Mac Louis En Taffie.
Ek het maar die raad hier op die forum gekry om hom te koop. Het heel basiese etrex wat ek nog vir R600 gekoop het.
Het gesien ek het genoeg ebucks om hom op kalahari.net te bestel.( R2960) Sien hulle was altyd baie duurder.
Vrou is in Bloem dit is die dat ek vra sodat ek kan beduie wat sy moet probeer kry.
So julle se lighter kabel, Bracket (Is dit die een vir n motorfiets?) en windscreen suction mount.
Kaarte. Waarvoor spesifiek moet ek vra. Louis jy se maps for Africa. Taffie wat gebruik jy.
Groete Freddie
GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
yol bolsun
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Freddie
Jy kry 'n bracket vir 'n motorfiets en die suction cup vir die kar. Jy kry ook so sandsakkie wat op die dashboard kan le.
Ek het ook Tracks 4 Afrika op. Die SD kaart kom saam met die GPS, kyk maar net na die grote. Myne het gekom met 1GB en my pa sin net met 'n 250mB.
Geniet hom!
Daan

-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
FreddieFreddie101 wrote: ...Louis jy se maps for Africa....
Ek het nie Mac se antwoord op jou vraag gesien nie, miskien moet jy na hom luister. Tracks for Africa het nie eintlik veel topografiese inligting nie, dalk weet hy van beter kaarte wat jy kan opsit. Vir my karige doeleindes is die Maps for Africa-kaarte wat ek op het oraait, maar dalk kry jy beter.
Louis
Ns. kyk eers wat is in die boks voor jy enige iets aankoop. Meeste van wat jy nodig het kom saam, behalwe die bracket en fancy kaarte.
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Freddie, baie geluk met n puik produk wat jy jouself mee bederf het. Ek het die Streetmaps, en die topografiese kaart op myne. Dit wys tot plaaspaaie en lyndrade op meeste plase aan hier by ons. Ek het vir my die Ram suction cup in Amerika gekoop toe ek daar was na aanbeveling van n vriend van my wat ook een het. Hy klou soos n neut. Wat hom lekker maak, is dat hy so ronde balletjie ook aan sy gripper het.
Kyk na hierdie link, en tik net in in die blokkies by product - Garmin, en by die tweede een GPSMAP 60CSX om te sien hoe lyk hy, en wat hy kos
http://www.ram-mount.com/Products/SuctionCupMounts/tabid/140/Default.aspx
Hier kan jy die bracket beter sien. Jy moet net die cradle vir die 60 CSX daarby bestel
http://www.gps-practice-and-fun.com/ram-mount.html
Ek het so een op my ski boot, en motorfiets gesit, en hy kan dan glad nie afval. Ek het hulle sommer self gemaak van n S/Steel bracket wat mens by die boot plekke koop wat om n pyp vasknyp, en het dan net n groot ballbearing balletjie daarop vas ge swys.
Ek het ook die "Oceanic Blue Chart" op my 60 CSX gelaai, en dit wys elke rif en kontoerlyne en wrakke, bakens ens om ons hele kus, vanaf Tanzania, tot by Angola. Ek gebruik hom met groot sukses elke keer op die see.

Last edited by Piet Breedt on Thu Aug 12, 2010 8:37 pm, edited 1 time in total.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Piet en Daan
Dankie vir raad. Piet lyk my jy is n groot visserman. Jy moet volgende keer saam na myl 108. Sal graag eendag saam met jou uitgaan op see. Daan is reeds n man wie se foto daar by Henties in skubbebar hang.

- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Fredie 101
Ek het n soortgelyke outjie.
Tracks for africa en topo opgelaai dink dit is wat jy ook sal benodig
Wys baie paadjie en van die grensdrade slooties

Knou die gediertes AF.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Chris101
Dankie. Het nog nie gekry. Kom blykbaar die week. Het Garmin se topegrafiese kaarte solank gekoop. Sal dalk later hulp nodig he met opsit. Het nie geweet maar mens moet blykbaar nog steeds van internet aflaai.
Groete Freddie
Dankie. Het nog nie gekry. Kom blykbaar die week. Het Garmin se topegrafiese kaarte solank gekoop. Sal dalk later hulp nodig he met opsit. Het nie geweet maar mens moet blykbaar nog steeds van internet aflaai.
Groete Freddie
yol bolsun
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: GPS en Videokamera.....Wat koop mens?
Ek gaan elke jaar so middel tot einde Februarie na Myl 108. Ons is so paar manne wat saam n ou Land Cruiser stasie wa gekoop het wat ons volgende jaar wil afvat na Henties, en hom stoor in Walvisbaai, saam met n Stainlessteel waentjie wat ek nog gaan bou.Freddie101 wrote: Piet en Daan
Dankie vir raad. Piet lyk my jy is n groot visserman. Jy moet volgende keer saam na myl 108. Sal graag eendag saam met jou uitgaan op see. Daan is reeds n man wie se foto daar by Henties in skubbebar hang.
Groete Freddie
As een van julle weet waar ek hom kan stoor in n garage, sal ek bly wees. Is daar van daardie stoorplekke wat mens kan huur?

Last edited by Piet Breedt on Mon Aug 23, 2010 9:20 pm, edited 1 time in total.