Dubbel kajuit diesel verbruik

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by sako 30-06 »

Jan-Hendrik wrote:EK WEET EK GAN NOU NIE AS "HOOF TROS TOKKELOS" GESIEN WORD[VERAL ONDER DIE HILUX EN RANGER MANNE NIE] MAAR EK IS DIE TWEEDE EIENAAR VAN MY 250D ISUZU "97.
DIE BAKKIE IS IN N PUIK KONDISIE EN EK KRY 16.1 KM/L...
Wel dit is baie goed,maar doen my asseblief n guns en stuur vir my van daai lekker grassies. :laugh:
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by VdWalt »

Ek het gister Rustenburg toe en terug gemiddeld 11km per lt met die Pajero Sport 2.5 Auto
gekry wat ek glo nie te sleg is vir 4x4. Hier in JHB rond kry ek so 8-9km per lt.
Hy sal seker nog beter raak soos ons aangaan.
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by Dawie »

sako 30-06 wrote:
Jan-Hendrik wrote:EK WEET EK GAN NOU NIE AS "HOOF TROS TOKKELOS" GESIEN WORD[VERAL ONDER DIE HILUX EN RANGER MANNE NIE] MAAR EK IS DIE TWEEDE EIENAAR VAN MY 250D ISUZU "97.
DIE BAKKIE IS IN N PUIK KONDISIE EN EK KRY 16.1 KM/L...
Wel dit is baie goed,maar doen my asseblief n guns en stuur vir my van daai lekker grassies. :laugh:
Ek het ook al 16.1km/l met my ou Isuzu 2.5 SWB (430 000km) op die lang pad gekry, met GPS getoets, maar ek het baie stadig gery.

Hoe 'n ou ry is 'n baie groot faktor met brandstof verbruik
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by sako 30-06 »

Dawie wrote:
sako 30-06 wrote:
Jan-Hendrik wrote:EK WEET EK GAN NOU NIE AS "HOOF TROS TOKKELOS" GESIEN WORD[VERAL ONDER DIE HILUX EN RANGER MANNE NIE] MAAR EK IS DIE TWEEDE EIENAAR VAN MY 250D ISUZU "97.
DIE BAKKIE IS IN N PUIK KONDISIE EN EK KRY 16.1 KM/L...
Wel dit is baie goed,maar doen my asseblief n guns en stuur vir my van daai lekker grassies. :laugh:
Ek het ook al 16.1km/l met my ou Isuzu 2.5 SWB (430 000km) op die lang pad gekry, met GPS getoets, maar ek het baie stadig gery.

Hoe 'n ou ry is 'n baie groot faktor met brandstof gebruik
Wel dan is dit baie goed.
As jy se stadig hoe stadig bedoel jy?

So die ouer Isuzus se brandstof verbruik was beter as die nuwe modelle.
n mens sal dink met tegnologie moet dit verbeter.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by Stefan764 »

Dawie wrote:
sako 30-06 wrote:
Jan-Hendrik wrote:EK WEET EK GAN NOU NIE AS "HOOF TROS TOKKELOS" GESIEN WORD[VERAL ONDER DIE HILUX EN RANGER MANNE NIE] MAAR EK IS DIE TWEEDE EIENAAR VAN MY 250D ISUZU "97.
DIE BAKKIE IS IN N PUIK KONDISIE EN EK KRY 16.1 KM/L...
Wel dit is baie goed,maar doen my asseblief n guns en stuur vir my van daai lekker grassies. :laugh:
Ek het ook al 16.1km/l met my ou Isuzu 2.5 SWB (430 000km) op die lang pad gekry, met GPS getoets, maar ek het baie stadig gery.

Hoe 'n ou ry is 'n baie groot faktor met brandstof verbruik
Nie as jy n ses silinder petrol ry nie oom Dawie hehehehe...

Ekt op universiteit n 2.8TD Isuzu gery en daai bakkie moes jy donnors hard ry om onder 12km/liter te kry. Isuzu was nog altyd redelik voor in die koor as dit by brandstof verbruik kom.

Nou in Meimaand na Louis102 toe met my pa se nuwe 3.0 Isuzu en hy het ons nooit onder 10km/lt gegee nie teen 155km/h met die speed control aan en ook n spul vleis op die bak.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
M98mauser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by M98mauser »

Kom ek gooi n klip in die bos. Maar ek is seker Toyota het so paar jaar gelede Isuzu oorgekoop vir die D Teq Enjins, So alle Toyota's het eintlik maar die Isuzu D Teq enjin in. Self ry my vrou KB250LE 10km/l. LAngpad stad Trailer sleep dit is maar waar ons uitkom. My vriend het 2.2 Ranger en hy kry so 12km/l maar moet net nie iets sleep nie dan drop hy bietjie.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by ROBBIE1 »

Toyota is verseker nie die ligste as hy nie bietjie getoor word nie, ekt ook n ou 1998 2.8DT Izuzu, hy loop nou nog 13km/lt.

Maar, Toyota bly ma Toyota manne.
Bosvark Kzn
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sat Mar 22, 2014 5:12 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by Bosvark Kzn »

My 2011 Hilux 3.0d4d d/c 4x4 doen gemiddeld 11.6 km/l, dit is met die Dastek Unichip, voor die chip was die verbruik gemiddeld 10.2 km/l.
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by Dawie »

Ek dink dit was onder 100km/h met kliphard gepompde bande.

Die nuwer Isuzu's is baie groter as die modelle van die 80's en 90's. My pa het 'n nuwer 2.5 so het 'n vriend van my ook gehad. Die nuwes (2.5 met compensator) is luier en swaarder op brandstof as die oues sonder die compensator. Parkeer 'n slag 'n nuwe langs die oues. Ek DINK hulle sal ook swaarder (gewig) wees en meer windweerstand hê.
Peruvs72

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by Peruvs72 »

My 2.5 triton gee my 11.34 km/l oor die laaste 35000km gemeet. Onlangs 'n article in een van die kar tydskrifte gelees en die Isuzu was die beste met branstof verbruik
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by Wouter Roets »

M98mauser wrote:Kom ek gooi n klip in die bos. Maar ek is seker Toyota het so paar jaar gelede Isuzu oorgekoop vir die D Teq Enjins, So alle Toyota's het eintlik maar die Isuzu D Teq enjin in. Self ry my vrou KB250LE 10km/l. LAngpad stad Trailer sleep dit is maar waar ons uitkom. My vriend het 2.2 Ranger en hy kry so 12km/l maar moet net nie iets sleep nie dan drop hy bietjie.
Mauser jy is reg die enjens is dieselfde(blokke) maar met verskillende heads en manifolds. Dit is ook hoekom hulle anders klink.

My 3-0D4D DC 4x4 so computer se dat ek gemiddeld 10,1km/l gekry het oor 20 000km tot dusver. Wanneer ek die sommetjie self maak by die petrolpomp dan is die verbruik nader aan 9km/l. Ek glo die Racechip is die oorsaak vir die verskil. My speedo is besonders akkuraad en wys 195km/h wanneer my GPS spoed 191km/h is. Baie waar wat n lid vroeer gese het dat die meeste voertuie overread en hierdie die brandstof verbruik syfers baie beter laat lyk as wat werklik die geval is.

Ons het n wye verskeidenheid bakkies in ons maatskappy en in die dieselverbruik katogorie en rygerief/hanterings department klop niks die Amaroks nie. Ons het beide n 2.0 biturbo's en enkelturbo's in die vloot. Met herverkoop doen hulle ook nie sleg nie maar die Toyota's bly die wenners. Hierdie is n groot konsidirasie met die koop van n voertuig want die paar liter wat die een ligter is as die ander maak nie op vir die prysverskil die dag as jy hom inruil nie. Ons het ook die nuwe 2.5 DC Hilux wat gemaklik 1,5l/100km beter gee as die 3.0.

Terloops ek het n V6 4.0 DC gehad wat gesukkel het om by 5km/l uit te gekom het met syfers meer aan die 3.5-4km/l wat aan die orde van die dag was. Hy wel uitstekende syfers gegee agterop die lowbedtrok die dag toe ek hom gerol het.

Groetnis
Wouter
Burger
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by Burger »

Peruvs72 wrote:My 2.5 triton gee my 11.34 km/l oor die laaste 35000km gemeet. Onlangs 'n article in een van die kar tydskrifte gelees en die Isuzu was die beste met branstof verbruik
My Triton 2.5did gee baie dieselfde verbruik as joune, ek kry gemiddeld 11.1km/L.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by tau »

Wouter Roets wrote:

Terloops ek het n V6 4.0 DC gehad wat gesukkel het om by 5km/l uit te gekom het met syfers meer aan die 3.5-4km/l wat aan die orde van die dag was. Hy wel uitstekende syfers gegee agterop die lowbedtrok die dag toe ek hom gerol het.

Groetnis
Wouter
My vriend het die 4.0 V6 Heritage edition met 23 000km op en wil hom trade op 'n diesel......eina. Om nou met 'n V6 Petrol voertuig te sit gaan jy huil met herverkoop.

EK dink ons almal kyk verby die Tritons, maar hoe ouer hulle word besef mens hulle doen goed en is heel betroubaar.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by andre007 »

Koelie Cruzer (Mahindra MHawk 2.2 D/C Pikup 4X4) 13km/l langpad teen 130km/h - Aircon aan.
Last edited by andre007 on Fri Aug 15, 2014 8:09 am, edited 1 time in total.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by Skolla »

Al wat ek weet is;

Jy moet n baie goeie verskoning hê om nie n Toyota te ry nie!

Nou gaan ek koes.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by Capt. Yoda »

Pel van my het n V6 Navara getjip en gedip net vir spoed.In die dorp kry hy so 4km/l oop pad as jy hom hard ry aanseinlik minder.
Van hier af Vaalwater toe maak jy tenmisnte 2 keer tank vol maar hy kom baie vinnig daar. Is gelukkig nie sy "werks" kar nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by Chevvy SS »

andre007 wrote:Koelie Cruzer (Mahindra MHawk 2.2 D/C Pikup) 13km/l langpad teen 130km/h - Aircon aan.
Dan is jy platvoet- dus goeie verbruik! :laugh: :laugh:
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Dubbel kajuit diesel verbruik

Post by andre007 »

Chevvy SS wrote:
andre007 wrote:Koelie Cruzer (Mahindra MHawk 2.2 D/C Pikup) 13km/l langpad teen 130km/h - Aircon aan.
Dan is jy platvoet- dus goeie verbruik! :laugh: :laugh:
Neewat Chevvy hy loop n gemaklikke 160km/h rondom so 3000 revs en dan kry jy nog so 11kms/l
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Post Reply