dit was maar die tweede geleentheid wat ek en die nuwe roer saam op die baan was en ek is van die begin af gelukkig met die groepe wat hy gooi
Ek het op twee ladings Sub MOA (1"op 100m) gekry en 3 ander ladings onder 2 "
Ek laai gewoonlik die volle spektrum aan die begin met 0.5gr intervalle en 3 rondtes per lading, dan meet ek die beste 2 as aanduiding voor ek in fokus op n lading of twee
Ek het wel gesien dat die Chrony s? die snelhede is so +/-100ft/sek stadiger as wat die boekie noem vir dieselfde kombinasie maar met Norma koeels
Dit klop met ander toetse wat ek ook met Claw en die 303 gedoen het waar die snelhede met die koeels geneig is om bietjie stadiger te wees
Dit wil vir my lyk of ek bietjie die Claw gaan moet aanjaag as ek snelhede wil kry, maar my fokus is groepe, as e k n konstante MOA groep kan skiet is ek gelukkig al is dit dan 100ft/sek stadiger, kan nie dink dat die bokke die verskil in die bos gaan ken nie
Henk
Ek het Saterdag my eerste klompie ladings gaan toets op die skietbaan
Ek het nie nou hier op kantoor al die info nie, maar ek kan noem dat ek die volgende kombinasie probeer het
Claw 286gr (round nose)
S341
CCI 250 (magnum) primers
Norma doppe
Dit was maar die tweede geleentheid wat ek en die nuwe roer saam op die baan was en ek is van die begin af gelukkig met die groepe wat hy gooi
Ek het op twee ladings Sub MOA (1"op 100m) gekry en 3 ander ladings onder 2 "
Ek laai gewoonlik die volle spektrum aan die begin met 0.5gr intervalle en 3 rondtes per lading, dan meet ek die beste 2 as aanduiding voor ek in fokus op n lading of twee
Ek het wel gesien dat die Chrony s? die snelhede is so +/-100ft/sek stadiger as wat die boekie noem vir dieselfde kombinasie maar met Norma koeels
Dit klop met ander toetse wat ek ook met Claw en die 303 gedoen het waar die snelhede met die koeels geneig is om bietjie stadiger te wees
Dit wil vir my lyk of ek bietjie die Claw gaan moet aanjaag as ek snelhede wil kry, maar my fokus is groepe, as e k n konstante MOA groep kan skiet is ek gelukkig al is dit dan 100ft/sek stadiger, kan nie dink dat die bokke die verskil in die bos gaan ken nie
Henk
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Henk in watter omgewing het jou spoed rondgedwaal?
Ek skiet tans so teen 2220ft/s uit my 20.5" loop.
Het hom al teen 2300 gehad maar primers het begin plat word.
Ek skiet tans so teen 2220ft/s uit my 20.5" loop.
Het hom al teen 2300 gehad maar primers het begin plat word.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Deon
Soos ek hier bo noem het ek die hele spektrum gedek, minimum tot maksimum
Ek dink ek het begin op 54.5gr min en so 2160ft/sek gekry
Dan teen 58.5gr maksimum van die S341 het ek so 2280ft/sek gekry
Maar soos ek noem dis so 100ft/sek onder die snelhede in die boekie wat dieselfde resep as ek gebruik het maar net agter n Norma koeel
Ek het gevind dat met die .303 het die Claw ook laer snelhede gegee as PMP en Sierra
Henk
Soos ek hier bo noem het ek die hele spektrum gedek, minimum tot maksimum
Ek dink ek het begin op 54.5gr min en so 2160ft/sek gekry
Dan teen 58.5gr maksimum van die S341 het ek so 2280ft/sek gekry
Maar soos ek noem dis so 100ft/sek onder die snelhede in die boekie wat dieselfde resep as ek gebruik het maar net agter n Norma koeel
Ek het gevind dat met die .303 het die Claw ook laer snelhede gegee as PMP en Sierra
Henk
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Dankie man!
Onthou, jy moet die maks spoed as jou maksimum voorskrif gebruik en nie die kruit nie.
Kyk ook na hul looplengte vir die toets en werk dit dan dienoorkomstig uit.
Onthou, jy moet die maks spoed as jou maksimum voorskrif gebruik en nie die kruit nie.
Kyk ook na hul looplengte vir die toets en werk dit dan dienoorkomstig uit.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Ja sien die loop lengte in die boekie is 24" as ek reg onthou - iemand anders het ook al vir my genoem dat hulle die Claw bietjie moet aanjaag
Ek moet noem dat na 27 skote uit die bank was ek nie lus om nog ho?r te gaan op die ladings nie
So 50 skote uit die skiet stokke en uit die vuis is een ding, 27 skote uit die bank is n ander
Ek moet noem dat na 27 skote uit die bank was ek nie lus om nog ho?r te gaan op die ladings nie
So 50 skote uit die skiet stokke en uit die vuis is een ding, 27 skote uit die bank is n ander
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
I feel your pain!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Mnre
Ek het die naweek so bietjie meet werk gedoen gekry op my geweer en so paar van die verskillende koeels tot my beskikking
Ek het n fire formed dop geneem en dan n spesifieke koeel "geseat" sonder primer en dryf middel
Ek het die koeel so vlak as moontlik geseat voor ek dit in die slot gesit het, dan deur die slot toe te maak het ek die koeels in die dop gedruk en die lengtes gemeet
Ek aanvaar dit is die lengtes wat ek op kan laai as ek nul jump wil kry, maar ek sal altyd eers begin met n 1.5 - 2mm jump
Die vraag is soos julle hier onder kan lees baie van die koeels, veral die met 'n kleiner diameter (kaliber) het redelik vlak geseat - hoe vlak is te vlak, kan ek werk op 9mm - 10mm as n norm?
Hier is van die info
CLAW - 286gr (round nose)
Diameter (kaliber) - 9.28mm
Algemen lengte van koeels - 29.1 - 29.3mm
COL volgens die slot - 84.30mm (sonder enige jump is die koeel 7mm geseat)
Ek beplan om so op n COL te werk van 82.5 - 83mm vir n begin
Norma SP 286gr Spitzer
Diameter (kaliber) - 9.26mm
Algemen lengte van koeels - 31.4 - 31.57mm
COL volgens die slot - 89.92mm (sonder enige jump) - dit is baie lank en beteken die koeel is slegs 4.5mm geseat
Ek beplan om so op n COL te werk van 86.5 - 87mm vir n begin, dit is n jump van 3mm en 7.5mm geseat (opinies asb - is dit diep genoeg geseat? Of gaan ek die jump te groot maak?)
Speer Semi Spitzer 270gr
Diameter (kaliber) - 9.3mm
Algemen lengte van koeels - 31.32mm
COL volgens die slot - 86.86mm (sonder enige jump) - dit is lank en beteken die koeel is slegs 6.5mm geseat
Ek beplan om so op n COL te werk van 84.5 - 85mm vir n begin, dit is n jump van 2mm en 8.5mm geseat (opinies asb - is dit diep genoeg geseat? Of gaan ek die jump te groot maak?)
Nosler Ballistic Tip (BT) 250gr
Diameter (kaliber) - 9.28mm
Algemen lengte van koeels - 35.15mm
COL volgens die slot - 86.14mm (sonder enige jump) - dit is lank maar die koeel is reeds 9mm geseat
Ek beplan om so op n COL te werk van 85mm vir n begin, dit is n jump van 1mm en 10mm geseat (opinies asb gaan hy harder stamp met net 1mm jump?)
Ek vermoed deel van die rede hoekom die kleiner kaliber langer is (vlakker seat) is omdat die loop druk nie die koeel terug in die dop nie
Ek hoor graag wat julle manne dink

Last edited by Hilux01 on Mon Oct 22, 2012 4:20 pm, edited 1 time in total.
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Henk, probeer maar minimum 9mm seat.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Te danke aan DWB en sy QL kon ek darem n nuwe plan maak
Ek gaan Saterdag gou weer n paar Claw 286gr RN deur die 9.3 jaag
Die node is volgens QL op 56.2gr S341 met CCI250 Mag Primers en Norma doppe
TPL = 81mm en dan kry DWB n snelheid van 2244vt/sek met my 22" loop op die Sabatti
Ek sal julle laat weet hoe dinge afgaan
Henk
Ek gaan Saterdag gou weer n paar Claw 286gr RN deur die 9.3 jaag
Die node is volgens QL op 56.2gr S341 met CCI250 Mag Primers en Norma doppe
TPL = 81mm en dan kry DWB n snelheid van 2244vt/sek met my 22" loop op die Sabatti
Ek sal julle laat weet hoe dinge afgaan
Henk
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Mnre
Goed so ek het laas naweek gaan toets hoe daai Claw round nose gooi uit my geweer
Ek het soos bogenoem bietjie info by QL en Deon gekry - ek het 55gr - 57.5gr gelaai in 0.5gr intervall en ook dan op die 56.2gr node soos QL bepaal het
Ek het 26mm en 28mm (so te se 1") groepe geskiet op die 56.0 en 56.2gr op 100m
Die res was duidelik baie swakker - die spoed was so tussen 2200 tot 2250 gemiddeld vir hierdie twee ladings
Ek reken ek gaan bietjie rondspeel tussen hierdie ladings en so dan die beste kry vir my geweer
Vir interessantheid wil ek ook die spitzer probeer in dieselfde koeel en gewig
Hoe gemaak - kan ek aanvaar dat ek weer in daai omgewing moet toets?
Hoor graag wat julle manne dink

Ek was die naweek weer op die skietbaan en het nou probeer kyk of die TPL n verskil maak op my Claw 286gr Round Nose
Ek laai 56.4gr S341, met Norma doppe, CCI 250 primers agter die Claw - ek het TPL gewissel tussen 80.5 - 82.5mm in 0.5mm intervalle
Ek kon nie regtig n wesenlike verskil sien nie - spoed en groepering gewys - doen ek iets verkeerd?
Dan het ek ook die Spitzer 286gr Claw getoets net omdat ek het - en hulle het maklik sub-MOA op n 100m geskiet op 56.5gr S341
Ek gaan hulle nou bietjie probeer verfyn
Wat is die voor en nadele van die spitzer vs die round nose op die kaliber, in ag genome dat die spoed so by 2250vt/sek is en dat die beide Claw bonded bullets is?
Hoor graag van die slim manne

- JohanVenterVanRooyen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Tue Mar 26, 2013 10:29 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hallo Almal.
Ek het 'n paar ladings wat ek kan deurgee in my geweer
Norma doppe
Federal 215 primers
TPL 81.4mm
S355 56gr
Dzombo 286 punt Solid
2220fps
Norma doppe
Federal 215 primers
TPL 86mm
S355 56 gr
Barnes TSX 286
2300fps
Norma doppe
Federal 215 primers
TPL 86mm
S355 56 gr
Barnes 286 solids
2235fps

308 Musgrave
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco
- JohanVenterVanRooyen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Tue Mar 26, 2013 10:29 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Norma doppe
Federal 215 primers
TPL 80.4mm
S355 56 gr
Barnes 286 solids
2235fps
Federal 215 primers
TPL 80.4mm
S355 56 gr
Barnes 286 solids
2235fps
308 Musgrave
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco
243 Winchester
9.3x62 Brnu
12 Boor CBC
.22 Norinco
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Johan,
Baie Welkom!
Kom praat gerus hier saam: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=133&t=14073
Watse geweer het jy?
Baie Welkom!
Kom praat gerus hier saam: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=133&t=14073
Watse geweer het jy?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Mnre,
Kon darem toe die Claw 286gr spitzer uitsort in my 9.3
Dis nog nie ideaal nie maar ek kon met 56.6gr S341 in n Norma dop en met CCI250 magnum primers sorg vir n <1.5" (+/-30mm) groepie op 100m
Ek sal bietjie met die lengtes ook gaan rond speel later maar ek gaan nou eers volgende week bietjie bos toe
Tyd dat daai 9.3 sy eerste bloed trek of wat dink julle?
Groetnis