Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Oct 21, 2015 4:39 pm
Hou goeie moed. Payday is om die draai
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://www.jaracal.com/
Nou kan ek rustig gaan slaap.Hugo wrote:Ok ekt gekoop.
Grapgat.BRNO (Pierre) wrote:Nou kan ek rustig gaan slaap.Hugo wrote:Ok ekt gekoop.
Hi15) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
HugoHugo wrote:Hi15) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
Kan iemand die prys verduidelik, waar is die verblyf? En is waar is die Jag?
EK lees die ding verkeerd dink ek.
Jakkalsgat wrote:1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
Dankie aan al ons borge.
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
So begin julle nou momentum gee aan die kompetisie.
R 17 200
Jakkalsgat wrote:Jakkalsgat wrote:1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
Dankie aan al ons borge.
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
So begin julle nou momentum gee aan die kompetisie.
R 17 200
Alwyn wrote:Kalahari Messe sal so outjie in gooi.....
Hierdie is net n voorbeeld... Foto van die een wat geskenk word sal laater geplaas word,
P.S Hy sal "ambidextrous" wees
Dis juis, kan mens nie enige standaard knipmes of jagmes links-om gebruik nie?goodstuff wrote:Ek dog jy kan hom links ook gebruik
Jakkalsgat wrote:Jakkalsgat wrote:Jakkalsgat wrote:1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.

R 17 600