Page 3 of 4
Re: Geelstert
Posted: Mon Apr 20, 2015 12:15 pm
by Chevvy SS
Hier is baie snoek oppad Tau.
Re: Geelstert
Posted: Mon Apr 20, 2015 12:19 pm
by tau
Chevvy SS wrote:Hier is baie snoek oppad Tau.
EK hoor Stompneus het vis, hoop hulle kom 'n slag huistoe. Dassen het BAIE lanklaas goeie snoek gehad. Maar ek soek mos eintlik die Geelstert. SO die water moet nou eers warmer raak vir die Geelstert. BAIE walvisse om die eiland soos in hondrde. Baie Anchovy en kril in die water, so die SNoek se awesigheid is vreemd met al die kos hier vir hulle.
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 06, 2015 3:48 pm
by tau
Lekker Saterdag visgevang tot my Pa se spinner ieweres gehak het aan die engines en toe helemal omswaai en my in die nek haak. EK het nog so twee visse gevang, maar toe is dit dokter toe vor 12:00. So treble laat hom nie eens duike indruk met 'n sidecutter nie, kon gelukkig by 'n ander boot 'n boltcutter kry. Ons wou hom self deurdruk, maar hy wou nie. Dit was oorspronklik 'n treble hoek. Die dokter het ook probeer, maar geen kans nie en moes toe bietjie sny en die hoek is toe uit. Die "hoek" van die VMC 3/0 treble hoeke se punte is baie naby aan 90grade. Elkgeval darem 10 mooi Geelsterte gevang.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/hoek%201_zpseibkwduy.jpg
Terwyl my swaer die kiekie neem toe slaan ek 'n Geelstert.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/hoek%202_zpsee4amsd1.jpg
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 06, 2015 3:53 pm
by ruaanb
Eina pyn.....
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 06, 2015 5:07 pm
by Piet Pille
John- Jy gee 'n nuwe betekenis aan body piercing.
Een aand in Kaapstad uit so en jyt 'n nuwe mode gier binne 48uur......
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 06, 2015 5:52 pm
by tau
Piet Pille wrote:John- Jy gee 'n nuwe betekenis aan body piercing.
Een aand in Kaapstad uit so en jyt 'n nuwe mode gier binne 48uur......
Ek is mos juis hoog modiees...
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 10:36 am
by tau
Gister die dik geslaan soos ons hier in die Kaap sal se.
Eers 09:00 gelaunch en rustig uitgery na die vis waters. Na die week se helse storms het ek geweet die vis gaan vreet as die see sak, maar kon nie dink dit sou so mal wees nie. Water was te koud, water te groen en suid-oos het te lank gewaai volgens kenners, maar as vis honger is vang jy lekker. al die vis se pense was OORVOl Anchovies.
Quota dag gehad en asemrowende gevegte gehad op my ligte gery teen van die vis in kouer kolle water.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/stert%206_zpsyu3yttqf.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/stert%205_zpszjvjbsor.jpg
Nie aldag dat jy die fish hatches so vol maak nie.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/stert%203_zpsuhaszk6q.jpg
Vars uit die see op die vuur.
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 10:41 am
by henried
Dis mos nou lekker.
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 11:04 am
by OupaZA
Baie geluk!!
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 11:07 am
by Nickvn
Goed gedoen Tau, dit lyk lekker. Geniet dit.
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 11:49 am
by sako 30-06
Baie geluk, nie elke dag wat n mens hulle so vang nie.
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 11:53 am
by Sarel
Pragtige visse...... lekker eet!!
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 11:59 am
by Chevvy SS
Lekker man!
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 12:26 pm
by tau
Dankie manne. Ja nee daai dae wat jy mombak(niks vang nie) word dan vinnig vergeet. Nou net met iemand gepraat wat op die water is....nog nie een vis nie. Show is over!!!!! Snaaks hoe vis se patrone werk.
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 12:33 pm
by Finfan
Baie geluk met die geelstert vangste. Het my laaste so 3 maande terug geeet wat Januarie gevang was.
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 1:40 pm
by Marc
Mooi vangste ! Daai piercing van jou nou l pos gevat by die jeug

Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 2:49 pm
by 888stefler
Meeensssseee maar dis lekker!! Geluk met die vangs!
Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 2:57 pm
by tau
Marc wrote:Mooi vangste ! Daai piercing van jou nou l pos gevat by die jeug

Nee wat hulle tattoo's lyk nou maar vaal.

Re: Geelstert
Posted: Mon Jul 27, 2015 5:23 pm
by Lourens Louw
Tau geluk met daai quota. die manne het gesukkel vandag lockjaw dik gevreet van die anchovies.
wonder wanneer die snoek weer by dassen gaan draai.!
Re: Geelstert
Posted: Tue Dec 27, 2016 11:00 pm
by tau
Ag so paar kiekies van die laaste paar dae. //uploads.tapatalk-cdn.com/20161227/c093a49c895d13187b5b8e85baca90f5.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161227/1832998874fdbe38ea700d1529aab338.jpg
En monster Snoek, nie baie nie net genoeg.
Re: Geelstert
Posted: Wed Dec 28, 2016 1:08 pm
by Gawie(13mm)
Lekker man.
Sien jy het daai nuwe suit sommer vinnig ingewy.

Re: Geelstert
Posted: Wed Dec 28, 2016 9:03 pm
by tripodmvr
Mooi spinnekoppe daardie.
Re: Geelstert
Posted: Thu Dec 29, 2016 8:56 am
by Sean3006
Hi Tau
Did you catch the tail at Struisbaai or Dassen Island?
Regards
Sean
Re: Geelstert
Posted: Thu Dec 29, 2016 9:41 am
by tau
Dassen Island, total luck. Was busy darting Hotties. Swam back out of kelp with 2 fish to my bouy. Whilst I was busy putting fish on srtinger 5 Yellowtail swims past me. Had to load gun, get fish of leader of spear and then proceeded to dart Yellowtail. VEry lucky moment.
Struisbaai is on fire at the moment. Dassen just Snoek en Hotties.
Re: Geelstert
Posted: Thu Dec 29, 2016 9:42 am
by tau
Gawie(13mm) wrote:Lekker man.
Sien jy het daai nuwe suit sommer vinnig ingewy.

Jip, luuks en warm.