Page 3 of 11
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Feb 20, 2016 6:16 am
by Smitstertjies
Kaptein, daai is waar. Hierdie geweer is vir jag ander kant die heilige streep. Die accubonds sal net die regte medisyne wees daarvoor.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Feb 20, 2016 10:06 am
by Capt. Yoda
Anderkant daai streep soek jy n koel wat vinniger reageer as n mono veral n solid en wat darem nog n sokker bal op 700m kan raak skiet
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Feb 20, 2016 10:24 am
by Eugene
Capt. Oblivious wrote:Anderkant daai streep soek jy n koel wat vinniger reageer as n mono veral n solid en wat darem nog n sokker bal op 700m kan raak skiet
Meeste gewere en ladings kan darem nog maklik 'n sokkerbal op 700m raakskiet, dis maar die DAG (dr_l agter geweer) wat meestal sukkel met dit!

wel, meestal in my geval.....

Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Feb 20, 2016 11:03 am
by Wouter Roets
http://www.jaracal.com/download/file.php?id=25430&t=1
Dis nou die koeel wat almal seker van droom vir langafstand jag. Uistekende BC, voorspelbare terminale verigting teen lae inpaksnelhede ens, ens. Vergeet van die sokkerbal op 700m en begin te oefen vir n golfbal. Hier kom n revolusie! Hoe om langafstandjag nog meer uitdaend te maak.
Groetnis
Wouter
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Feb 20, 2016 11:07 am
by Eugene
Wouter Roets wrote:http://www.jaracal.com/download/file.php?id=25430&t=1
Dis nou die koeel wat almal seker van droom vir langafstand jag. Uistekende BC, voorspelbare terminale verigting teen lae inpaksnelhede ens, ens. Vergeet van die sokkerbal op 700m en begin te oefen vir n golfbal. Hier kom n revolusie! Hoe om langafstandjag nog meer uitdaend te maak.
Groetnis
Wouter
Wouter, ek het erens gelees dat elke loop maar 'n effense "piesang" vorm het en dat 'n goeie geweersmid die loop so opsit dat die loop dan na onder "buig". As mens daardie koeels laai, gaan jy net seker moet wees dat jy elke rondte so insit dat die
"punt van die punt" in dieselfde rigting as jou loop buig, anders gaan daai sokkerbal nie noodlottig getref word nie....

Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Feb 20, 2016 12:50 pm
by Aceofspades
Daai een haal jy uit vir as jy die dag agter die transonic wil gaan speel.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Feb 20, 2016 1:02 pm
by Capt. Yoda
Eugene wrote:Wouter Roets wrote:http://www.jaracal.com/download/file.php?id=25430&t=1
Dis nou die koeel wat almal seker van droom vir langafstand jag. Uistekende BC, voorspelbare terminale verigting teen lae inpaksnelhede ens, ens. Vergeet van die sokkerbal op 700m en begin te oefen vir n golfbal. Hier kom n revolusie! Hoe om langafstandjag nog meer uitdaend te maak.
Groetnis
Wouter
Wouter, ek het erens gelees dat elke loop maar 'n effense "piesang" vorm het en dat 'n goeie geweersmid die loop so opsit dat die loop dan na onder "buig". As mens daardie koeels laai, gaan jy net seker moet wees dat jy elke rondte so insit dat die
"punt van die punt" in dieselfde rigting as jou loop buig, anders gaan daai sokkerbal nie noodlottig getref word nie....

Ek het weer gehoor die loop moet na bo buig vir ver skiet en dan as jy gevaarlik wil wees kan jy een van daai barrel clamps op jou roer sit dan kan jy die loop draai sodat die piesang teen die wind gaan wat dan die doel van n hoe bc koel heel uit skakel.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Feb 20, 2016 1:16 pm
by Eugene
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Wed Feb 24, 2016 2:49 am
by vanderlindedj
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160224/66e4d5728832a3e235ed5bebac881f7d.jpg
Hier is my Ou 338LM kettie.
Savage LRH
Custom kolf met Kwikbuis in
Oom Barney reflex silencer met ingeboude Muzzle Break
Ek Skiet tans 250gr Scenar (gemoly coat) teen 2780fps met 85gr S385 lot14 Normad doppe, 91.9mm TPL en het baie goeie resultate.
Ekt al bietjie gespeel met B12.7 en lekker resultate gekry wat ek sal post nog.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Wed Feb 24, 2016 2:56 am
by vanderlindedj
Hierdie gecopy van my post op ALRHA forum
Maar my ander bevinding is:
250gr Scenar met TPL 91.9mm
S385 85gr = 2759 fps
S385 88gr = 2854 fps
B12.7 95gr = 2858 fps
B12.7 97gr = 2934 fps
As ek my data als vergelyk met mekaar en QL gebruik dan kom ek by ADI AP2214 wat 97% selfde resultate gee as my B12.7 se spoed.
Maar ja B12.7 is nie so stadig soos almal dink nie, hy maak lekker druk. Ek sou B12.7 klas as S381, wat reeds by Somchem is op hul lys van Somchem Thermochemical 2011 file. Ek heg file aan.
Kyk bietjie op daai lys praat hul klaar van S395
Die Savages wys darem lekker vinnig druk op n Norma dop deur dat hy daai ringetjie slaan agter op, dan weet jy....pasop.
Ek 3 rondtes met 99gr B12.7 ook gelaai en geskiet maar daai doppe wys ooral druk, QL gee ook aan as 65000psi (soos gekalibreer met ADI AP2214)
So don't try this at home kids!!!

Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Wed Feb 24, 2016 3:16 am
by vanderlindedj
IMG_20160224_031532_405.JPG
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Mar 05, 2016 9:56 pm
by Johnnie De Wet
Het iemand al met Hornady 250gr bthp match koeëls geskiet?
Oorsee is hul so 20% goedkoper as Lapua scenars, maar hier by ons 30% duurder.
Sal ook wil uitvind hoe optimisties die .670 BC is.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Apr 23, 2016 7:36 pm
by offroad junkie
Ok. So today I bought myself the Lyman 3 die delux set with the neck sizing die in also. Now the fun starts...
With my 243 and 308 I don't just neck size. What I do is use the full size die and set it that I size the neck and just bump the case shoulder thus keeping the case on the fire form shape of the chamber.
What do you guys do with your dies?
My savage groups excellent with the Lapua 300gr scenar ammo you buy at the gunshop. Now to get set with load development.....
Should I go with 250gr or 300gr points? I'm tending to lean towards the heavier bullets for long range stability.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun Apr 24, 2016 5:51 pm
by vanderlindedj
Offroad the 250gr are best with S385 propellant, we will have to wait for a slower propellant to shoot 300gr bullets in SA.
I like to Full size with a 0.001" bump on my 338LM. I use Reddings Delux set, but will invest in future on a Type S bushing Full Sizer.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Mon Apr 25, 2016 7:18 pm
by Johnnie De Wet
vanderlindedj wrote:Offroad the 250gr are best with S385 propellant, we will have to wait for a slower propellant to shoot 300gr bullets in SA.
Ek het selfde ondervind, en dopkapasiteit is ook beter.
Almal sit en wag vir Somchem se slow-burning-wonderwerk.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun May 01, 2016 10:23 am
by offroad junkie
Johnnie De Wet wrote:vanderlindedj wrote:Offroad the 250gr are best with S385 propellant, we will have to wait for a slower propellant to shoot 300gr bullets in SA.
Ek het selfde ondervind, en dopkapasiteit is ook beter.
Almal sit en wag vir Somchem se slow-burning-wonderwerk.
Ek sien op Somchem se web blaai se nuus artikel praat hulle van middel 2016 vir die vrystelling van S405
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun May 01, 2016 10:31 am
by Smitstertjies
Ek het met Somchem se ouens by Huntex gepraat. Hulle beweer dat voor einde van die jaar die nuwe dryfmiddel op die rakke sal wees. Ons sal maar moet sien.
Ek skiet wel 300 greiners met S385. Kry so 2600vps net onder maks druk. Akkuraatheid is ook heel aanvaarbaar.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Mon May 02, 2016 10:38 am
by Speelmansjagter
Ek is in die proses van my lisensie vir myne. Huidiglik het dit vir my gelyk of die 250gr punte beter gaan werk.
Nou wonder ek of 'n man eerder moet bele in 300gr punte a.g.v die nuwe dryfmiddel wat oppad is?
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Tue Jul 19, 2016 8:45 am
by offroad junkie
Julle manne wat self laai vir julle 338 LM, watse press gebruik julle?
Ek het uiteindelik dies gekoop maar Hornady maak nie shell plate vir die 338 LM om in die Lock-N-load AP press gelaai te word nie

So ek sal maar single stage press moet kry maar weet dat sommige presse se hoogte bietjie van ñ probleem is.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Tue Jul 19, 2016 9:11 am
by Smitstertjies
RCBS Rockchucker werk lekker. Watse dies het jy gekoop?
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Tue Jul 19, 2016 10:42 am
by offroad junkie
Ek het die Lyman Deluxe 3 die set gekoop met full size/decap die asook die neck size/decap die in met natuurlik die bullet seat en krimp die.
Sal like om nog ñ collet crimping die ook te kry op ñ laterre stadium
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Tue Jul 19, 2016 2:35 pm
by Marc
RCBS Rockchucker vir my ook
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Tue Aug 09, 2016 8:56 pm
by Speelmansjagter
Ek sluit aan.....
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Tue Aug 09, 2016 8:58 pm
by Speelmansjagter
Nog enetjie...
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Tue Aug 09, 2016 9:27 pm
by Aceofspades
Koeise jaloers!
Johann Kriek