Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Sun Jun 29, 2014 7:06 pm
Dagse Manne
Dog ek kom blaas bietjie lewe in die Grootwild Kalibers afdeling.
Ek le in die naweek in die bed met n verkoue wat my nie wil los nie, toe dog ek ek werk so bietjie aan een van my projekte wat ek hierdie jaar wil aanpak.
MAGNUM MAUSER AKSIE
EK deel sommer met julle so paar sketse van die eerste rof ontwerpe maar is heelwat goed wat ek wil verfyn. komentaar welkom
EKt die aksie se ontwerp van verskeie Magnum aksies se spesifikasies getrek- Vektor, Rigby/Mauser, Brevex, Granite Mountain, BBK, Brno/CZ
So paar afmeetings van my ontwerp
Totale aksie lengte - 246mm
Aksie hoogte (vanaf voorskroef tot boonste brug) -50mm
Voorste Ring dimensie - 40mm
Agterste ring dimensie - 36mm
Laai port/opening -103mm (groot geneog vir .505Gibbs)
Totale afstand tusssen center van die aksie skroewe -221mm
Slot diameter - 19mm
Slot lugs diameter - 25.5mm (diameter) x14mm(hoogte) x13mm breedte
Ek't die Square Bridges hoer gemaak sodat ek dit later kan laer mill as ek op die scope mounts besluit het.
Ekt laasweek my metaal sertifikaat van die metalurg af terug gekry - die alloy metaal wat ons invoer se spesifikasies/toets uitslae is onglooflik. Die trek sterkte van die metaal nadat dit verhard is tot 41RC is om en by 178 000PSI kan kan selfs op gejaag word na 200 000psi ( maar dan begin die parte te hard word met verharding). Die aksie sal n veiligheids faktor het van 2:1 - jy kan probeer om 2x max lading in jou dop probeer kry en skiet voor die lugs begin inskop in die aksie. Faktor is rofweg uitgewerk met n max lading van 64 000PSI.
Groete en lekker naweek verder
Ralph jr.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m1_zps837591b2.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m4_zps2d65d10f.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m2_zpsd50b2039.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m5_zps748fa671.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/m3_zps6c659dc8.jpg[/image]