Page 3 of 24
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon May 05, 2014 10:56 pm
by Francois Marais
Johan
TX man, daai was rerig meer geluk as iets anders, hehehe
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon May 05, 2014 11:00 pm
by Kalahari
Francois Marais wrote: TX man, daai was rerig meer geluk as iets anders, hehehe
Mooi opgesom ......................... "better lucky than good.............."
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue May 06, 2014 1:00 pm
by Francois Marais
Ek werk nog aan een of twee, sal kyk wanneer ek hulle kan opkry, daar is dalk so n verassinkie ook by..........
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue May 06, 2014 3:24 pm
by Frikkiedbr
Lekker Francois ons wag vir daai verassinkie
http://i531.photobucket.com/albums/dd351/EkiTeebi/Smilies/popcorn.gif
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue May 06, 2014 5:17 pm
by Abrie Smit
Francois, baie dankie vir die moeite wat jy insit om die forum bietjie kleur te gee. Geniet jou videos baie. Mooi geskiet.
Mooi loop
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri May 09, 2014 10:51 am
by Francois Marais
TX Abrie
Is n plesier mater....
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri May 09, 2014 12:28 pm
by Jakkie 321
Ai kan ek nie maar saam kom skiet nie...
Groette
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri May 23, 2014 9:32 am
by Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri May 23, 2014 5:02 pm
by Abrie Smit
Dankie Geno vir die moeite. Mooi Jason. Lekker jag die naweek.
Mooi naweek
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri May 23, 2014 7:21 pm
by Jakkie 321
Dankie Geno. Is dit n groen filter wat jy gebreuk?
Groette
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri May 23, 2014 7:50 pm
by Johan Nel
Jis, ek weet nie wie die skut is wat uit die chopper uit skiet nie, maar dit wil gedoen wees. Ek dink nie dit sit in enige ou se broek om dit so te doen nie.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Jun 25, 2014 4:31 pm
by Abrie Smit
Francois, wanneer kan ons weer die popcorn uithaal om na daai beloofde videos te kyk.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Jun 30, 2014 9:19 pm
by Francois Marais
Abrie
Sorry mater, is eers n bietjie met die wild besig, gaan doen sodra ek n kansie kry, belowe.....
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Jul 24, 2014 11:56 am
by Geno
Dankie vir die uitsniffel van hierdie video, Blok.
http://youtu.be/x-L9GYmN76s
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Jul 24, 2014 12:52 pm
by BLOK
Paar ragtige hardloop skote in hom Geno.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Jul 24, 2014 1:11 pm
by Capt. Yoda
BLOK wrote: Paar ragtige hardloop skote in hom Geno.
Ja paar groot slote in daai video
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Jul 24, 2014 2:54 pm
by Cobus(Cobb)
kyk op 2:45 hoe loop daai koeel in en regdeur tot by stert uit....sit hom op slowmo
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 06, 2014 1:33 pm
by Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 06, 2014 2:15 pm
by Capt. Yoda
Baie smart.
Leer vir Cruiser om dit te doen dan neem jy n video vir ons.Ek wet jou jy gaan baie ammo spaar
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 06, 2014 7:52 pm
by VdWalt
Ek wil sien hoe leer jy Cruiser om weg te hardloop.... Lol!
Stem saam dat jy baie ammo gaan spaar.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Aug 08, 2014 11:55 am
by Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 13, 2014 3:11 pm
by Arno Pienaar
Geno gooi bietjie van jou jak videos man...Cyte kom nie by ons voor nie.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 13, 2014 3:24 pm
by BRNO (Pierre)
Ek wonder hoeveel keer tref die twee skote gelyktydig, of dan albei die coyotes?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 13, 2014 6:03 pm
by Gernie
Klink na 'n klompie groot gunne van hul
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 13, 2014 6:05 pm
by Roger
As ek reg is, is dit n 243 en 338wm