Page 3 of 3

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Thu Apr 09, 2015 8:34 pm
by Xplicitly
Dis goeie nuus. So ek gaan n paar in my sak he.

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Wed May 06, 2015 8:43 pm
by andrem
Jakkalsgat wrote:More al die jagters

Soos julle kan sien is Jakkalsgat se 1ste pryslys vir 2015 reeds beskikbaar.

Ons het soos in die verlede baie Springbokke om te jag en hierdie jaar ook 'n goeie klomp Gemsbokke.

Hoop ek sien julle in die jagveld.

Groete
Jaco Stander
Naand kan u vir my besonderhede stuur na andrem@lightstone.co.za
Dankie

Andre

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Fri May 08, 2015 9:06 am
by Jakkalsgat
More Andre

Jammer om jou mee te deel maar ons is totaal en al vol bespreek vir die seisoen met 'n waglys wat kansellasies vol maak, daar is dus geen nut daarin om pryslys te stuur nie. Ek sal jou net valshoop gee.

Groete
Jaco Stander

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Sun Aug 16, 2015 8:48 am
by nibo
:police:

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Tue Aug 18, 2015 10:27 am
by Jakkalsgat
More Nibo

Wat polisieer jy? Is daar iets waarmee ek kan help?

Groete
Jaco

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Tue Aug 18, 2015 5:11 pm
by nibo
Jakkalsgat wrote:More Nibo

Wat polisieer jy? Is daar iets waarmee ek kan help?

Groete
Jaco

Ha ha Jaco, het slae gekry toe 'polisieer' ek sommer al (6) :o my posts… :laugh:

(Dankie vir jou email, jy is een van die min mense wat moeite gedoen het op 'n navraag, ons kontak jou dan later oor volgende jaar se skiet).

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Tue Aug 18, 2015 5:14 pm
by Jakkalsgat
Als reg, Nico, kontak my gerus in November!