Page 3 of 5

Re: Mes projekte

Posted: Thu Aug 28, 2014 3:28 pm
by Dries101
Johan Nel wrote:Baie mooi Dries, ek beny jou jou vaardigheid.
Dankie Johan- maar dis meer hardkoppigheid as vaardigheid

Re: Mes projekte

Posted: Thu Aug 28, 2014 3:53 pm
by Johan Reyneke
Johan Nel wrote:Baie mooi Dries, ek beny jou jou vaardigheid.

Stem saam, party mense het dit net

Re: Mes projekte

Posted: Mon Jul 18, 2016 9:57 am
by Dries101
So iets wat ek vir n forum lid gemaak het. N690 met n Tamboti handvatsel

Re: Mes projekte

Posted: Mon Jul 18, 2016 10:02 am
by DWB
Pragtig verby mater!

Re: Mes projekte

Posted: Mon Jul 18, 2016 10:08 am
by Geno
Wow! Dis flippen mooi!

Re: Mes projekte

Posted: Mon Jul 18, 2016 10:14 am
by Johan Nel
Dis baie mooi!

Re: Mes projekte

Posted: Mon Jul 18, 2016 10:19 am
by Supacow
Appels!

Re: Mes projekte

Posted: Mon Jul 18, 2016 12:16 pm
by Trompie
Dries101 wrote:So iets wat ek vir n forum lid gemaak het. N690 met n Tamboti handvatsel
Daai is wragtig nou mooier mes as wat ek in lang tyd gesien het!

Re: Mes projekte

Posted: Mon Jul 18, 2016 6:29 pm
by theedge
Maat daai is mooi - gelukkige forum lid

Re: Mes projekte

Posted: Mon Jul 18, 2016 7:59 pm
by Dries101
Dankie julle

Re: Mes projekte

Posted: Mon Jul 18, 2016 8:53 pm
by wlm
Dries
Ek stem saam met die ander manne, dit is pragtig. Wil jy nie asb. nog 'n foto van die mes teen 'n 90 grade hoek plaas nie?

Re: Mes projekte

Posted: Thu Jul 28, 2016 12:12 pm
by johan99
<a href="http://s1286.photobucket.com/user/johan ... g.jpg.html" target="_blank"><img src="http://i1286.photobucket.com/albums/a61 ... wkm1sg.jpg" border="0" alt=" photo kameelperd mes_zps3iwkm1sg.jpg"/></a>

Re: Mes projekte

Posted: Sun Jul 31, 2016 2:31 pm
by Dries101
Nog een wat ek die week klaar gemaak het-die keer met olienhout.

Re: Mes projekte

Posted: Sun Jul 31, 2016 10:37 pm
by dsmerrills
Dries101 wrote:So iets wat ek vir n forum lid gemaak het. N690 met n Tamboti handvatsel
Thanks boet can wait to get it from you! will let you know when I land from Germany.

Re: Mes projekte

Posted: Mon Aug 01, 2016 11:00 am
by Johan Nel
johan99 wrote:http://i1286.photobucket.com/albums/a612/johanvlooi1/kameelperd%20mes_zps3iwkm1sg.jpg

Re: Mes projekte

Posted: Mon Aug 01, 2016 12:11 pm
by Dries101
Johan Nel wrote:
johan99 wrote:http://i1286.photobucket.com/albums/a612/johanvlooi1/kameelperd%20mes_zps3iwkm1sg.jpg
nee ek het nie die een gemaak nie..... ???

Re: My Mes projekte

Posted: Mon Aug 01, 2016 6:46 pm
by Johan Nel
Dries,
Johan99 het die foto probeer post, maar het nie reggekom nie. Ek het toe net die foto reg gepost vir hom. Hy sal waarskynlik self meer kom sĂȘ oor die mes.

Re: My Mes projekte

Posted: Mon Aug 01, 2016 7:35 pm
by henning
Dries, baie mooi messe, wens ek kon dit doen.

Groete
Henning

Re: My Mes projekte

Posted: Sat Aug 20, 2016 5:36 pm
by Dries101
Loveless Straight Hunter in Bohler N690. Ivoor Micarta handvatsel.

Re: My Mes projekte

Posted: Sat Aug 20, 2016 9:03 pm
by Johan Nel
Hallo Dries,
Weereens baie netjies! Die lem lyk hoogs gepoleerd. Die bolster wil suggereer dat die 'tang' 'n dun tang' moet wees, maar dit wat ek op die foto kan waarneem lyk tog of dit 'n vol 'tang' is, wat is reg?

Re: My Mes projekte

Posted: Sat Aug 20, 2016 9:10 pm
by Dries101
Hi Johan lem het m satyn afwerking maw 600 grit glad nie gebuff nie. Dis n vol tang mes- die tang is wel getaper tot 1.5mm agter

Re: My Mes projekte

Posted: Sat Aug 20, 2016 9:19 pm
by Johan Nel
Is die bolster bo-oor die tang of is dit vas met pins deur die tang?

Re: My Mes projekte

Posted: Sat Aug 20, 2016 9:26 pm
by Dries101
Johan dit word n slotted gaurd genoem. Maw die gaurd word basies in n "u" vorm gevyl hy is dus bo oop en gelyk met die lem se rug en onder toe. Die lem kry n notch in waarin hy in op gly en dan kry hy n enkel pin deur aan die bokant

Re: My Mes projekte

Posted: Sat Aug 20, 2016 10:57 pm
by JTM
Baie netjies Dries. Jy het meer geduld as ek. Ek weet nie of ek ooit so afwerking sal kan kry op 'n mes nie. Wel gedaan.

Re: My Mes projekte

Posted: Sat Aug 20, 2016 11:47 pm
by JJV
Baie mooi mes!


Sent from my iPhone using Tapatalk