2018 Jag fotos
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: 2018 Jag fotos
So paar blesbokke gister geskiet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2018 Jag fotos
Nice! Is dit die see daar agter?JVT172 wrote:So paar blesbokke gister geskiet.
Groot droom van my om iets teen die kus te jag!
Goed, beter, 6millimeter!
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: 2018 Jag fotos
Geno wrote:Nice! Is dit die see daar agter?JVT172 wrote:So paar blesbokke gister geskiet.
Groot droom van my om iets teen die kus te jag!
Hi Geno.
Jip dit is.
Jy hoor die branders die heeltyd breek.
Stukkie paradys!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: 2018 Jag fotos
Geno wrote:Baie nice! Julle is geseënd om dit te kan ervaar!
Dis op ons agterstoep.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2018 Jag fotos
My eerste gemsbok, Douglas area die naweek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Wes261
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Jul 05, 2016 9:22 am
Re: 2018 Jag fotos
My pa (OomMatt) se droom Bosbok jag het toe plaas gevind. Baie geluk my pa op 'n uitsonderse bosbok
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: 2018 Jag fotos
Dankie seun
Nou ja , so gebeur dit maar ………. het gese ek soek iets spesiaal , en daar kry ek hom.
Het by Safari kamp gekom , uit gepak , gewere geskiet om seker te maak , en PH vra of ons maar kan gaan kyk wat gee die veld.
Het die bok Donderdag oggend met intrap gesien , maar kon net nie skoot kry nie , Danie se toe vir my die is n besondere bok , waarna daar en dan besluit was om hom voluit te jag.
Die bok gesien weer die middag , Vrydag oggend en middag , Saterdag oggend nie , maar wel die miggad , laaste dag , laaste uur , en alles was toe net reg.
Verseker geseend , met geluk aan my kant
Meet 16.5"

It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 2018 Jag fotos
Baie geluk almal.
Bosbok is soos n 270...
baie spesiaal!
Bosbok is soos n 270...
baie spesiaal!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3605
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 2018 Jag fotos
99 Kg uitgeslag.
375 H&H
375 H&H
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 2018 Jag fotos
Dit was my groot voorreg om die jaar een van my droombokke te kon gaan jag. Nog van kleins af droom ek oor die Lechwe en toe gaan kuier ek by 'n vriend en daar hang een in sy trofeekamer. Daar en dan maak hy plan en bespreek vir my een.
Die dag kon nie gou genoeg aanbreek nie en na 'n paar uur se kyk en uitsoek besluit ons op die een. Nekskoot met 6.5 Creedmoor en hy was myne!
Baie dankie Giepie!
Die dag kon nie gou genoeg aanbreek nie en na 'n paar uur se kyk en uitsoek besluit ons op die een. Nekskoot met 6.5 Creedmoor en hy was myne!
Baie dankie Giepie!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: 2018 Jag fotos
Baie geluk, prag dier.
Op watter afstand het jy hom gelooi?
Op watter afstand het jy hom gelooi?
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 2018 Jag fotos
Goeie dag manne.
ek weer so paar manne gehad wat lekker kom jag het, paar mooi trofees geskiet het.
gewere was 308, 6.5 creedmore,6.5x55.
skote was tussen 150 tot 300 meter.
ek weer so paar manne gehad wat lekker kom jag het, paar mooi trofees geskiet het.
gewere was 308, 6.5 creedmore,6.5x55.
skote was tussen 150 tot 300 meter.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: 2018 Jag fotos
Sjoe William, dit is 'n paar mooi diere!!! En sommer hier in Vredendal??
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 2018 Jag fotos
Hier is nog so paar een klient was so lus vir koedoe skiet op een jag 2 bulle.
Ons was gelukig en die jagters my guns gedoen om n jakkals ook plat te trek.
Ons was gelukig en die jagters my guns gedoen om n jakkals ook plat te trek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 2018 Jag fotos
Hello springkudu sorry nee dis hier in Kimberley se wereld ek moet nog my goed verander.
waterval safaris ons is so 55km buite Kimberley.
waterval safaris ons is so 55km buite Kimberley.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 2018 Jag fotos
Nog so paar. Was ook lekker vrek koud gewees.
Ons het ook n jong nuwe jagter wat sy eerste bokke geskiet het en het super goed gedoen.
Ons het ook n jong nuwe jagter wat sy eerste bokke geskiet het en het super goed gedoen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: 2018 Jag fotos
Ek wou darem sê......william007 wrote:Hello springkudu sorry nee dis hier in Kimberley se wereld ek moet nog my goed verander.
waterval safaris ons is so 55km buite Kimberley.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 2018 Jag fotos
hoe verander ek my info daar.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 2018 Jag fotos
Bekruip tot so 80mSpringkudu wrote:Baie geluk, prag dier.
Op watter afstand het jy hom gelooi?
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: 2018 Jag fotos
Heel regs bo op die blad click op USER CONTROL PANELwilliam007 wrote:hoe verander ek my info daar.
Click dan aan linkerkant van blad op PROFILE
Click dan op EDIT SIGNATURE
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: 2018 Jag fotos
Een van 2 gemmies afgelope naweek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 2018 Jag fotos
Baie dankie springkudu . dankie vir die hulp.