Musgrave cutom gewere
-
welver
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sat Mar 17, 2012 10:47 am
Re: Musgrave cutom gewere
Dankie Daan !
Groete
Jaco
Groete
Jaco
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Hallo Daan,
My broer het ook 'n Musgrave met 'n RSA Lyttleton aksie gekoop. Die geweer het nou 'n ander kolf op, maar ek wil weet of dit 'n Vrystaat is...
Verskoon tog, maar die geweer was met hierdie foto's se neem al 6 jaar in 'n kluis, so hy is vol stof - gelukkig nie roes nie...
[img width=360 height=480]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... 1/Mus1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... 1/Mus2.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... 1/Mus3.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... 1/Mus4.jpg[/img]
By voorbaat dankie, pel!
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Hein dit lyk vir my na n Vrystaat.
Groete
Elton
Groete
Elton
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Musgrave cutom gewere
EltonELTIE wrote: Hein dit lyk vir my na n Vrystaat.
Groete
Elton
Ek hoop dit is. Hy is sommer nog in 'n goeie toestand en ons het hom vir 'n song opgetel...
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Oom Daan sou oom dan se die musgraves wat jj wapens maak is dan nie goeie kwaliteit nie,ek vra maar net want ek het vir my een gekoop en dink nie hulle lyk te sleg of dat die kwaliteit so swak is nie. Kyk al wil ons ook hoe graag vir Oom Ben en sy span terug bring gaan dit nie gebeur nie. Ek was nou lank in die mark vir n ander geweer het na tikka,remington,sako,savage en howa gekyk maar het tog besluit om ons SA produk te ondersteun en ek voel goed oor my besluit. Musgrave dra ongelooflik baie geskiedenis saam en ek verstaan 100% die emosie rondom dit,maar die manne het die gaping gesien en tenmiste laat hulle n legende se naam voortleef. Kyk ek is ongelukkig te jonk gewees om regte Musgrave te koop maar ek hoop ter harte dat ons dit kan laat voortleef al is dit deur jj wapens. Ek hoop regtig dat ons so pasievol sal bly oor eg suid afrikaanse produkte. PS die prys kan hulle aan werk.
Groete
Vossie1
Groete
Vossie1
300 H&H
375 H&H ZKK602
303 BSA
Savage LRP 260
.22 cz zkm 452. 2-E
Winchester mod 63 .22 semi auto
.22 baretta
Baikal O/U 12br
Cz75B 40S&W
Cz75B 9mm Compact
.44 magnum Ruger Black Hawk 7.5" ( die baas)
Sako 222 rem vir die klonge
375 H&H ZKK602
303 BSA
Savage LRP 260
.22 cz zkm 452. 2-E
Winchester mod 63 .22 semi auto
.22 baretta
Baikal O/U 12br
Cz75B 40S&W
Cz75B 9mm Compact
.44 magnum Ruger Black Hawk 7.5" ( die baas)
Sako 222 rem vir die klonge
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Hein wat se kalieber is daai Vrystaat? Ek is bitter gelukig met myne in 243. Verlede week met hom gaan oes, lesensie paar dae voor dit gekry, nie eers tyd gehaad om n lading te ontwikel nie.
Toe ek die TPL wou meet het ek agter gekom dat sy kamer nogal styf is. Gooi toe sommer 43.5gr S365 met 87gr V-Max. Met die instel van die teleskoop het ek reeds gesien die geweer gaan my verwagtinge oortref.
Blesbokke en swartwildebeeste geoes, naaste skoot was 236m en verste een op 347m. Het nog nie eens n groepeering met hom geskiet nie. Ek dink dit spreuk boekdele vir Daan en die manne van Musgrave se vakmanskap!
Groete
Elton
Toe ek die TPL wou meet het ek agter gekom dat sy kamer nogal styf is. Gooi toe sommer 43.5gr S365 met 87gr V-Max. Met die instel van die teleskoop het ek reeds gesien die geweer gaan my verwagtinge oortref.
Blesbokke en swartwildebeeste geoes, naaste skoot was 236m en verste een op 347m. Het nog nie eens n groepeering met hom geskiet nie. Ek dink dit spreuk boekdele vir Daan en die manne van Musgrave se vakmanskap!
Groete
Elton
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Musgrave cutom gewere
EltonELTIE wrote: Hein wat se kalieber is daai Vrystaat? Ek is bitter gelukig met myne in 243. Verlede week met hom gaan oes, lesensie paar dae voor dit gekry, nie eers tyd gehaad om n lading te ontwikel nie.
Toe ek die TPL wou meet het ek agter gekom dat sy kamer nogal styf is. Gooi toe sommer 43.5gr S365 met 87gr V-Max. Met die instel van die teleskoop het ek reeds gesien die geweer gaan my verwagtinge oortref.
Blesbokke en swartwildebeeste geoes, naaste skoot was 236m en verste een op 347m. Het nog nie eens n groepeering met hom geskiet nie. Ek dink dit spreuk boekdele vir Daan en die manne van Musgrave se vakmanskap!
Groete
Elton
Dit is 'n 7.62. Ek het ook onlangs 'n RSA gekoop in dieselfde kaliber en sal seker in die afsienbare toekoms met ladings begin eksperimenteer.
Ek laai 41.8gr S355 agter 'n 70gr Nosler BT in my 243 (Musgrave SB). Die resultate is regtig baie goed. Hierdie lading skiet op 150m op dieselfde plek as 42.5gr S365 agter 'n 80gr PMP softnose. Ek het heelwat 70gr en 80gr punte, so ek volstaan eers met hierdie ladings.
Die S365 is beslis meer geskik saam met daai 87gr V-Max'e van jou. Dit is darem maar 'n lekker punt! Het jy die bokke met dit geskiet? Bliks*m
Wens ek het my 243 in 'n RSA gehad
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Hein sal more gou n paar foto's probeer laai. V-Max'e werk mooi vir oes waar ons net kopskote mag skiet, as jou skoot soms bietjie dwaal breek hy lekker op en tref nogsteeds die brein. Jou RSA gaan n hond uit die bos skiet! .308 het nie streke nie, as ek gaan jag is hy my gunsteling geweer, en het al omtrent alles met hom geskiet.
Groete
Eltie
Groete
Eltie
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Ja, dit is n Vrystaat model.
Groete
Daan
Groete
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Daan
Baie dankie! Waardeer die terugvoer!
Was bekommerd oor jou afwesigheid
Mooiloop!
Hein M
Baie dankie! Waardeer die terugvoer!
Was bekommerd oor jou afwesigheid
Mooiloop!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Het so bietjie in N/Kaap gereis en alle tegnologie by die huis gelos

Mooi loop
Daan
Mooi loop
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Musgrave cutom gewere
My tiepe vakansie, ek wil binne die volgende twee jaar iewers my ouers in laai en daai w?reld gaan plat ry, so twee weke behoort seker genoeg te weesDaan Els wrote: Het so bietjie in N/Kaap gereis en alle tegnologie by die huis gelos![]()
Mooi loop
Daan
Welkom terug
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Hi Marc, ek sien jy Bly sommer naby my, ek is in Meyerton.
Groete,
Daan
Groete,
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Dis 'n Klipgooi, ons het mekaar seker al iewers raak geloopDaan Els wrote: Hi Marc, ek sien jy Bly sommer naby my, ek is in Meyerton.
Groete,
Daan
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Daan,vossie1 wrote: Oom Daan sou oom dan se die musgraves wat jj wapens maak is dan nie goeie kwaliteit nie,ek vra maar net want ek het vir my een gekoop en dink nie hulle lyk te sleg of dat die kwaliteit so swak is nie. Kyk al wil ons ook hoe graag vir Oom Ben en sy span terug bring gaan dit nie gebeur nie. Ek was nou lank in die mark vir n ander geweer het na tikka,remington,sako,savage en howa gekyk maar het tog besluit om ons SA produk te ondersteun en ek voel goed oor my besluit. Musgrave dra ongelooflik baie geskiedenis saam en ek verstaan 100% die emosie rondom dit,maar die manne het die gaping gesien en tenmiste laat hulle n legende se naam voortleef. Kyk ek is ongelukkig te jonk gewees om regte Musgrave te koop maar ek hoop ter harte dat ons dit kan laat voortleef al is dit deur jj wapens. Ek hoop regtig dat ons so pasievol sal bly oor eg suid afrikaanse produkte. PS die prys kan hulle aan werk.
Groete
Vossie1
Ek stel baie belang in julle reaksie op Vossie se vraag. Daar was nog geen reaksie daarop nie. Ek stem saam met hom dat die kwaliteit van die nuwe 'Musgrave' gewere nie noodwendig swak is nie, inteendeel.
Ek self het 'n Vektor gekoop toe ek my geweer in laat 1998 gekoop het, toe ook nou nie meer 'n Musgrave nie, aangesien die fabriek en als Pretoria toe verskiuf het en die naamsverandering ondergaan het.
Die feit is die nuwe eienaar is waarskynlik ook 'n Musgrave entoesias en het 'n geleentheid waargeneem om 'n Suid Afrikaanse handelsnaam te laat voortleef. Holland & Holland, Rigby, Westley Richards. Winchester, Mauser en legio ander handelsname behoort ook nie meer aan die oorspronklike eienaars nie, en tog betwis niemand die egtheid van hulle name of produkte onder die nuwe eienaarskap nie.
Dat die manne wat oorspronklik by Musgrave in Bloemfontein gewerk het, groot heimwee en wonderlike herinneringe het, is gewis so, en ek geniet dit wat julle hier herroep, terdee saam met julle. Baie, indien nie almal van daardie manne, is vandag erkende geweersmede in eie reg en die ervaring by Musgrave het gewis daartoe bygedra.
Ek hoor graag julle reaksie.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nothling
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon May 17, 2010 8:33 am
Re: Musgrave cutom gewere
Haai Daan, Ek is verras om jou hier op Jaracal raak te loop. Ek meen dit sal seker moeilik wees om te onthou, maar in 1989 het jy vir my 'n pasmaak 375 H en H magnum gebou wat vandag nog steeds in my besit is en sal bly. Ek was destyds verbonde aan die Ontwikkelingsbank van Suid Afrika en jy het my verskeie kere daar ontmoet. Hierdie geweer het slegs met absolute betroubaarheid en konstandheid in die jagveld presteer. Die reeksnommer is JN440728 en is soos jy s? my voorletters en geboortedatum. Die kolfhout is Turkse Okkerneut en die checkering is fyn. Die Oom Paul hoed en die silwer inlegsel onder die kolf is steeds nog perfek sowel as die buffelkop op die magasyn plaat. Die akkuraatheid is uitstaande en groepeer op 100 meter kleiner dan 5mm meestal by SAHARA deur dieselfde gat. Ek sou graag verneem of daar iemand is wat klein merkies uit die kolf kan verwyder en of jy enigiemand sal aanbeveel. Heelwat grootwild het al voor die geweer die knie gebuig veral eland, blou wildebees sowel as koedoe en gemsbok. Dit was nooit nodig om tweede skote te vuur op hierdie klas wild nie die slaankrag van die kaliber is absoluut die beste met 300 gr Rhino punte en S335 as drywer. Die aksie is 'n K98 wat in Brasili? vervaardig was deur Mauser. Daan dis 'n plesier om met jou te kontak te maak en ek hoop ons sal later weer praat. Terloops daar was 'n algemene bestuurder by Musgrave - Abrie Koch - wat het van hom geword?
Johan N?thling
Johan N?thling
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Musgrave cutom gewere
Daan, het so n bietjie van n it probleempie gehad maar sal weer die naweek terug wees.
Johan, Abie K. Is al n hele paar jaar oorlede
Johan, Abie K. Is al n hele paar jaar oorlede
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Hi Johan, natuurlik onthou ek jou nog. Ek het nou die dag verby die gebou gery op die N1 en aan my gesin genoem dat ons aan een van die senior manne daar n pasmaak geweer gebou het, dis nou toevallig.
Abie is so 2 jaar gelede aan n hartaanval oorlede. Hy was na Musgrave baie bedrywig in die politiek.
Ek is bly en trots om te hoor dat jy nog tevrede is met die geweer en dat hy sy werk doen.
Groete en dit is goed om van jou te hoor.
Daan
Abie is so 2 jaar gelede aan n hartaanval oorlede. Hy was na Musgrave baie bedrywig in die politiek.
Ek is bly en trots om te hoor dat jy nog tevrede is met die geweer en dat hy sy werk doen.
Groete en dit is goed om van jou te hoor.
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
-
Johan Nothling
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon May 17, 2010 8:33 am
Re: Musgrave cutom gewere
Haai Daan - wat is die moontlikheid om Musgrave Pasmaak te sien herleef? Dit is vir my 'n absolute verlies dat die "expertise" van Musgrave so verlore kon gaan met alle erkenning aan JJ Wapens en Krygkor "se rieme neerl?". Die enigste geweerbouer huidiglik wat ek meen met julle sou kon kers vashou is Danie Joubert maar ek is nie so seker of hy steeds nog aktief is nie. As Musgrave weer kan herleef is ek defnitief in die lyn vir my volgende pasmaak.
Johan Nothling
Johan Nothling
-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Johan Nel wrote:Daan,vossie1 wrote: Oom Daan sou oom dan se die musgraves wat jj wapens maak is dan nie goeie kwaliteit nie,ek vra maar net want ek het vir my een gekoop en dink nie hulle lyk te sleg of dat die kwaliteit so swak is nie. Kyk al wil ons ook hoe graag vir Oom Ben en sy span terug bring gaan dit nie gebeur nie. Ek was nou lank in die mark vir n ander geweer het na tikka,remington,sako,savage en howa gekyk maar het tog besluit om ons SA produk te ondersteun en ek voel goed oor my besluit. Musgrave dra ongelooflik baie geskiedenis saam en ek verstaan 100% die emosie rondom dit,maar die manne het die gaping gesien en tenmiste laat hulle n legende se naam voortleef. Kyk ek is ongelukkig te jonk gewees om regte Musgrave te koop maar ek hoop ter harte dat ons dit kan laat voortleef al is dit deur jj wapens. Ek hoop regtig dat ons so pasievol sal bly oor eg suid afrikaanse produkte. PS die prys kan hulle aan werk.
Groete
Vossie1
Ek stel baie belang in julle reaksie op Vossie se vraag. Daar was nog geen reaksie daarop nie. Ek stem saam met hom dat die kwaliteit van die nuwe 'Musgrave' gewere nie noodwendig swak is nie, inteendeel.
Ek self het 'n Vektor gekoop toe ek my geweer in laat 1998 gekoop het, toe ook nou nie meer 'n Musgrave nie, aangesien die fabriek en als Pretoria toe verskiuf het en die naamsverandering ondergaan het.
Die feit is die nuwe eienaar is waarskynlik ook 'n Musgrave entoesias en het 'n geleentheid waargeneem om 'n Suid Afrikaanse handelsnaam te laat voortleef. Holland & Holland, Rigby, Westley Richards. Winchester, Mauser en legio ander handelsname behoort ook nie meer aan die oorspronklike eienaars nie, en tog betwis niemand die egtheid van hulle name of produkte onder die nuwe eienaarskap nie.
Dat die manne wat oorspronklik by Musgrave in Bloemfontein gewerk het, groot heimwee en wonderlike herinneringe het, is gewis so, en ek geniet dit wat julle hier herroep, terdee saam met julle. Baie, indien nie almal van daardie manne, is vandag erkende geweersmede in eie reg en die ervaring by Musgrave het gewis daartoe bygedra.
Ek hoor graag julle reaksie.
Groete,
JHN
Hi Vossie/Johan
Ek wil verseker nie namens Daan antwoord nie, maar sleg my mening gee. Oom Daan was vir baie jare by die "ou" musgrave fabriek betrokke en het 'n magdom kennis oor die "ou" musgraves wat hy goedhartig met die forum deel. Om van hom te verwag om sy opinie te verduidlik voel ek is effe onregverdig. Tot op hede het niemand jj wapens se "nuwe" musgraves se kwaliteit bevraagteken nie, dus soos met alles in die lewe gaan daar mense wees wat dink dis wonderlik dat hulle die handelsnaam oorgekoop het (en die naam laat voortleef het) en ander wat voel dis 'n "bemarkingsfoefie" Dus voel ek nie Daan hoef sy eie persoonlike gevoel en opinie te verduidelik nie.
Laastens is ek van die opinie dat beide julle manne goeie vrae en standpunte het wat ek seker is sal nog in diepte kan bespreek word onder 'n nuwe onderwerp, hier is 'n magdom kennis op die forum.
Groete,
Attie
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Moenie bekommerd wees nie manne, ek is nie sensitief oor die aangeleentheid nie. Ek het van JJ se wapens gesien en kon regtig geen fout daarmee vind nie.
Na alles is dit maar net nog n handelsnaam wat moeilik sal uitsterf (soos Land Rover) en moet erken dat ek tog bly is die naam leef voort. Of JJ en sy span die naam gestand gaan hou is net in hulle hande en vermoens. Ek het voorheen reeds genoem dat ek hulle alles sukses toewens en hoop werklik hulle neem van die populere "ou Musgrave" gewere en maak n paar "replikas". Ek dink daar sal n paar Amerikaanse versamelaars wees wat dadelik sal bestel.
Ek sien sommer hoe stroom my kommissie in vir die idee.....

Kom ons almal hou die naam lewendig, dit sal ook tot voordeel van ons geskiedenis en JJ wees!!!
Groete,
Daan (Ai die Oom tog!!!)
Na alles is dit maar net nog n handelsnaam wat moeilik sal uitsterf (soos Land Rover) en moet erken dat ek tog bly is die naam leef voort. Of JJ en sy span die naam gestand gaan hou is net in hulle hande en vermoens. Ek het voorheen reeds genoem dat ek hulle alles sukses toewens en hoop werklik hulle neem van die populere "ou Musgrave" gewere en maak n paar "replikas". Ek dink daar sal n paar Amerikaanse versamelaars wees wat dadelik sal bestel.
Ek sien sommer hoe stroom my kommissie in vir die idee.....
Kom ons almal hou die naam lewendig, dit sal ook tot voordeel van ons geskiedenis en JJ wees!!!
Groete,
Daan (Ai die Oom tog!!!)
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Musgrave cutom gewere
Op watse aksies bou jj hulle Musgrave's?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Musgrave cutom gewere
Ek het Maandag op die N1 verby die Musgrave fabriek gery is ek reg as ek se die gebou behoort nou aan BKB ?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Musgrave cutom gewere
JamesJames Wilson wrote: Op watse aksies bou jj hulle Musgrave's?
VZ24 aksie.
Groetnis
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Musgrave cutom gewere
SJ wrote:JamesJames Wilson wrote: Op watse aksies bou jj hulle Musgrave's?
VZ24 aksie.
Groetnis
Die vz 24 is n k98, dit is n produksie geweer en is juis nie uniek Musgrave nie
Kyk hier le vir my die ding van Musgrave. Musgrave was n naam Musgrave was n produk Musgrave was n loop Musgrave was n kolf Musgrave was n aksie. Wat ons nou by jj wapens kry is n produk met die Musgrave naam op gestempel. Dit is nie uniek an die kolf loop of die biiter unieke Musgrave aksie nie.
As ek nou n Musgrave wil he in vandag se dae waar gaan ek die naaste aan die oorspronklikke produk kom. Deur n geweer te koop by jj wat bloot net die naam dra Musgrave. OF om na n oud Musgrave geweersmit te gaan met n Musgrave aksie met n kolf wat herriner aan die musgrave ontwerp, en as ek gelukkig is een van die oud Musgrave geweersmits wat in die vrystaat is of selfs beter een van die 2 wat in Bloem self is. Die geweer wat dus nie die naam Musgrave dra nie maar in Bloem gebou word op n Musgrave aksie in n Musgrave tipe kolf deur n oud Musgrave smit, is nader aan n Musgrave as die een wat die naam dra. Ek dink jj moet n groot klop op die skouer kry vir hul poging om die naam te koop by die regering. Maar n naam is nie net n naam nie. Hy verteenwoordig ook iets en moet darrem so lyk ook. Om die Musgrave naam te koop is een stap maar dit kan mos nie daar stop nie.
As BMW bankrot gaan en 10 jaar van nou af koop die Christiana ingeneurs werke die naam en plak die badge op n Landini onderstel is dit dan nou n BMW oor die badge daarop geplak is ?
Last edited by James Wilson on Thu Nov 29, 2012 7:59 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!