.416Ruger ideale koeelgewig

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Stefan764 »

Geno wrote:Stef. Dis gevaarlik om koele saam jou te toets.
Man kry lelik sonbrand en sooibrand van al die Kalahari-sappies... :P
So bly jy gebruik die een. Gedink jy sal dalk die baba as verskoning aanvoer...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Stefan764 »

Hercules ek sal ook nogals dit wil weet.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Geno »

Stefan764 wrote:
Geno wrote:Stef. Dis gevaarlik om koele saam jou te toets.
Man kry lelik sonbrand en sooibrand van al die Kalahari-sappies... :P
So bly jy gebruik die een. Gedink jy sal dalk die baba as verskoning aanvoer...
Maar ek sal sterk staan en deur druk!
'n Goeie pel van my het 'n gesegde wat lui:
"Altyd versigtig, soms skrikkerig, maar NOOIT f-en bang nie!"
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Stefan764 »

Hahaha jy onthou goed
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
LJS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Fri Jul 10, 2015 5:20 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by LJS »

Ek skiet 400g Rhinos teen 2280fps]Rigby] wat baie mooi gegroep het[20mm]. Baie prakties tot op 200m. Het al heelwat herwindes gesien wat baie goed presteer het. Een ding van n 416, jy weet wanneer die koel hom tref!!! Moes eendag n kwesding skiet op 340m ook, koeel val baie maar as hy tref. Leer hom net.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote:
Stefan764 wrote:
Geno wrote:Stef. Dis gevaarlik om koele saam jou te toets.
Man kry lelik sonbrand en sooibrand van al die Kalahari-sappies... :P
So bly jy gebruik die een. Gedink jy sal dalk die baba as verskoning aanvoer...
Maar ek sal sterk staan en deur druk!
'n Goeie pel van my het 'n gesegde wat lui:
"Altyd versigtig, soms skrikkerig, maar NOOIT f-en bang nie!"

Ek kom saam as daai koele geskiet word! Laat jou PA net klaar daar n nota maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Tanto
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Wed Apr 16, 2014 12:50 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Tanto »

Goeiemore Geno,

Kon jy al die koele van Johan toets?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Arnold »

Geno, gee bietjie terugvoeer oor daai Krieke asb.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Geno »

Ek het hulle nognie geskiet nie. Ek sal laat weet sodra ek het.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Arnold »

Ek dog die ligte Krieke skiet so lekker dat jy sommer jakkalse met hulle begiin piets :)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Geno »

Ek het met die 60gr 6mm Krieke al Swartwildebees, vlakvark, jakkals en rooikat geskiet.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Geno »

So bietjie van 'n update.
Die Ruger Alaskan moes intussen plek maak vir 'n Hawkeye African in dieselfde kaliber.
Johan Kriek maak nou 'n Easy Feed Solid is 380gr wat ek glo baie netjies gaan werk as dikvel diere backup koeel.

https://i.imgur.com/YRS1U6O.jpg

Ek het S355 gebruik en op 72gr begin en net agter die voorste rif geseat.
Ladings is met Magnetospeed V3 getoets.

Teen 2400fps skop die roer nogal lekker. Ek skiet hom met die muzzlebrake, maar hy trap steeds.
Sonder die brake het die kolf al 2 maal gekraak. Hy is nou maar gebed met Devcon en pillars.

http://www.youtube.com/watch?v=0qR1gGx3fXo




72gr
2159fps
2132fps
2147fps

73gr
2181fps
2192fps
2170fps

74gr
2204fps
2223fps
2214fps

75gr
2258fps
2248fps
2248fps

76gr
2262fps
2254fps
2301fps

77gr
2270fps
2302fps
2295fps

78gr (Hier het die roer lekker begin skop)
2356fps
2320fps
2328fps

79gr
2354fps
2375fps
2367fps

80gr
2422fps
2399fps
2392fps
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by tripodmvr »

Walvisjag is wereldwyd verban. Sien jy laai nou in daardie rigting.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by DWB »

Lekker Geno!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Armand Steenkamp »

Ai ek soek dam self so n groot yster!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by ruaanb »

attapatatta!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Armand Steenkamp »

Dan sit ek hom n lekker groot demper op :-)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by DWB »

Armand Steenkamp wrote:Dan sit ek hom n lekker groot demper op :-)

Ons watch jou... :police:
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Armand Steenkamp »

Hahahaha het gewag vir die kommentaar!
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Aceofspades »

Armand Steenkamp wrote:Dan sit ek hom n lekker groot demper op :-)
En sit hom in 'n shanana chassis!


Kriek
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Frederik »

So paar fotos van die geweer asb.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Geno »

https://i.imgur.com/JJrP85S.jpg

https://i.imgur.com/gDza8op.jpg

https://i.imgur.com/ASOuWGF.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Hugov »

Daai 23 duim loop sit hom in n ander balistiese klas as die alaskan met sy 20 duim loop.
Baie nice!

Groete H
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Pappabeer »

Hugov wrote:Daai 23 duim loop sit hom in n ander balistiese klas as die alaskan met sy 20 duim loop.
Baie nice!

Groete H

Feite Hugo. S355 en 400gr teen 2400fps gebeur nie in 20” nie. Die manne oorkant die water speel lekker met CFE223 in hom, wat egter meer as die nodige perdekrag bysit.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: .416Ruger ideale koeelgewig

Post by Hugov »

Nee feite PB, Ek is tans aan die warm kant en hoes om 2350fps met n 400gr te kry met die alaskan.
Post Reply