Ek kan maar net my kop skut........As daai man in daai video dink sy doppe is anneal??Vlakvark wrote:Julle moenie so met motors en goed sukkel nie,1 pan met 'n gat in gesny,'n gasstofie en jy moet kan tel tot by twaalf.Dan doen jy sommer 'n klomp doppe op 'n slag![]()
![]()
Hoop dit help ,en julle spaar sommer 'n klomp geld
Annealer bou hulp asbeblief.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
"Failure is NOT an Option"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Nee Vlakvark, dit is net soos jy dit moet doen! Dit is mos op die internet en alles op die internet is waar!
Bleddie simpel vent daai!
Hy reken seker daai vlekvrye staal tangetjie maak dit wetenskaplik! 
Bleddie simpel vent daai!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Ek het gedink dis 'n Blinkpan,wou ook vir my so een maak ,maar ek het nie so stoffie nie. en my doppe wil ek so skoon maak.Wil nie met vibreerder of ''tumblers'' sukkel nie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Daardie ou met die pan op die gasstoof het seker lank by 'n restourant gewerk waar hy spek en eiers gaargemaak het!
Die Gloeiman is die antwoord:; bekostigbaar!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 75#p463477
Die Gloeiman is die antwoord:; bekostigbaar!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 75#p463477
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Dink die is 'n beter plan, as die pan met die gat in,maar met die gloeiman hoef jy darem nie self die timing te probeer hou nie.
Last edited by Vlakvark on Sun Mar 05, 2017 9:27 am, edited 1 time in total.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Gerhardt, hierdie foto of video wat jy hierbo geplaas het, is net 'n blanck?
Kan niks sien nie.
Kan niks sien nie.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Ek kan vir julle soveel stuur as wat julle wil hê, net n ander fabrikaatDawieKotze wrote:Daai gadget is discontinued - jy kry dit nie meer in SA nie, tensy daar iewers ou stock op 'n rak lê. Die refills is wel beskikbaar.andre007 wrote:Ek stem met die 1. Die gaskannetjies kry ek vir goedkoopGeno wrote:Hier is die regte vlam:
https://ecs7.tokopedia.net/img/product-1/2015/8/31/491060/491060_d5f9ba8b-9597-4a15-8dcc-df97322f69dd.jpg
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com