Page 3 of 3

Re: Kleiduif Skiet

Posted: Tue Aug 21, 2012 12:38 pm
by Triple2
Het die naweek vir die eerste keer probeer kleie skiet. Ek het amper geen ondervinding met haelgewere nie, so dit was taamlik aanpassing. Het met geleende o/u geskiet.
Baie lekker sports, veral as jy eindelik iets raak skiet.
Na 2 rondtes trap(50 skote), is my wang been en skouer taamlik seer.
Moet ek maar net gewoond raak daaraan, of is daar n truuk?
Groete
D

Re: Kleiduif Skiet

Posted: Tue Aug 21, 2012 12:41 pm
by Beyers
Trip2
'n Haelgeweer wat jou nie pas nie byt seer
Beyers

Re: Kleiduif Skiet

Posted: Tue Aug 21, 2012 12:44 pm
by Triple2
Ek kom so agter Beyers. Sal bietjie by jou uitkom vir raad.
Groete
Devan

Re: Kleiduif Skiet

Posted: Tue Aug 21, 2012 2:05 pm
by Kerneels S.
Manne!!
Ek soek 'n masjien wat kleie gooi. Wie in SA verkoop die goed. Ek wil op die plaas gebruik. Wat kos die goed?
Groete

Re: Kleiduif Skiet

Posted: Tue Aug 21, 2012 2:28 pm
by Pvdw
S&O het 'n nice een. Jy sit op hom en gooi die kleie vanaf 'n stoel wat aan die masjien vas is. As ek reg is was hy so rondom R1700.00

Re: Kleiduif Skiet

Posted: Tue Aug 21, 2012 8:05 pm
by blaser
Kerneels wil jy n elek masjien he of n hand masjien die beste hand masjien is n oupa jasper
Ek weet daar is twedehandse masjiene hier by ons beskikbaar

Re: Kleiduif Skiet

Posted: Wed Aug 22, 2012 7:34 am
by Kerneels S.
Remington
Baie dankie ek sal jou 'n pm stuur.
Groete

Re: Kleiduif Skiet

Posted: Sun Oct 20, 2013 11:30 am
by sako223
MORE MANNE

EK SIEN DAAR IS PAAR MANNE WAT SKIET PLEK SOEK OM PAAR KLEIE TE SKIET.EK EN N MAAT VAN MY HET SO JAAR TERUG N KLEI BAAN OP BLOEMHOF NW GEBOU.DAAR IS N TRAP BAAN EN SKEET BAAN MET LIGTE SO ONS SKIET BAIE AANDE SO NA SONONDER.JULLE IS WELKOM OM SAAM TE KOM SKIET ,AS EK NET KAN UITVIND HOE OM FOTOS TE PLAAS DAN SIT EK PAAR OP VAN DIE BAAN.
SUKKEL NOG MET AL DIE FUNKSIES VAN DIE FORUM ,MAAR KONTAK MY AS JUL BELANG STEL.DIE BAAN IS GEREGESTREER MET ALLE NODIGE PAPIER WERK ENS,M.A.W DIE SKIETE TEL OOK SOMMER VIR JOU S.A.JAGTERS EN SPORTSKUT STATUS.

Re: Kleiduif Skiet

Posted: Sun Oct 20, 2013 9:26 pm
by JTM
Ek kannie wag vir my lisensie nie. Dan wil ek ook so paar kleie laat spat.

Re: Kleiduif Skiet

Posted: Mon Oct 21, 2013 5:43 pm
by sako223
HET POST GEPLAAS ,MAAR SUKKEL MAAR HOE WAAR EN WANNEER.HET VAN NUWE KLEIDUIF BAAN OP BLOEMHOF NW VERTEL,HOOP JULLE KRY HOM.