Page 3 of 14
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Wed May 21, 2014 2:30 pm
by PaulM
Ongelooflik hoe intelligent daardie Orcas is.
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu May 22, 2014 3:09 pm
by FCLoretz
Lunch vir die EFF
http://mybroadband.co.za/vb/attachment.php?attachmentid=120169&d=1400758692
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu May 22, 2014 3:14 pm
by Fanta300
Eish, en hulle kry (nie verdien nie) R80 000.00 per maand
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu May 22, 2014 3:14 pm
by FCLoretz
Nasionalisering van die myne moet seker erens begin?
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri May 23, 2014 9:08 am
by FCLoretz
http://mybroadband.co.za/vb/attachment.php?attachmentid=120231&d=1400783107
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri May 23, 2014 9:51 am
by Piet Pille
Bwahahaha.
Sal nie verbaas weees as daai man die verdrink fake nie...
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri May 23, 2014 9:58 am
by PaulM
Pieter Vorster wrote:Bwahahaha.
Sal nie verbaas weees as daai man die verdrink fake nie...
Wie weet, dalk is dit nou al die vierde keer hierdie week dat hy "verdrink" het....

Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri May 23, 2014 12:52 pm
by Gawie(13mm)
Daai man gaan dit nie maak. Albei die dames is dan vañ die EFF. Hulle weet nie of hul moet blaas en of hul moet suig nie.

Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri May 23, 2014 12:59 pm
by Piet Pille
Gawie(7mm) wrote:Daai man gaan dit nie maak. Albei die dames is dan vañ die EFF. Hulle weet nie of hul moet blaas en of hul moet suig nie.

Ek dink as die een blaas en die ander een suig sal hulle defnitief die sirkulasie weer aan die gang kry
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Fri May 23, 2014 2:47 pm
by Gawie(13mm)
Daai perd het hom klaar dood geskruk toe die dames begin blaas en suig. Hul hou hom nou net kunsmatig aan die gang.

Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue May 27, 2014 8:27 am
by FCLoretz
http://d24w6bsrhbeh9d.cloudfront.net/photo/aWZ5Qyd_460sa.gif
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue May 27, 2014 9:34 am
by Johan Nel
Sit 'n nuwe dimensie aan die uitdrukking om iets "vir 'n spin te vat".
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue May 27, 2014 10:42 am
by Wouter Roets
Manne
Wat dink julle het hulle gedrink?
Groetnis
Wouter
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue May 27, 2014 10:46 am
by Nickvn
Te veel….

Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue May 27, 2014 10:47 am
by FCLoretz
Ek weet nie maar ek wil ook he
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Tue May 27, 2014 1:16 pm
by SV MAD (Henk)
Miskien was dit die russiese weergawe van 'n Smirnoff Spin! Kom ons noem dit n Vodka F0kof!
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu May 29, 2014 8:09 am
by FCLoretz
http://i.imgur.com/TSMthbT.jpg
http://mybroadband.co.za/vb/attachment.php?attachmentid=121435&d=1401302100
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu May 29, 2014 10:44 am
by FCLoretz
http://mybroadband.co.za/vb/attachment.php?attachmentid=121521&d=1401352964
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu May 29, 2014 11:13 am
by Geno
https://fbcdn-sphotos-g-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xap1/t1.0-9/10346229_901684659845258_8769077909507551472_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xfp1/t1.0-9/10306459_901683786512012_3208047658812122605_n.jpg
https://scontent-a-mxp.xx.fbcdn.net/hphotos-xpa1/t1.0-9/1907990_900633566617034_7781685754809650253_n.jpg
https://scontent-a-mxp.xx.fbcdn.net/hphotos-xpf1/t1.0-9/10363869_900501336630257_2899743965494572958_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-h-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xpf1/t1.0-9/10338334_900162896664101_7494040148509613946_n.jpg
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu May 29, 2014 2:39 pm
by FCLoretz
http://i60.tinypic.com/34tdax0.jpg
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu May 29, 2014 3:33 pm
by FCLoretz
http://mybroadband.co.za/vb/attachment.php?attachmentid=121607&d=1401369855
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Thu May 29, 2014 3:48 pm
by FCLoretz
http://i1281.photobucket.com/albums/a519/GreenGorilla1/hell_zps2ef07e48.jpg
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Sun Jun 01, 2014 8:13 am
by FCLoretz
http://asset-e.soup.io/asset/7384/9635_eab6.gif
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Mon Jun 02, 2014 11:43 am
by FCLoretz
http://i.imgur.com/OSZDVG3.gif
http://i.imgur.com/GX6mC2I.gif
http://i.imgur.com/Qawy8L8.gif
Re: Snaakse/grappie fotos
Posted: Mon Jun 02, 2014 11:47 am
by FCLoretz
http://mybroadband.co.za/vb/attachment.php?attachmentid=122385&d=1401693201