Page 3 of 30

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Jan 26, 2015 2:12 pm
by Vaaljas
Dewitt wrote:
Dewitt wrote:
Witpietskiet wrote:Abrie Smit - 5
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11
G&G - 2 kills / 1 Nag
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
Totaal:
174

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Jan 26, 2015 2:23 pm
by NicoSmit
nou sit julle nie fotos op nie?

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Jan 26, 2015 7:16 pm
by Dwayne VDBP
2 jakke een aand

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Jan 26, 2015 7:28 pm
by HennieC
Vaaljas wrote:Abrie Smit - 5
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11
G&G - 2 kills / 1 Nag
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 2 / 1 aand
Totaal:
176

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Jan 26, 2015 7:59 pm
by NicoSmit
Gr0oTjAgtEr wrote:2 jakke een aand
lekker Dwayne lyk daai nuwe stoel werk lekker

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Jan 26, 2015 8:02 pm
by Dwayne VDBP
Dankie nico hy werk leker so paar veranderinge vandag gedoen sal more en woensdag kyk of hy werk.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Jan 26, 2015 9:27 pm
by uitenwaj
Abrie Smit - 5
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11
G&G - 2 kills / 1 Nag
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 2 / 1 aand
uitenwaj - 8 / 1 aand
Totaal:
184

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Jan 26, 2015 11:18 pm
by SakoTrippel2
8 in 4 aande

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Jan 27, 2015 3:11 pm
by pieter h
Jong reun

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Jan 27, 2015 6:51 pm
by uitenwaj
Abrie Smit - 5
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11
G&G - 2 kills / 1 Nag
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 2 / 1 aand
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
Totaal:
193

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Jan 27, 2015 9:47 pm
by theedge
Dit is nou wat ons van weet - wonder wat die regte getal is hmmmmmmm

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Jan 29, 2015 12:32 am
by Dwayne VDBP
Abrie Smit - 5
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11
G&G - 2 kills / 1 Nag
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
Totaal:
194

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Jan 29, 2015 10:22 am
by rikus
Ek staan nou op
22 in 5 nagte het gisteraand weer 8 laat val

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Jan 29, 2015 10:35 am
by Abrie Smit
Darem nog so 5 geskiet oor 3 aande. Het net fotos van laaste 2. Foon se battery pap met die 3.
Kyk net daai tanne.

Loop oop.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Jan 29, 2015 10:37 am
by Geno
Geno wrote:Laat elke man net my post quote en opdateer:
Sit ook die aantal nagte by asb.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Jan 29, 2015 10:46 am
by .223 JAGTER
Ek en buurman het 5 jakke oor 2 aande geskiet nog baie in veld wat antwoord maar nie oe wys nie of hy is so ver dat jy net ogies sien en nie weet wa lyf is nie. Sal ma weer met donkermaan gaan .Dit was 3 tewe en 2 reune.Mens het darm baie moeite sodat die groenes kan vleis op die tafel he.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Jan 29, 2015 11:09 am
by brak101
Trek op 7 in 3 nagte

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Jan 29, 2015 3:29 pm
by Francois Marais
Abrie Smit - 5
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11
G&G - 2 kills / 1 Nag
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
Totaal:269

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Jan 29, 2015 3:42 pm
by stephan2
Abrie Smit - 5
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11
G&G - 2 kills / 1 Nag
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Totaal:276

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Jan 29, 2015 5:31 pm
by Abrie Smit
stephan2 wrote:Abrie Smit - 10 / 5 nagte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11
G&G - 2 kills / 1 Nag
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Totaal:281

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Jan 29, 2015 7:49 pm
by Dewitt
Kan ons rooikatte ook noem of is dit net vir jakkalse?

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Jan 29, 2015 10:01 pm
by theedge
Abrie Smit - 10 / 5 nagte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 2 kills / 1 Nag
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Totaal:281

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Jan 30, 2015 12:48 pm
by Abrie Smit
theedge wrote:Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 2 kills / 1 Nag
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Totaal:282

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Jan 30, 2015 12:51 pm
by Abrie Smit
My foto van gisteraand. Jaar en 'n bietjie reun en rooikat.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Jan 31, 2015 4:44 pm
by 222 Sako
Lyk my die Jaracal manne skiet net. ;D
Die honde het ook vanmiddag darem hulle rek vir die jaar oopgemaak. Die Jack is ñ maat van my sin, Windhonde wou nie staan vir foto.