Page 3 of 4

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Wed Oct 07, 2015 4:45 pm
by rudib
Lyk great! Ek begin solank spaar vir myne :-)

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Mon Oct 12, 2015 2:51 pm
by Ralph Badenhorst
Dagse manne

Gou vandag n toets-lopie gedoen vir die Rigby projek se Bolt Shroud thread. Die shroud thread en slot se thread moet gedurende die vervaardigings proses ge-"time" word (presies soos die oorspronklike ontwerp) om te verseker dat die parte perfek in mekaar pas en funksioneer wanneer die oorhaal aksie plaasvind.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/12065931_1038872292800226_5307902958005875314_n_zpsn2phbx2b.jpg[/image]

Nog fotos sal volg.

Groete

Ralph

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Thu Dec 10, 2015 9:28 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand Manne

Ek deel met julle die volgende Brno geweer vir dieselfde klient - ek weet dit is nou nie n Big Bore nie maar hierdie geweer vorm deel van sy versameling - 7x57Mauser

Ek sal fotos post van sy .375H&H wat more voltooi word - ook op n Brno VZ24 aksie

Groete

Ralph

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/1b_zpsvhm7g6ur.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/1a_zpslxzbchip.jpg[/image]

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Fri Dec 11, 2015 8:56 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Fri Dec 11, 2015 8:58 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Fri Dec 11, 2015 9:23 pm
by Suikermuis
Dankie vir die deel van die fotos. Dit is baie mooi!

Ek weet dis al verskeie kere gesê, maar dit bly die waarheid:
Ralph, jy mag maar!

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Mon Dec 14, 2015 7:47 am
by Witpietskiet
dis darem bitter mooi.....

Well done

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Thu Dec 17, 2015 8:43 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Sat Jan 09, 2016 2:24 pm
by NicoO
Middag Ralph, wat kos dit min of meer vir daai versiere op die 2 Rigbys saam met die barrel band?
Ek wil bietjie aan my 416 Rigby ook laat werk.
Groete

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Wed Feb 10, 2016 11:33 am
by Ralph Badenhorst
Dagse manne

Een van my drade update.

.416 Rigby waarmee ons tans besig is - hy behoort einde van die maand voltooi te wees. Ons het ook 2 pallete hout ontvang.

Groete

Ralph

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/12662663_459481430904525_5623264873871289524_n_zpspotiptgz.jpg[/image]

NicoO wrote:Middag Ralph, wat kos dit min of meer vir daai versiere op die 2 Rigbys saam met die barrel band?
Ek wil bietjie aan my 416 Rigby ook laat werk.
Groete
More NicoO

Jammer ek sien nou eers jou post - ek is maar min op die forum deesdae. Stuur my n epos na Ralphbad11@gmail.com

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Wed Feb 10, 2016 9:48 pm
by Sybrandz
Ongelooflike vakmanskap!

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Thu Feb 11, 2016 12:08 pm
by Sloet
Ek wil net sê dat hierdie sekerlik van die mooiste gewere is wat ek nog gesien het.
Ek besef ek kyk met n begeerlike oog na hulle, maar dit is hartsgewere hierdie.
Eendag as ek in staat is om so een te bekom, wil ek ook n bestelling insit by jou Ralph.

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Fri Feb 12, 2016 2:51 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Fri Feb 12, 2016 3:00 pm
by henning
Ralph

Dit wil vir my voorkom of julle meer konsentreer op groot kaliber geweere.

Bou julle ook aksies geskik vir akkuraate kompetisie geweere?

Groete
Henning

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Fri Feb 19, 2016 9:53 pm
by Ralph Badenhorst
henning wrote:Ralph

Dit wil vir my voorkom of julle meer konsentreer op groot kaliber geweere.

Bou julle ook aksies geskik vir akkuraate kompetisie geweere?

Groete
Henning

Goeie naand Henning

Ons bou kleiner/medium kalibers ook maar meeste van ons bestellings is maar die kanonne. Ons kan op aanvraag bou maar daar is klaar n paar aksies op die mark/SA wat puik is.

Manne,

ek't die laaste 2weke laataand gewerk om my .375H&H aksie ook op vorm te kry voor HuntEx.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/20160219_202015_zpsnk4ycatu.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/20160219_202032_zpsuk1ejiff.jpg[/image]

Groete

Ralph

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Sat Feb 20, 2016 7:24 am
by Andre308
Ralph Badenhorst wrote:

Ralph, ek dink jy moet nou ophou om sulke 'kaal fotos' te plaas.

Ek dink sulke kaal aksies moet verbied word onder die forum se pornografie wet...Image

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Sun Feb 21, 2016 11:44 am
by Ralph Badenhorst
Andre308 wrote:

hahaha - Section 16 van die wapenwet se ek mag hier fotos in my besit he en versprei.

Ek't gister gou my .375 loop se draad gesny en voorberei vir n Hartmann & Weiss "take-down" sisteem.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/12662677_1108599892494132_2664041131558896151_n_zpss2m8fxk3.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/943942_1108599782494143_7761738825040757504_n_zpsdyyxtwej.jpg[/image]

Groete

Ralph

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Sun Feb 21, 2016 2:57 pm
by Morne Van Der Merwe
Hi Ralph,

Ongelooflike werk wat julle doen.

Groete
Morne

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Mon Mar 07, 2016 10:47 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne

Ek werk na ure aan my projek -

Ekt laas week met die houtwerk begin en sal binnekort met die Damascus metaalwerk begin

Groete

Ralph jr

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/20160307_182804_zpscoxq5hh2.jpg[/image]

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Thu Mar 31, 2016 12:20 pm
by Ralph Badenhorst
Hopelik is die .375H&H DSB gereed vir Huntex2016. Baie afwering nog wat voorle. Kolf word vandag begin olie

Groete

Ralph

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/2016-03-31%2011.52.22_zpso6xxqqnl.jpg[/image]

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Thu Mar 31, 2016 10:43 pm
by JDKey
Daai hout is darem baie mooi.

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Fri Apr 01, 2016 1:52 pm
by Ralph Badenhorst
Van die groot parte aanmekaar gesit om te sien of als darm in orde is.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/2016-04-01%2013.41.20_zpsz5qpoqpo.jpg[/image]

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Tue Apr 05, 2016 11:42 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Tue Apr 05, 2016 11:43 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Wed Apr 06, 2016 7:18 am
by Armand Steenkamp
Dis rerig besonders mooi!!

Groetnis