.700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by rudib »

daai aksie is huge!! PH dra hom net een dag dan dra die tracker hom :-)
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

rudib wrote:daai aksie is huge!! PH dra hom net een dag dan dra die tracker hom :-)
Dit is seker waar die term gun bearer vandaan gekom het. Haha

Groete
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Goeie naand manne

Ek post gou n update. Dinge gaan mal in die werkswinkel - tans besig om n nuwe toolroom te bou vir ons nuwe Switzerse CNC mill wat land in SA na HUNTEX.

Die laaste van die interne meganisme is klaar gesny en gaan nou gefit word. Hierso is n paar fotos:

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/rust%20blueing/IMG_9132_zps54ec6d54.jpg[/image]

Op my vorige posts sal julle sien dat die hefboom mooi "shape" gekry het - lyk nie te sleg vir n ysterfyl mannekrag nie.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/rust%20blueing/IMG_9133_zps3737ce23.jpg[/image]

Bietjie detail in die snellerbeul ingewerk

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/rust%20blueing/IMG_9134_zpsfb348e6c.jpg[/image]

Hefboom catch/knip

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/rust%20blueing/IMG_9140_zps72c353ea.jpg[/image]

Dit is nou n behoorlike ejector

Groete

Ralph jr.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Goeie naand manne!

Ons het vandag die hart van hierdie wapen gaan haal! En manne haar hart is koud ---> cold hammer forged .700 N.E loop met n 50mm nok en 34mm muzzel en 26'' lank. WOW!! Hierdie loop is ge-"handlap" en lyk soos n spieel binne - ongelooflik

EK wil baie dankie se aan Truvelo en veral aan Ralf Gebert, Madelyn en Ingrid vir hierdie custom loop.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/loop%20700/IMG_9201_zpsa9c7f16a.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/loop%20700/IMG_9199_zps6f76c15b.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/loop%20700/IMG_9226_zpse05f4234.jpg[/image]
V.L.N.R 7mm - .308 - .450/500 Nitroexpress - .700 Nitro Express

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/loop%20700/IMG_9220_zps5e5b6c04.jpg[/image]

Groete

Ralph jr.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by douw »

WOW!!!
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Goeie naand manne

Net so paar fotos van gister se werk. Die loop is maar net in gedruk - daai spesifieke loop is n stel van 2 wat vir n dubbel bedoel is en het n reguit profiel van 42mm. Hierdie Vaalblok se loop is besig om geproefiel en gekamer te word - die loop sal 34mm op die muzzel wees en 50mm op die nok met n 110mm lang kamer. Die aksie is so bietjie rond gemaak wat dit mooier afwerk net n blok afwerking.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20loop%201/IMG_9240_zps0e42dda8.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20loop%201/IMG_9239_zps407c3017.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20loop%201/IMG_9238_zps521c536c.jpg[/image]

Groete

Ralph jr.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Chevvy SS »

Poetry in motion............
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Chevvy SS wrote:Poetry in motion............
Baie dankie Chevvy SS

Ek neem aan jy praat van daai profile picture van jou ;D

Ons gaan hierdie week sy kolf begin kerf

Groete

R jr.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Goeie naand manne

Vir die manne wat die monster van wapen gemis het by HUNTEX en nie n foto saam hom kon neem of vas hou nie, hier is so paar fotos van die geweer voor hy weer uitmekaar gehaal moet word om gegraveer te word. Die motiewe gaan 18crt Mammoth olifante wees. Sal mooier fotos neem as hy klaar is.

Eet al my pap vandat hierdie geweer begin is- volgende week skiet ek hom. video sal volg - gaan defnitief Kwela funnies wen.

1000gr Claw punt met 215gr S385 Bertram dop en .50BMG primer - 2020FPS

Groete

Ralph jr.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20done/V5_zpsbf0f1cdc.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20done/V7_zpse34c24c6.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20done/V2_zpsf573cd2b.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20done/V15_zpsd4927a0e.jpg[/image]
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3612
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Fanta300 »

Mens mag nie begeer nie, maar mooi bly mooi. Dis 'n meesterstuk!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Smitstertjies »

Pragtig Ralph :)
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by spekieries »

Ek persoonlik is nie een vir te veel tierlantyntjies nie, maar hierdie geweer is vir my besonder mooi. Eendag as ek die Lotto wen ry ek die volgende dag deur daar na jou toe.
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by chrisman »

Hierdie is sekerlik een van die mooistes daar buite.
Baie geluk, pragstuk.
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Philip_R »

Dis 'n baie mooi geweer, Die man wat hom aan gebruik sal moet seker maak die dier sien hom nie vooraf nie want 'n olifant of buffel sal in die loop gaan wegkruip as hulle mens met so kanon sien aankom.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Goeie naand manne

Baie dankie

Ek deel sommer iets met julle wat ek beskou as uniek. Vir die manne wat al by ons was of ons al die jare op HUNTEX gesien het sal onthou dat ons 7 jaar terug n Mini-geweertjie gebou het op n klein Martini aksie in 25-20Win kaliber vir n 7 jarige dametjie. Die manne wat hom gesien het het hom sommer Meerkat gedoop - na n paar jaar se navraag het ons toe besluit om n paar van die wapentjies weer te bou op n verkleinde afgeskaalde aksie van ons Bespoke .700 Nitro Aksie -----> n Mini-Valblok.

Martini-Valblok
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/minimeerkat/139_zps597c6597.jpg[/image]


Hierdie mini-aksies is huidiglik getoets vir drukvlakke tot 85 000psi en slegs 15 van hierdie geweertjies gaan gebou word. Die eienaars van hierdie 15 geweerjies het n keuse van kalibers wat hulle kon van kies- .22Mag , .22 hornet, 22 Savage High Power, 7.62x39, 308x39, .222 en .223rem.

Ek laai so paar fotos op van die geweertjie tussen sy grooter boeties. Die geweertjie in die foto is n 7.62x39 (AK47) wat gelaai is met 125gr Hornady en s265 lading .

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/minimeerkat/20140607_142403_zps7e53c11a.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/minimeerkat/20140606_121743_zps4f7b5b53.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/minimeerkat/20140607_141732_zpsd55d9fad.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/minimeerkat/20140607_142607_zps1f062ce6.jpg[/image]

Groete

Ralph jr.
Last edited by Ralph Badenhorst on Sat Jun 07, 2014 10:11 pm, edited 2 times in total.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Vordering - gaan nie al die fotos post nie, net om die monde te laat water. Geweer sal einde Sept kla wees.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/DSCN2599_zpsc92f2d8a.jpg[/image]

Groete

Ralph jr.
Giliam
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:58 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Giliam »

Hi Ralph.
Is die .700 NE,al verkoop?
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Giliam wrote:Hi Ralph.
Is die .700 NE,al verkoop?
Goeie naand Giliam

Jammer , ek't jou post mis gelees. Ja hy is reeds verkoop. Ons gaan binnekort n .700 NE dubbel begin vir n SCI lid wat graag die wapen wil skenk aan sy club in VSA.

Manne gaan loer hierso, Kan darm se dat ons .700 aansienlik mooier is as hierde Ferlach een:

http://www.rocces.at/Jaegerforum/index. ... ostID=8053

Groete

Ralph
222 Sako
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by 222 Sako »

Hallo Ralph

Ek wil jou geluk wens met die mooi geweer. Ek wys hom vir almal wat kom kuier, dit was vir my baie interessant om te volg.
Die heel tyd wag ek egter op die einde of jy toe die geweer geskiet het, of het ek dit mis gelees?
Vertel asb ?

Groete
Post Reply