Page 3 of 3
Re: Indian Myna roep
Posted: Tue Jan 22, 2013 2:08 pm
by Schalk75
Het iemand hom nog? Ek het hom nog nie gekry nie. Asseblief man.
Groete
Re: Indian Myna roep
Posted: Tue Jan 22, 2013 3:45 pm
by smitjs
Asseblief my ook!
smitjsbyvodamail.co.za
Re: Indian Myna roep
Posted: Wed Jan 23, 2013 12:36 am
by Rotty
Hi ek is nuut en like die idee mag ek ook asb die klankie kry
blief
kapla101@gmail.com
ek se solank dankie "skimp"
Re: Indian Myna roep
Posted: Wed Jan 23, 2013 11:54 am
by Sarel
Re: Indian Myna roep
Posted: Thu Jan 24, 2013 12:50 pm
by Rotty
Dankie mnr.
Ek gan rerag da na kyk
Re: Indian Myna roep
Posted: Tue Jan 29, 2013 10:47 am
by Varminter-308
Dankie Sarel
Sal gaan loer.
Groete
Re: Indian Myna roep
Posted: Sun Aug 10, 2014 2:58 pm
by Gert Jan
Middag Manne.
Het enige iemand toe resultate gekry met die klank?
Groete
Re: Indian Myna roep
Posted: Tue Aug 26, 2014 9:52 pm
by Bateleur
Goeie Vrek,
Laas week het my Jack Russel hom amper self in 'n Ander dimensie geskrik toe hy by sy kos bak kom en die Indian Myne begin vir hom blaf ek het was net te laat om die mannetjie te skiet, hy is ongelooflik uitgeslape sukkel al 'n geruime tyd om die te skiet sal graag die Myna geluid op my Foxpro wil laai en om 'n proefneming te doen
Re: Indian Myna roep
Posted: Wed Aug 27, 2014 9:43 am
by Capt. Yoda
Bateleur wrote:Goeie Vrek,
Laas week het my Jack Russel hom amper self in 'n Ander dimensie geskrik toe hy by sy kos bak kom en die Indian Myne begin vir hom blaf ek het was net te laat om die mannetjie te skiet, hy is ongelooflik uitgeslape sukkel al 'n geruime tyd om die te skiet sal graag die Myna geluid op my Foxpro wil laai en om 'n proefneming te doen
Skiet n ander een dan gebruik jy hom as n decoy daar naby die honde kos.Vat sommer n stuk draat of welding rod en maak hom mooi regop staan dan wag jy vir die kos dief. Hulle verdra nie vreemde Myna's naby hulle nie
Re: Indian Myna roep
Posted: Wed Aug 27, 2014 11:52 am
by RUPERT
Het iemand al die roepe beproef en dalk beskikbaar vir n man wat baie in sy omgewing het.Ek sien baie pret met die idee
Re: Indian Myna roep
Posted: Wed Aug 27, 2014 2:22 pm
by win270
Ek't nou die dag geluister na 'n praatjie oor die Indian Myna. Hulle is 'n groterwordende plaag oor groot dele van die aardbol. Oefen maar gerus met die windbukse waar jul mag skiet. Natuurlik wil mens hul steeds "eerste skoot, morsdood" skiet.
Re: Indian Myna roep
Posted: Wed Aug 27, 2014 3:10 pm
by Johan Reyneke
win270 wrote:Ek't nou die dag geluister na 'n praatjie oor die Indian Myna. Hulle is 'n groterwordende plaag oor groot dele van die aardbol.
En dan kry jy nog die onnosele mense wat die goed as troetel voëls aanhou
Re: Indian Myna roep
Posted: Wed Aug 27, 2014 8:01 pm
by Proudprado
Moet net nie die voëls met Indian minors verwar nie. Die goed se ouers raak nogal kwaai. Indian miners raak ook nogal nukkerig, selfs al gebruik jy 'n windbuks om hulle te klap.
Re: Indian Myna roep
Posted: Thu Aug 28, 2014 8:45 am
by Frikkiedbr
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... yna#p48458
Hi julle,
Wel ek het baie goeie terugvoering gekry van die klank, hy werk soos n..........

Ek stel net voor as julle nog beter resultate wil he dan moet jy gebruik maak van myna decoy..........
Groete.
Michiel.
https://www.dropbox.com/s/pxyyu1jg730lw ... 0myna1.mp3
Re: Indian Myna roep
Posted: Thu Aug 28, 2014 9:07 am
by Frikkiedbr
Nog een vir julle manne
Ek weet nie of Geno dit weer kan beskikbaar stel nie
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=93&t=16828
Manne,
In plaas van emails en SMS'e stuur, kan julle sommer net die klanke hier aflaai:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/497 ... stress.wav
https://dl.dropboxusercontent.com/u/497 ... rk%201.mp3
https://dl.dropboxusercontent.com/u/497 ... rk%202.mp3
Re: Indian Myna roep
Posted: Thu Aug 28, 2014 9:28 am
by Capt. Yoda
Ek gaan die naweek weer bq my Myna decoy af stof
Re: Indian Myna roep
Posted: Thu Aug 28, 2014 9:46 am
by Piet Pille
Re: Indian Myna roep
Posted: Sat Mar 14, 2015 8:10 am
by Fluffa
Môre manne en dames,
Ek het sopas die Mynah klanke van Sale Se post
http://www.nixonaudio.com/Myna/ afgelaai op my iPad. My getroue tuinjag maat, my kat Fluffa, raak heeltemal jittery van opgewondenheiid. Ek gaan nou-nou uit om te probeer. Sal later terugvoer gee.
Re: Indian Myna roep
Posted: Sat Mar 14, 2015 9:55 am
by Boskamper
Die myna's hier hou lae profiel as ek tuis is, klop van tyd tot tyd een wat dit te naby waag.
Het die klanke afgelaai en geluister, gaan as rington probeer oplaai, het iemand hier dit al gedoen.
Re: Indian Myna roep
Posted: Sun Mar 15, 2015 7:40 pm
by Fluffa
Naand almal,
Ek het die klanke teruggespeel op my foon, mooi netjies staangemaak langs die hoenderkamp waar die bliksems kom lêpille steel.
Geen sukses tot dusver Saterdag middag heeltyd probeer. Ek moet byvoeg, die wind was taamlik sterk so die klank was seker nie te duidelik tussen die bloekom bome se blare se geraas.
Ek gaan vroegoggend weer probeer.
Re: Indian Myna roep
Posted: Sun Aug 09, 2015 11:36 pm
by QG18de
Manne.
Dis vir my lekker om al die planne te sien om die mynas bietjie minder te maak. Ekt hulle so geskiet dat as ek net my deur oopmaak dan vlieg hulle. Ek kon later nie meer nader as 50meter aan een kom nie. Slegs die vars uitgebroeides het my toegelaat om nader te kom omdat hulle my nog nie geken het nie! Ek en 'n vriend het gesamentlik tussen ons twee by die 80 van hulle gskiet.
Sal iemand vir my ook die myna calls aanstuur asb.
My epos adres:
jason.mitchell15@yahoo.com
Dankie!