Page 3 of 3
Re: Lyttelton RSA aksie
Posted: Sun Apr 19, 2015 10:28 pm
by Hein M.
andreas/30-06 wrote:Goei naand mense ek wil graag weet kry mens nog so 243 kolf te koop vandag . Myne het gebreek en is op soek na een. Baie dankie sakkie
Ja, net tweedehands. Ek het laasweek in post gelees van iemand wat 3 kolwe het.
Re: Lyttelton RSA aksie
Posted: Mon Apr 20, 2015 7:08 am
by Heinz Petersen
andreas/30-06 wrote:Goei naand mense ek wil graag weet kry mens nog so 243 kolf te koop vandag . Myne het gebreek en is op soek na een. Baie dankie sakkie
Van waar is jy. Ek het twee RSA kolwe te koop. Die een was op my TOMBI gewees met n dik loop en die ander een
is nou nog op my 308 wat ek ook sal verkoop.
Stuur my jou sel no. dan stuur ek vir jou foto van die 308 se kolf wat beter gaan pas op die 243.