Kamoeflering

GREYHOUND

Re: Kamoeflering

Post by GREYHOUND »

222SWIFT

Jy moet dit by enige lightforce agent(skap) doen jy kan nie dit direk by Lynx Optics kry nie, en omdat dit op bestelling gebou word by lightforce moet jy eers n paar rand neersit voordat hulle dit maak.

GH
MANADINI
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Fri Apr 17, 2009 11:17 am

Re: Kamoeflering

Post by MANADINI »

Image

Hallo almal, Jammer ek was so n bietjie van die lug af, maar hier is my fotos van my bakkie

Groete

Manadinie
MANADINI
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Fri Apr 17, 2009 11:17 am

Re: Kamoeflering

Post by MANADINI »

Image
MANADINI
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Fri Apr 17, 2009 11:17 am

Re: Kamoeflering

Post by MANADINI »

Image
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Kamoeflering

Post by tafjak »

Manadini

En amper dink ek die goete hang aan 'n bos! :D mooiman.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Hunter xxx

Re: Kamoeflering

Post by Hunter xxx »

Hier is my Kamoeflering
Image

Image

Hier is pa se man
Image

Groete
Hunter
herley

Re: Kamoeflering

Post by herley »

Ek het toe ook D$D se manier gebruik en hensien saam gevoeg en walla nie die beste naaldwerker nie maar die jakkies het tot so 60 meter van die kar af ingekom.

Image


Image
Hunter xxx

Re: Kamoeflering

Post by Hunter xxx »

Bradley lyk lekker.
Het die kinders gehelp. ;)

Groete
Hunter
herley

Re: Kamoeflering

Post by herley »

Hunter xxx
Lag my gat af. Nee man ekt dit aleen gedoen my meisie is amper 3 en ek kan my indink as sy moes gehelp het dan het dit erger gelyk, maar Oom hy help met die jak ;D ;D ;D
Hunter xxx

Re: Kamoeflering

Post by Hunter xxx »

Bradley geen fout nie  ;D
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kamoeflering

Post by Geno »

More manne,
Na eindelose frustrasies met hessian nette, het ek ook vasgetrap en die Isuzu laat wrap.

Ek het by Ludwig angeklop vir toestemming om sy logo te gebruik. (Die een wat hy ontwerp het vir Mooihuill 2012).
Verder, het ek vir Eugene Heynike van Xtreme Signs in Hartbeespoort gekry om die werk te doen. Eugene doen gereeld werk vir Netstar op hulle helikopters, asook ander maatskappye, insluitend Lanseria lughawe.
http://www.xtremesigns.co.za

Koste was R7500.00

Lila like nogal die lorrie soos hy nou lyk!
Image

Logo:
Image

Sal later 'n beter foto neem as die tralies weer opgesit is.
Image
Last edited by Geno on Mon Feb 04, 2013 9:24 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2336
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Kamoeflering

Post by henried »

Nice!

My Lada sal kwaai lyk met daai pakkie, en die prys is mooi..... ;D
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Kamoeflering

Post by Carl »

Mooi Geno, sal groet as ek jou op die N4 sien! :)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kamoeflering

Post by Geno »

Carl wrote: Mooi Geno, sal groet as ek jou op die N4 sien! :)
Carl,
Jy gaan my eers moet raak sien! ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Kamoeflering

Post by PJS »

Sjoe Geno dit is nou netjies gedoen. Ek moet sê ek sal ook nie met hessian regkom nie. Ek het vir my n kombers vir die bakkie van materiaal laat maak en dan trek ek hom oor soos n kous.

Jou plan is volgens my nog die netjieste en beste oplossing. Daai prys is net bietjie styf, maar nou ja. Geen goeie produk, wat werk, is goedkoop nie.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Kamoeflering

Post by C.J. »

Geno,

Die manne loer seker kwaai vir jou op die pad! Dit lyk baie nice!

Die lappe oorgooi en weer opvou maak 'n man nogal moeg in die na-nag, partykeer is dit ook maar raserig om die lorrie toe te gooi as jy gestop het, die feit dat jy dood stil is as jy gestop het kan defnetief in jou guns tel.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Kamoeflering

Post by Gert Odendaal »

Geno, wat van die "rims" daai jakkalse is laag op die grond...maak jou rims "desert cammo" kleur met `n boomstam profiel dan sal die jakkalse daarteen hulle bene lig...jy kan dan sommer hom met die kolf doodslaan.... ;D ;D Ek hou van die oortreksel...sal dit regtig self wil laat doen...my bakkie se glinster kleur wys krappe baie vinnig...moes maar `n wit kleur gevat het....met jou kleur sal krappe nooit wys nie ...ek moet dan net nie die bakkie in die tuin was nie sal hom nie opspoor nie... ;D
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kamoeflering

Post by Geno »

Oom Gert,
Volgende om te doen is hoeka rims, nudgebar en rollbar instuur om matt swart te maak.

Hier is 'n beter foto van die trokkie:
Image
Goed, beter, 6millimeter!
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Kamoeflering

Post by Ian »

Wat dink julle van die kamoeflering?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Kamoeflering

Post by Reggie Gerber »

Ek hou baie van hom Ian

Baie maklik om te gebruik
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kamoeflering

Post by Geno »

Nuwe lorries, nuwe planne...

Ons het bitter lekker met die camo bakkies gejag, maar toe begin dit voel of daar te veel bakkies met daardie camo patroon begin rondry. Daarom het ek en Gé ons nuwe bakkies weer anders gemaak.
Hy het sy Hilux gewrap met vinyl, en ek het my Cruiser met Plasti-Dip laat spuit.

So lyk hulle nou:

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Green%20Hilux.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Green%20Cruiser.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Kamoeflering

Post by NicoSmit »

Het die Isuzu Sondag oggend in Nylstroom gesien ry Wie het hom gekoop?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kamoeflering

Post by Geno »

Die Isuzu staan nog by Automark in Brits. Hulle het die wrapping afgehaal.
Jy het moontlik Gé se ou Ford gesien. Christiaan De Beer het hom gekoop.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Kamoeflering

Post by NicoSmit »

Kan wees dat dit die Ford was het probeer kyk wie ry die bakkie en wat staan op die deure gelyktydig
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kamoeflering

Post by Capt. Yoda »

Geno daai lorrie lyk nou somer baie mooi met die tralies op
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply