Page 3 of 21
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon Apr 14, 2014 9:01 am
by Rudi Fischer
338 Win Mag op 300m
33.75 mm groepering.
225gr Nosler Accubond (gemoli)
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon Jul 14, 2014 9:39 pm
by JPS
Die is nog my beste probeerslag tot op hede. Ek kan nie dink dat ek die sommer sal oortref nie.
Dit is geskiet op 510Yards met 140gn Amax koeels in my 260 Rem. terwyl ek lading ontwikkeling gedoen het met die Amax koeels omrede my 142gn SMK koeels basies klaar is. Dit lyk die Amax koeels wil teen die lande gelaai wees.
Soos ek ek voorheen gese het, die Tikka sporter is baie meer akuraat as wat ek kan skiet. Die een is maar 'n poks....
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon Jul 14, 2014 9:43 pm
by Marc
Uitstekend !
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
by bullseye
Jps wat se teleskoop gebruik jy en watter vergroting uistekende groepering geluk
Bullseye
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Jul 15, 2014 9:28 am
by Chevvy SS
Netjies! Wens ek kan op 200 so skiet!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Jul 15, 2014 9:30 am
by Geno
Jan, dit lyk sommer bitter goed!
Well done Mater!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Jul 15, 2014 11:00 am
by sPRINGHAAS
Sjo! Ek sal glad nie omgee vir so groepering nie!!
Eendag as ek groot is...

Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Jul 15, 2014 11:11 am
by Arnold
JPS wrote:Die is nog my beste probeerslag tot op hede. Ek kan nie dink dat ek die sommer sal oortref nie.
Dit is geskiet op 510Yards met 140gn Amax koeels in my 260 Rem. terwyl ek lading ontwikkeling gedoen het met die Amax koeels omrede my 142gn SMK koeels basies klaar is. Dit lyk die Amax koeels wil teen die lande gelaai wees.
Soos ek ek voorheen gese het, die Tikka sporter is baie meer akuraat as wat ek kan skiet. Die een is maar 'n poks....
Ons is almal geregtig om minstens een so poks
Mooi!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Jul 15, 2014 12:16 pm
by Wouter Roets
JP
Well done maat! Voorwaar iets om op trots te wees.
Groetnis
Wout
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Jul 15, 2014 12:23 pm
by tau
JPS ek skiet nie eens so op 100m nie. Geluk.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Jul 15, 2014 12:49 pm
by JPS
Baie dankie manne,
Die skote is geskiet vanaf bipod (nie jou gewone soort nie) uit prone posisie met sandsakkie agter.
Sal maar weer selfde lading gaan toets die naweek en dan sien hoe groot poks dit nou eintlik was. En dalk hard terugkom aarde toe.
Ek hoop maar die Amaxe kan so konstant soos die SMK's skiet.
As hulle konstant onder 50mm groepeer op 500yds sal ek bly wees dan is hulle on par met die SMK's.
Ek doen nou al my ontwikking op 510yards. Die geweer skiet baie akuraat so mens sien baie beter wat gaan aan op die langer afstand met ladings.
Groete
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Jul 15, 2014 12:50 pm
by Arnold
Onthou nou die keer om 5 skote te skiet!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Jul 15, 2014 12:56 pm
by JPS
Hi Arnold ek het,
Maar laaste twee was op die gong gewees

Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Tue Jul 15, 2014 1:11 pm
by Fritz
Arnold wrote:Onthou nou die keer om 5 skote te skiet!
JPS wrote:Hi Arnold ek het,
Maar laaste twee was op die gong gewees

Jan ek neem jou gladnie kwalik nie, ek dink in die hitte van die oomblik sou ek dieslfde gedoen het. Die risiko om daai mooi groep op te dons is net te groot

Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Thu Jul 31, 2014 12:27 am
by WerMos
Remington 700 VLS 243 AI
87 gr V-Max
Winchester doppe
3350 vps
302 m
16:30 pm
Amper geen wind
groep 25mm
geskiet vanaf X-bag
Het 0.75 MOA te veel gedail vir 300m daarom is hulle bietjie hoog vir 300m
Groete
Lekker skiet!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Thu Jul 31, 2014 12:46 am
by Supacow
Wragtag pragtag!!!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Thu Jul 31, 2014 9:38 am
by JPS
bullseye wrote:Jps wat se teleskoop gebruik jy en watter vergroting uistekende groepering geluk
Bullseye
Bullseye,
Jammer ek sien nu eers jou vraag.
Die groepe was geskiet met Nightforce NXS 5.5-22x56 op 22 vergroting.
Het nou onlangs die scope opgesit voor dit Rudolph V1 6-24x50 opgehad wat ook baie goed gewerk het en nou diens doen op 25-06rem.
Wermos, mooi geskiet daar.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Thu Jul 31, 2014 10:20 am
by Finfan
Mooi man Werner!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Thu Jul 31, 2014 10:52 am
by Rath1976
300m Grouping 27072014.JPG
Hi gents,
I shot this grouping over the weekend. The first 1 was a sighter on the outside. Mirage was a bit tough and some wind. Didn't measure the conditions as I don't have the fancy tools.
300m
.308 RSA Lyttleton Action with 29" Ferlach barrel
42.7gr S335
Lapua Brass
2862fps
Berger 155.5gr Full Bore
I put 9 rounds down there and the block is 50mm x 50mm size.
Thanks
Rath
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Thu Jul 31, 2014 11:11 am
by WerMos
scholtzfc wrote:Mooi man Werner!
Dankie manne lyk my na baie speel het ek sy G-spot gekry.
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Thu Jul 31, 2014 11:37 am
by Supacow
Nous dit nie meer lekker. Verkoop en soek ander een se g-spot
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon Aug 04, 2014 11:03 am
by Eugene
Ek het Saterdag hierdie groepe met die 6.5x284 geskiet.
Data is as volg:
Lapua doppe
140gr Amax koeels
Federal 210 primers
48.4gr S385
TPL 81.20mm
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/10488068_10152607361957250_7502743753676102184_n_zpsba7651ae.jpg
Die laer skoot was eerste een en ek het spesifiek die dop gemerk omdat dieselfde rondte, op 'n vorige keer ook laag en regs geskiet het.
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/10534136_10152607362027250_6837528726088093501_n_zpscb7f15e1.jpg
Ek het toe 4 skote op 555y op 'n 4" gong geskiet. Het net die impak gemerk met rooi, want na die 2de skoot was die verf afgeskiet....
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/10445986_10152607361902250_5159916173707471358_n_zps0c9437ca.jpg
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon Aug 04, 2014 11:19 am
by WerMos
Eugene wrote:Ek het Saterdag hierdie groepe met die 6.5x284 geskiet.
Data is as volg:
Lapua doppe
140gr Amax koeels
Federal 210 primers
48.4gr S385
TPL 81.20mm
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/10488068_10152607361957250_7502743753676102184_n_zpsba7651ae.jpg
Die laer skoot was eerste een en ek het spesifiek die dop gemerk omdat dieselfde rondte, op 'n vorige keer ook laag en regs geskiet het.
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/10534136_10152607362027250_6837528726088093501_n_zpscb7f15e1.jpg
Ek het toe 4 skote op 555y op 'n 4" gong geskiet. Het net die impak gemerk met rooi, want na die 2de skoot was die verf afgeskiet....
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/10445986_10152607361902250_5159916173707471358_n_zps0c9437ca.jpg
Windgat man! Baie mooi!
Net n vraag hoe vergelyk die 260 AI met 'n 6.5-284 met 123gr punte?
in die proses om 'n 6.5 Creedmoor te laat bou maar wonder of die 260AI nie beter gaan wees nie. Ek weet die 6.5-284 is die baas van die 6.5we op lang pad
maar ek hou nie baie van lope vervang nie?
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon Aug 04, 2014 11:20 am
by Fritz
Uitstekend Eugene!
Re: Langafstand groepering fotos
Posted: Mon Aug 04, 2014 11:29 am
by Eugene
Dankie manne!
Wermos, die 6.5x284 is seker die baas met beter kruite, maar met ons kruite wen jy nie veel teen die 6.5x55 of 260 nie. As ek weer moet koop, sal ek een van laasvermelde vat.
Wat die lope aanbetref, dink ek nie dis so erg soos mens lees nie. Onthou die Amerikaners is bederf met lope en hulle kan maklik lope vervang, daarom doen hulle dit vinniger. Ek glo mens behoort ten minste 2500 akkurate skote te kan kry, voor jy die loop moet vervang. Dan moet mens maar net nie die warmste lading gebruik nie. Ek gebruik die laer node en kry goeie akkuraatheid daarmee en alles gaan langer hou....